Voorblad Tel: 0861 566711 November 2010 [email protected]

Landbou in SA kry hupstoot ‘n Groot oorwinning is onlangs Chaoan. op landbougebied behaal toe Een van die vernaamste Suid-Afrika en China ‘n wisselwerkings is die studie gesamentlike aksieplan van akwa-kultuur, ‘n boerdery onderteken het. metode wat in die Republiek Die samewerkingsooreenkoms van China bedryf word. is die gevolg van bilaterale Lees meer oor die ooreenkoms gesprekke tussen dr. Pieter op bladsy 11. Mulder, adjunkminister van landbou, bosbou en vissery en sy Chinese eweknie, mnr Wei 2 Voorblad

Unrepresented Nations and Peoples Organization (UNPO) se presidensie of dagbestuur tydens die Geneve vergadering in Sept wat deur dr. gelei is. Die lede is van links senator Marco Perduca (in 2008 verkies tot die Italiaanse senaat), Marino Busdachin (algemene sekretaris van UNPO), Pieter Mulder ( Afrkaner: Suid-Afrika), Sepideh Sadeghi (wes- Balochistan in Iran). Regs van voor: Kathy Polias (verteenwoordig die Uyghur van China), Lana Agrba (Abkhazia), Ngawang Choephel ( UNPO president en verteenwoordig Tibet), Abdul Hamid Khan (Kashmir in Indië). Dwars agter by die tafel sit Caroline de Bruin, een van UNPO amptenare. Dr. Mulder in Geneve

“Die Suid-Afrikaanse regering Dr. Mulder het daar 'n UNPO het verouderde denke oor (Unrepresented Nations and minderhede en is besig om al Peoples Organization) verder agter te raak by die vergadering oor nuutste ontwikkelinge op minderheidsregte bygewoon hierdie gebied," het dr. Pieter asook sittings van die Mulder, VF Plus-leier, gesê na Verenigde Nasies se sy onlangse besoek aan Menseregtekommissie. Genève, Switserland. Dr. Mulder het die 3 Voorblad Groepe deur Europa bygestaan vergaderings bygewoon as VF bygevoeg. Plus-leier en as lid van UNPO Volgens dr. Mulder het hy na se presidensie of dagbestuur. sy besoek aan Genève Hy is vroeër vanjaar op UNPO weereens die belangrikheid se presidensie verkies. van die VF Plus se "Minderheidsgroepe in Suid- onderhandelingsuksesse in Afrika soos die , 1994 besef. Onder baie Griekwas, Indiërs en Khoisan moeilike omstandighede het kan baie leer by Europese die VF in 1994 daarin geslaag maatreëls om minderhede te om sekere klousules oor beskerm. Van hierdie kultuur (art. 31), taal- en maatreëls sluit in die kultuurrade (art. 185) en oor beskerming van moedertale, selfbeskikking (art. 235) in die plekname en die stigting van Suid-Afrikaanse grondwet te eie kultuurrade. kon onderhandel. “In Estonia besluit die Dit maak dit moontlik vir die Russiese minderheid self oor party om sy doelwitte sonder hulle monumente, oor lisensies oortreding van die grondwet te vir radiostasies in Russies en kan bevorder. oor hulle kinders se onderwys. Vir ander UNPO lede is dit In Suid-Tirool, 'n provinsie aansienlik moeiliker. binne Italië, besluit die Tydens die UNPO vergadering Duitssprekende minderheid is daar verslag gedoen oor self oor meeste sake wat hulle probleme wat ander lede van raak met 'n groot mate van die organisasie ondervind. outonomie,” het Mulder gesê. Vier Koerde is enkele weke "Minderheidsgroepe in Suid- voor die vergadering in Iran Afrika sal ook moet leer om gehang omdat hulle die Koerde internasionale instrumente se saak in daardie land soos die Verenigde Nasies se probeer bevorder het. Menseregtekommissie te In Julie is mnr. Habib Jalib gebruik wanneer die groepe Baloch van die Balochistan voel dat hulle regte misken of voor sy huis vermoor. onderdruk word," het Mulder Hy was 'n leier van die Baloch 4 Voorblad Jongste plaasmoord syfers aan wêreld bekend beweging vir selfbeskikking in joernalis Gheyret Niyaz het 15 hulle eie gebied. jaar tronkstraf gekry omdat hy Balochistan het histories 'n oor Uygher onderdrukking met gebied in Pakistan, wat 'n buitelandse joernalis gepraat Afghanistan en Iran ingesluit. het. Mnr. Bashar Mohammed Dr. Mulder het die geleentheid Hamed, 'n leier van die gebruik om weer oor die druk Turkmen beweging in Irak, is in op Afrikaans in Suid-Afrika te Mei vanjaar in 'n praat en het ook die nuutste sluipmoordaanval gedood. syfers oor plaasmoorde in Die Turkmen is ongeveer 9% Suid-Afrika verskaf. van Irak se bevolking en veg Tydens 'n UNPO seminaar by vir hulle taal en kultuur wat die Verenigde Nasies in sedert 1972 in Irak onderdruk Genève het dr. Mulder ook 'n word. toespraak gehou oor hoe die Die Uyghurs is 'n etniese nuwe digitale media op 'n groep wat vir hulle regte in moderne manier aangewend China veg. kan word om in Afrika lede se In Julie het 'n hof in China drie saak te bevorder. Uyghurs lewenslank tronk toe gestuur omdat hulle outonomie Vir meer inligting oor UNPO vir hulle gebied gepropageer besoek hulle webblad by het. 'n Vierde Uyghur, die www.unpo.org

‘n Inwoner van Zanzibar neem hier deel aan die algemene verkiesing op 31 Oktober vanjaar. Zanzibar is ook lid van Unpo. 5 Voorblad Arcelor Mittal en BEE verdeel gemeenskappe sê VF Plus Die Vryheidsfront Plus verarmde gemeenskap. beskuldig Arcelor Mittal Mnr Nic Janse van Rensburg, daarvan dat hy gemeenskappe VF Plus raadslid vir Emfuleni verdeel oor die gevolge van 'n het dit beaam deur te sê dat swart ekonomiese die transaksie, die oprigting en bemagtigingstransakie in die bestuur van die trust sal lei tot Vaaldriehoek. So sê mnr Jaco verdere polarisasie in die Mulder, VF Plus LPW vir gebied en ook in die Emfuleni . stadsraad. Dit volg na 'n aankondiging in Indien die oprigting van die die Emfuleni raad dat Arcelor trust op hierdie wyse Mittal in terme van 'n swart voortgaan, behoort die ekonomiese benaming van die trust beskryf bemagtigingstransaksie 'n te word as 'n eksklusiewe gemeenskapstrust wil oprig in swart gemeenskapstrust het die Vaaldriehoek waarin die Mulder gesê. gemeenskap bevoordeel moet Die wyse waarop swart word. ekonomiese bemagtiging Mittal vereis dat 'n raadslid uit sedert sy ontstaan in Suid die Emfuleni stadsraad Afrika toegepas word kom neer genomineer word om as lid van op industriële sabotasie en die die trustee te dien. skep van nuwe onregte wat in As vereiste word dit uitdruklik die toekoms as menseregte gestel dat die raadslid onder skending onthou sal word. andere swart moet wees. Die volgehoue weerhouding Die uitgebreide definisie van van geleenthede van van 'n swart (African, Indian, Chinese spesifieke rassegroep, lei tot or coloured) word gebruik. die verdere uitvloei van Die oprigting van 'n kundigheid uit Suid Afrika en gemeenskapstrust op die wyse dui op 'n staat wat reeds gefaal sluit dus blankes uitdruklik uit het. en bevoordeel slegs 'n gedeelte van die reeds 6 Voorblad Dr. Mulder praat direk met pres. Zuma

Dr Pieter Mulder, VF Plus leier, van die het samesprekings in regering te Kaapstad met president Jacob bring, bly Zuma gevoer. egter Die gesprek is deur dr Mulder persoonlike aangevra as deel van die gesprekke met die deurlopende gesprekke wat betrokkenes. tussen die Vryheidsfront Plus “Die adjunkministerskap bied en die regering plaasvind. geleentheid vir sulke Verskeie sake wat kiesers raak gesprekke,” het dr. Mulder na is bespreek. die gesprek gesê. Die Vryheidsfront Plus het sy Hy het die gesprek as positief bekommernis oor beskryf. Die gesprek sal mediavryheid in Suid-Afrika, opgevolg word met verdere oor swak dienslewering deur gesprekke met die betrokke munisipaliteite asook oor die regeringsleiers. agteruitgaan van Afrikaanse onderwys tot op Universiteitsvlak aan die president gestel. Opposisiepartye gebruik Opposisiepartye gebruik verskillende metodes om hulle verskillende metodes om kiesers se belange te dien hulle kiesers se belange te asook om hulle oorsigfunksie dien asook om hulle in die parlement na te kom. oorsigfunksie in die Dit sluit parlementêre vrae, parlement na te kom. privaatwette, petisies en Dit sluit parlementêre vrae, mediaverklarings in. privaatwette, petisies en Die beste metode om kiesers mediaverklarings in. se probleme onder die aandag 7 Voorblad VF Plus bevorder Afrikaans in Durban Die VF Plus se Durban tak het Daarmee saam ‘n kompetisie onlangs ‘n projek geloods waar vir die beste student in Afrikanse boeke ingesamel Afrikaans in ‘n Engelse skool. word vir Engelse skole. Mnr. Gert van der Linde, voorsitter, vertel dat reeds 50 Afrikanse boeke ontvang is en baie meer is oppad. “Die kompetisie is uiteraard om Afrikaans in ‘n hoofsaaklik Engelse provinsie te bevorder.” Mense wat wil skenkings maak, kan gerus vir mnr. Van der Linde by 082 344 7864 bel. 8 Voorblad Regering moet eers hul houding oor Afrikaans verander Die Vryheidsfront Plus-jeug het die onlangse gesindheid rakende Afrika-tale in hoër onderwys van die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, dr. , verwelkom. sodoende kan Afrikaans sy Die VF Plus wil dr. Nzimande hoër funksies oor ‘n tydperk egter daarop wys dat Afrika- verloor. tale nie voldoende bevorder “Dr. Nzimande moet hiervan gaan word indien dit slegs as kennis neem indien hy Afrika- vakke by tersiêre instellings tale wil bevorder,” het Jan van aangebied gaan word nie, Niekerk, VF Plus-jeugleier maar dat dit slegs ontwikkel gesê. gaan word indien elke Die VF Plus is, soos amptelike taal in Suid-Afrika as wêreldwyd reeds bewys, van moedertaal-onderrig in skole, mening dat moedertaal- universiteite en ander onderrig beter prestasies tot instellings bevorder gaan word. gevolg het en daarom sal die Die VF Plus stel dit egter onderrig op sekondêre en op duidelik dat die bevordering en tersiêre vlak in Afrika-tale “n ontwikkeling van Afrika-tale tot positiewe Akademiese Wetenskapstale sosio-ekonomiese uitwerking nie kan geskied voordat die op die Suid-Afrikaanse regering en die ANC hul samelewing hê. houding teenoor Afrikaans as Die VF Plus wil sien dat alle ’n medium van onderrig amptelike tale in Suid-Afrika verander nie. ontwikkel word om sodoende “Die regering marginaliseer hul status te verhoog en die Afrikaans-medium skole en gebruik van alle tale, veral in tersiêre instellings en die staatsdiens, te bevorder. 9 Voorblad Metroraad se verskoning is flou

Die Pretoria Metroraad se verskoning in die media oor die voorval by die vehoor van Bees Roux waar 'n Bloubul rugbytrui opgeskeur is, is onvoldoende.

Die VF Plus het die afgelope naweek optrede teen die lede van die Metropolisie lede geëis. Die VF Plus is verder van mening dat die Metroraad hierdie voorval stil stil wil laat verbygaan en dat daar niks aan die betrokke lede gedoen gaan word nie. Die Streeksleier van die VF Plus in Pretoria, mnr , sê dat 'n tikkie op die hand 'n kultuur van swak dissipline in die Metropolisie skep.

Van Staden het die VF Plus se standpunt van die afgelope naweek herhaal en gesê dat die Metropolisie daar is om die belastingbetaler van Pretoria te dien en dat hul ten alle tye onafhanklik moet bly.

Metro moet onpartydig bly 10 Voorblad

VF Plus se eie roos

Die VF Plus het ook sy kwota skoonhede. Suné Lotter (24) is ‘n navorser in die Vrystaatse Wetgewer wat onlangs as Mej. Bloemfontein Roos gekroon is. Die kompetisie is deur die Fleurdalsentrum in Bloemfontein aangebied. Wat Suné se wen so besonder maak is dat sy voorheen aan geen kompetisie deelgeneem het nie. Sy het as ‘n groentjie op die loopplank beland en behoorlik stof in haar mede deelnemers se oë geskop. Sowat 300 inskrywings is vir die gesogte kompetisie ontvang. Suné vertel dat sy behoorlik uit die veld geslaan was toe haar naam as wenner uitgeroep is. “Ek geniet die verantwoordelikhede wat daarmee saamgaan en as bonus ontmoet ek by elke funksie nuwe mense. Sy het tydens die kompetisie ‘n skepping van die ontwerper Maryna aangehad. 11 Voorblad

Dr. Pieter Mulder, adjunk-minister van Landbou, Bosbou en Vissery en adjunk-min Wei Chaoan van China teken die landbou ooreenkoms. SA en Sjina in aksie ‘n Landbou-ooreenkoms en Augustus in Beijing tussen me. gesamentlike Aksieplan is in Tina Joemat-Petterson, Pretoria tussen die Suid- minister van landbou, bosbou Afrikaanse Departement van en visserye en haar Sjinese Landbou, Bosbou en Visserye ampsgenoot, minister Han en die Departement van Changfu, gehou is. Landbou van die Sjinese ‘n Gesamentlike werkskomitee Volksrepubliek onder teken. Dit tussen die twee lande het na het gevolg na ‘n bilaterale aanleiding van hierdie gesprek gesprek gister tussen dr. Pieter tussen die ministers die Mulder, adjunkminister van Aksieplan opgestel. landbou, bosbou en visserye Die Aksieplan omskryf die en mnr. Wei Chaoan, senior verdere samewerking tussen adjunkminister van die Chinese Suid-Afrika en Sjina ten departement van landbou. opsigte van die vestiging van Die twee ministers is akwa-kultuur projekte in Suid- bygestaan deur senior Afrika. amptenare van hulle Dit maak ook voorsiening vir departemente. die opbou van sekere skaars Die ondertekening van die vaardighede in Suid-Afrika gesamentlike aksieplan volg op deur dit moontlik te maak vir samesprekings wat in Suid-Afrikaanse studente om 12 Voorblad

Dr. Pieter Mulder, adjunk-minister van Landbou en sy mede ampsgenoot, mnr. Wei Chaoan, in Sjina ondeteken die landbou oorkeenkoms wat deur die twee lande aangegaan is. SA studente kan nou akwa-kultuur in Sjina leer deur dit moontlik te maak vir is nie. In die gesprek tussen Suid-Afrikaanse studente om die twee adjunkministers is dit onderwerpe soos akwa-kultuur as moontlike prioriteit vir in Sjina nagraads en tot op toekomstige onderhandelinge doktorale vlak te kan studeer. en ooreenkomste uitgelig. Omdat Suid-Afrika in die Suidelike- en Sjina in die Die Sjinese adjunkminister en Noordelike halfrond val, verskil sy afvaardiging is later die die landbouseisoene van die aand deur me. Tina Joemat- twee lande. Peterson, minister van Dit maak dat die landbou, bosbou en visserye, beskikbaarheid van sekere in Kaapstad onthaal. landbouprodukte aanvullend en nie kompeterend tot mekaar 13 Voorblad

VF Plus se ywerigheid ‘n pluspunt

Warren skryf die brief per epos oor die hoofstraat van Somerset-Wes oor die Daspoort tonnel opgradering: ontwerp het in die 1990's. Ek steun die Vryheidsfront se Enige een wat nog dit glo moet net ywerigheid om die Daspoort tonnel gerus daar gaan kyk wat `n gemors op te gradeer maar stem nie saam dit is. met die wyse waarop dit gedoen Wat my die meeste kwel is ook die gaan word nie. feit dat die opgradering van die tonnel Die Daspoort tonnel is `n ideale verkeerd om gedoen gaan word. resep vir `n verkeersknoop, en elke Die meeste gebruikers van dit is nie dag tydens spitsverkeer vorm `n motoriste nie maar voetgangers wat bottelnek aan beide kante van dit. elke dag blootgestel word aan groot Die ongelukke glo ek is deels as volumes koolstofdioksied - en ander gevolg van die ongeduld van mense skadelike gasse wat tot kroniese wat vorm elke slag as dit gebeur. siektes soos kanker kan lei, en ook tot Die ideale oplossing om die mense se dood, Waaiers wat die ongeluksyfer dus af te bring is om die gasse moet uitsuig word eers in die verkeer vinniger deur die tonnel te laaste fase van die projek geinstaleer! laat vloei. Die grootste probeem met die tonnel Maar in plaas om dit te doen wil die is ook dat die gradient effens plaaslike regering die vloei nog meer toeneem vanaf die Rosslyn kant na teen `n slakkepas laat beweeg deur die kant waar die ou Yskor aanleg die aanbring van spoedhobbels. geleë is. Die ongelukke sal wel in die tonnel Dit veroorsaak dat baie voertuie wat aansienlik afneem maar die ongeduld in die rigting beweeg in die tonnel van mense sal net ongelukke verder onklaar raak en dit blok. in die pad af teweeg bring. Dit sal van groot waarde wees om `n Spoed is nie die hoofoorsaak van swaardiens trekker aan een van die padongelukke nie maar volgafstande, kante aan te hou om sulke voertuie uit daarom steun ek wel die instel van te sleep. padtekens om dit te reguleer maar Ek sal voorstel dat daar eers meer geen inmenging om die vloei of ondersoek ingestel moet word oor spoed van verkeer te demp nie! verkeerspatrone voordat die drastiese Ek dra kennis dat daar baie veranderings in die tonnel aangebring stadsbeplanners bestaan wat glo dat word! spoedhobbels nie die vloei van verkeer benadeel nie, soos die wat 14 Voorblad Minderheidsgroepe moet eie museums beheer

“Die voorstel van die minderheidsgroep self om die waarnemende direkteur- museums tot voordeel van generaal van kuns en kultuur, daardie minderheidsgroep te me. Velsiwa Baduza, dat bestuur,” het dr. Mulder gesê. sekere museums onder een “Die ANC-regering is so behep bestuursliggaam geplaas moet met transformasie dat hulle ten word sodat die museums koste van die geskiedenis en vinniger kan transformeer, is ‘n kultuurerfenis van poging om politieke beheer oor minderheidsgroepe in Suid- minderhede se kultuur te Afrika optree. Dit blyk duidelik bekom,” was dr. Corné Mulder, uit die departement van Kuns VF Plus-hoofwoordvoerder oor en Kultuur se eie rekords dat kuns en kultuur, se reaksie op Afrikaans en die Afrikaners se haar voorstel. kultuur die meeste ly onder Monumente wat belangrik is vir transformasie van geografiese ‘n spesifieke gemeenskap straat- en plekname. behoort onder die bestuur van Indien die ANC-regering die ‘n liggaam geplaas te word wat belange van saamgestel is uit lede minderheidsgroepe tot nou toe afkomstig uit daardie in ag geneem het, sou spesifieke minderheidsgroep. kuberterrorisme nie sy kop Hierdie praktyk word uitgesteek het as protesmiddel internasionaal gevolg waar ‘n teen die regering se land se bevolking uit pleknaamveranderinge nie,” minderheidsgroepe bestaan. meen dr. Mulder. Die staat verskaf die nodige Die VF Plus vra reeds etlike fondse om die museums te jare vir die ANC-regering om ‘n bedryf en in stand te hou behoorlik gekoördineerde omdat lede van alle proses daar te stel om die minderheidsgroepe belasting transformasie van geografiese betaal. Die bestuur word egter plek- en straatname te hanteer oorgelaat aan ‘n wat ‘n wen-wen oplossing vir bestuursliggaam vanuit die almal sal bied. 15 Voorblad

Boere kan noord trek as Suid-Afrika aanhou dreig om grond te vat “Afrika lande noord van Suid- tradisionele invoerders van Afrika beskik oor baie meer Suid-Afrikaanse mielies was, landboupotensiaal as Suid- vanjaar selfvoorsienend is,” het Afrika. dr. Pieter Mulder, Adjunk- Hierdie lande het 'n bo- Minister van Landbou, Bosbou gemiddelde reënval, beter en Visserye gesê. grondkwaliteit en 'n warmer Dr. Mulder was die spreker by klimaat. Graan Suid-Afrika se jaarliks As die Suid-Afrikaanse aanwysing van die regering foute ten opsigte van graanprodusent van die jaar. landbou in Suid-Afrika maak, Dit het tydens 'n galafunksie in kan Suid-Afrika maklik sy leier Midrand plaasgevind. posisie op hierdie terrein “Onsekerheid oor verloor. grondhervorming en die Dit is reeds hierdie jaar bewys huidige Suid-Afrikaanse op graangebied deurdat lande debatte oor nasionalisering, soos Zambië en Malawi, wat 16 Voorblad SA moet leer uit sy foute help nie om Suid-Afrika meer mededingend teenoor hierdie Afrikastate te maak nie. Kom ons leer uit die foute wat ander Afrikalande na Uhuru gemaak het en herhaal dit nie,” het Mulder bygevoeg. Dr. Mulder het daarop gewys het ons geen lesse uit Afrika se dat een van die groot mislukkings geleer nie, volgens landbouprobleme waarom Mulder. Afrika nie op gelyke vlak met Die graanprodusent van die ander kontinente kan jaar toekennings is daarop kompeteer nie, fragmentasie gemik om erkenning te gee is. aan kommersiële en Ongeveer 85% van alle opkomende produsente wat landbou in Afrika vind plaas op onder verskillende plase kleiner as twee hektaar. omstandighede daarin geslaag Sonder samewerkingsplanne het om uiters doeltreffend en kan hierdie landbouers nooit op 'n volhoubare basis graan te die voordele wat ekonomie van produseer. skaal inhou, kry nie. In die Verenigde State van Amerika is daar slegs 4% plase kleiner as twee hektaar Dr. Mulder het daarop en in Brasilië, wat ook 'n gewys dat een van die ontwikkelende land soos Suid- groot landbouprobleme Afrika is, 11%. waarom Afrika nie op As die Groenskrif oor gelyke vlak met ander kontinente kan kompeteer grondhervorming die nie, fragmentasie is. hoeveelheid grond wat 'n boer mag besit wil beperk, kan die voordele wat die ekonomie van skaal inhou, verloor word en 17 Voorblad Voorspoed aan 2010 matrieks

Die Vryheidsfront Plus-jeug het skole in Bloemfontein op die eerste dag waarop die matriekeindeksamen begin het, besoek en sal besoek. daadwerklik Hierdie besoek is een van 'n optree indien reeks landwye besoeke wat die leerlinge op VF Plus-jeug tydens die enige wyse eindeksamen sal onderneem benadeel word om enige onreëlmatighede te weens tekortkominge van die monitor of tekortkominge Departement van Basiese rakende die eindeksamen uit te Onderwys,” het Jan van wys. Niekerk, jeugleier van die VF Tydens die besoek was die VF Plus gesê. Plus-jeug verheug om te Mnr. Philip van Staden, VF verneem dat genoeg vraestelle Plus Pretoria voorsitter het ook op tyd by die skole wat besoek sy goeie wense aan is afgelewer is en dat die matrikulante van 2010 eksamen stiptelik op die uitgespreek. voorgestelde tyd kon begin en Hy was een van ‘n groep binne die vasgestelde tyd politieke figure en private afgelê kon word. Leerlinge se instansies wat die Graad 12 reaksie op die vraestel was dat leerders voorspoed met hul dit aanvaarbaar was. eksamen toegewens het. Die VF Plus is besorg dat die slaagsyfer laer kan wees as in die verlede, as gevolg van die landswye stakings en ook die invloed van die Wêreldbekersokker-toernooi. “Die VF Plus sal die eksamen deurlopend monitor, skole 1918 Voorblad Stop vuurwerke

Die feestyd is hier en duisende troeteldiere wag in angs en spanning vir die geraas wat klapperskote en vuurwerkvertonings gaan meebring – om nie te praat van kennisgewing beskikbaar te moontlike beserings nie. wees en hul dienste waar Karin Potgieter van die VF Plus nodig aan te bied om verlore het 'n dringende beroep op die of beseerde diere te help. publiek gedoen om nie “As ons almal bereid is om uit onwettig klappers of vuurwerke ons pad te gaan en saam te in residensiële areas te gebruik werk kan ons 'n groot aantal nie. diere beskerm en so die Potgieter vra dat skepping eer” sê Potgieter. troeteldiereienaars asseblief verantwoordelikheid vir hul diere sal aanvaar en alles in hul vermoë sal doen om hul diere te beskerm. Sy vra ook dat die publiek sowel as sekuriteitsmaatskappye wat patroleer sover moontlik op die uitkyk sal wees vir bang of beseerde diere, en dat hul 'n veearts of die DBV sal skakel indien hulle op so 'n dier afkom. Plaaslike veeartse en die dierebeskermingsvereniging word aangemoedig om op kort 1819 Voorblad

Nzimande moet ingryp voor onnies waai Die Vryheidsfront Plus het departement en dat enige vandeesweek dr. Blade kritiek as teenstand teen hom Nzimande gevra om in te gryp beskou word. en te keer dat meer “Mediaberigte die afgelope tyd onderwysers dié beroep skets 'n somber prentjie van verlaat. die gebeure in die Dr Elizabeth Snyman Van departement. Deventer, VF Plus se Suid-Afrika kan nie die woordvoerder oor agteruitgang van onderwyssake, sê hoëronderwys bekostig nie en “ondervinding en vaardigheid is tans blyk dit dat die nie maklik om te vervang nie akademiese onafhanklikheid en daar behoort eerder gepoog van universiteite die enigste te word om senior personeel te wyse is waarop gehalte behou. hoëronderwys wat steeds “Dit is kommerwekkend dat die internasionaal mededingend is, persepsie bestaan dat die verseker kan word,” het dr. minister self verantwoordelik is Elizabeth Snyman-Van vir 'n heksejag in sy Deventer gesê. Nokeng wankel onder administrasie

Nokeng tsa Taemane Munisipaliteit (Cullinan/Rayton) is nog nie eers `n maand onder administrasie nie en daar is klaar weer moeilikheid. So sê rdl. Neels van Zyl nadat die Raad op 6 Oktober ontbind is. “ Volgens inligting het die plakkers van die informele nedersetting, Phumzile, naby Laerskool Rayton reeds self besluit om hulle erwe uit te merk wat die munisipaliteit vir hulle aangekoop het. “Geen impakstudie vir dorpsontwikkeling is gedoen nie, maar die mense sit al erwe uit. “Is dit wat gebeur as daar nie `n raad is nie - mense doen net wat hulle wil. “Die administrateurs sal vinnig moet ingryp, want die sinke lê gereed om opgeslaan te word.” 20 Voorblad

Boer van Wesselsbron moet beskerm word Jan van Niekerk, lid van die gister ter nouer nood 'n aanval Vrystaatse Provinsiale op sy plaas vrygespring het, Wetgewer vir die Vryheidsfront getuig van die erns van die Plus, het sy misnoeë saak. uitgespreek oor die wyse Die polisie beskik oor inligting waarop die polisie die saak van dat die beskuldigdes selfs uit mnr. Carel Marais hanteer. die gevangenis beplan om Mnr. Marais is 'n boer van Marais te vermoor. Meer as Wesselsbron en is die R380 000 is ook van Marais hoofgetuie in een van die mees gesteel waarvoor ses opspraakwekkende polisiebeamptes gearresteer is. korrupsieverhore tot nog toe in Die vier verdagtes wat Marais die Vrystaat. Hy het reeds in op sy plaas probeer aanval Februarie 2010 by die polisie het, is vinnig deur boere van aansoek gedoen vir die omgewing in hegtenis beskerming vir homself en sy geneem nadat hy hulp op die gesin wat nie toegestaan is nie. Marnet-radio ontbied het. Die feit dat verskeie Van Niekerk het gesê dat alle polisiebeamptes beskuldigdes beskikbare inligting duidelik in die korrupsieverhoor is en aantoon dat die polisie nie die dreigemente teen mnr. Marais se veiligheid kan Marais se lewe, is waarborg nie. genoegsame rede om Van Niekerk doen 'n beroep beskerming aan hom te op die LUR van Polisie,Thabo verleen. Manyoni om die saak op die Die aanslag op sy lewe toe hy hoogste vlak te ondersoek. Moeg vir swak dienslewering? Is u moedeloos of kwaad omdat niemand na u luister nie.? Betaal u vir dienste, maar die gras word nie gesny nie, die pype lek steeds en jou straatligte bly af. Bel die VF Plus se dienssentrum by 0861 566 711 of stuur ‘n epos na [email protected] 21Voorblad

Incorrect billed? Phone the service centre It is a crying shame how many hardworking taxpaying citizens are being billed incorrectly in the Johannesburg Metro Municipality. The so called interim reading process and misreading of municipal meters are in a state of dismay. The municipal call centre is unfortunately impossible to reach and run by unqualified personnel that can only log a complaint and are unable to Clr Franco de Lange sort out the customer's query. One solution that was offered by the Metro is the installation country wide to sort out these of prepaid electricity meters, municipal shortcomings. but if a firm hand is not kept on Our councilors are willing to this process bribery and serve the public regarding corruption slips in via the back these ongoing municipal door. complaints. So many citizens paid the amount of R2, 500 for the installation of these meters, but have been waiting for months for their meter connection from City Power. The Freedom Front + is the only political party that offers a call centre number: 0861 566 711 to the general public 22 Voorblad

Onderwysdepartemente weet nie waar geld is nie

Die Vryheidsfront Plus het met hoe R1,45 miljard aangewend skok gereageer op die verslag is nie. van die ouditeur-generaal aan Hierdie grootskaalse die Parlement dat drie vermorsing van die onderwysdepartemente nie belastingbetaler se geld dra nie kon verduidelik hoe R44 miljard by tot die verbetering van deur hulle aangewend is nie. onderwys in hierdie provinsies Dit sluit die onderwys- nie. departemente van die Oos- Die Vryheidsfront Plus dring Kaap en Limpopo in wat die daarop aan dat die minister van afgelope paar jaar die swakste Basiese Onderrig en die matrikulasie-uitslae in die land betrokke LUR die gehad het. aangeleentheid ondersoek. Slegs die Wes-Kaap, Gauteng Die minister behoort en KwaZulu-Natal het ‘n skoon meganismes in plek te stel wat ouditverslag gekry, terwyl die sal verseker dat geld Oos-Kaap, Limpopo en aangewend word waar dit die Noordwes uitgesonder is as die nodigste is en soos daarvoor swakste bestuurders van die begroot is om so te verseker geld wat hulle ontvang het. dat vermorsing van Volgens die ouditeur-generaal staatsfondse beperk sal word,” se verslag kon die het dr. Snyman-van Deventer, onderwysdepartement van die VF Plus-hoofwoordvoerder oor Oos-Kaap nie rekenskap gee onderwys, gesê in reaksie op van die besteding van R1,5 die ouditverslae van die miljard van die sowat R20 ouditeur-generaal. miljard wat aan die Persone wat verantwoordelik departement toegeken is nie, vir die wanbestuur is moet terwyl die geïdentifiseer word en onderwysdepartement van dissiplinêre stappe moet teen Limpopo nie kan verduidelik hulle geneem word. 23 Voorblad Duisende buitelanders word in SA tronke aangehou Volgens die minister van (LP), Korrektiewe Dienste, me. hoofwoordvoerder van Polisie Nosiviwe Mapisa-Nqakula, is vir die Vryheidsfront Plus. daar tans 8 580 buitelanders Volgens Groenewald is ‘n wat in Suid-Afrikaanse tronke soortgelyke vraag aan die aangehou word. minister van Polisie vroeër Hiervan is 4 868 reeds vanjaar gevra om te bepaal gevonnis en 3 712 is hoeveel buitelanders by verhoorafwagtend. misdaad betrokke is. Sy het geantwoord op ‘n vraag Die minister het geantwoord van Pieter Groenewald van die dat die statistiek nie deur die Vryheidsfront Plus in die Polisie gehou word nie. parlement. Gevangenes van 99 lande Die meeste is Zimbabwiërs (3 word in SA-tronke aangehou. 712) en Mosambiekers (2 337). Van die VSA en Brittanje word Buitelanders uit Afrika is elk sewe burgers aangehou. verreweg die meeste met 8 011 uit 36 Afrika-lande. “Die syfers is ‘n bewys dat grensbeheer, veral met Zimbabwe en Mosambiek, gefaal het en die belastingbetalers moet opdok om buitelandse misdadigers te onderhou. Daar moet dadelik aandag gegee word aan die verhoorafwagtendes. Teen ten minste R150 per dag kos die buitelanders Suid- Afrika R470 miljoen (R469 755 000) per jaar. Met beter grensbeheer kan miljoene bespaar word,” sê 24 Voorblad

Hoë tolpadgeld kan motoriste se beursies krimp

Die VF Plus beskou die hoë tolpadheffings asook die aggressiewe uitbreiding van tolhekke regoor Suid-Afrika as onaanvaarbaar. Die nuwe tolpadsisteem in Gauteng gaan ‘n geweldige las op padverbruikers plaas en sal ‘n baie ernstige en negatiewe impak op die provinsie se ekonomie meebring," het adv. Anton Alberts, VF Plus-parlementêre woordvoerder oor vervoer, gesê. Uit VF Plus-vrae aan die Minister lyk dit of geen ekonomiese impakstudie gedoen is om te peil hoe die ekstra heffings die provinsie sal raak nie. 25 Voorblad

Renosterhorings is soos naels kou Die VF Plus het 'n dringende en aan te dui watter maatreëls versoek gerig tot beide die in hul lande getref is om op die ambassadeurs van Sjina en onwettige handel toe te slaan. Vietnam in Suid-Afrika en Beide Sjina en Vietnam is gevra dat hul lande hul posisie beide lidlande van CITES duidelik moet stel en drasties (Convention on international moet optree in die stryd teen trade in endangered species of renosterstropery in Suid-Afrika. wild fauna and flora) en is dus Renosters word toenemend regtens verplig om die gestroop en staar gevolglik konvensie te implementeer en totale uitwissing in die gesig af te dwing. terwyl dit algemeen bekend is CITES het reeds in 1963 dat renosterhoring in groot ontstaan en het in 1973 van aanvraag is in snelgroeiende krag geword met 80 lidlande ekonomië soos veral Sjina, wat dit onderskryf, wat Vietnam en ander Asiese intussen uitgebrei het na 175 markte waar die ekonomie vir lande. die sogenaamde medisinale Dit dien as raamwerk vir waarde daarvan, so sê mnr lidlande om hul eie wetgewing , VF Plus woord- in plek te stel om die onwettige voerder vir Omgewingsake. handel in bedreigde spesies te Terwyl die fokus in die media verhoed. die afgelope tyd veral gerig Renosterhoring bestaan uit was op die arrestasie van die keratien, 'n soortgelyke verdagtes en baasbreine agter substans aan perde- of die renosterstropery, moet daar beeshoewes of 'n mens se nou dringend ondersoek vingernaels en beskik oor geen ingestel word na die mark vir medisinale waarde. renosterhorings wat eintlik die Die kopers van renosterhorings oorspronklike oorsaak van die kan net so wel aan hul eie probleem is. naels kou, het Mulder gesê. Lande waar groot hoeveelhede Die Vryheidsfront Plus renosterhorings dus op die verwelkom die arrestasies wat swart mark verhandel word, gemaak is maar eis meer behoort standpunt in te neem drastiese optrede. 26 Voorblad

Kol. Piet Uys en adv. Anton Alberts staan hier by twee uitbeeldings van Italiaanse soldate by die ingang van Koffiefontein. Die foto is deur mnr. Jaco Mulder, VF Plus leier in Gauteng, geneem. Italianers in Koffiefontein

Kol. Piet Uys, sekretaris van Tydens hul verblyf het een van die VF Plus, en oudsoldaat het hulle kunstenaars die twee gaan navorsing doen oor die skilderye in die eetsaal twee uitlanders by die ingang gemaak; die een skildery is van Koffiefontein. Hy het die van die destydse Italiaanse volgende vertel. Keiser, Victor Imanuel, en die Die skilderye was teen een van ander staatshoof Benito die mure van die eetsaal van Mussolini. die Italiaanse Krygsgevangenis Toe die De Beers Myngroep wat in Noord-Afrika tydens die hul mynbedrywighede na die Tweede Wêreldoorlog oorlog op Koffiefontien krysgevangene geneem is, en uitgebrei het, en die eetsale toe in Koffiefontein aangehou plat geslaan moes word, het is. een van die kontrakteurs besef Die Italianers is in die dat hierdie kunswerke eintlik krygsgevangene-kamp by bewaar moet word en het toe Koffiefontein gehou tot na die die panele uit die muur einde van die Tweede gesaag. Wêreldoorlog. 27 Voorblad SA burgers ook aangehou gesaag. 571 krygsgevangenes. Die twee Italiaanse krygsgevangenes is skilderye is toe nie net in Zonderwater by die myn se aangehou nie. Baie is plaaslike landwyd versprei in kampe en kantoorkomple het as arbeiders op plase ks opgestel, gewerk. maar later na Die aantal krygsgevangnes wat die ingang van op Koffiefontein aangehou is, die dorp het voortdurend gewissel; verskuif en aanvanklik was daar 453 en onder 'n afdak geplaas. die grootste aantal wat op een Volgens Uys het die tydstip daar aangehou is, was Geallieerdes besluit dat Duitse 1199. Nie net Italianers is daar krygsgevangenes tydens die aangehou nie; daar is ook Tweede Wêreld Oorlog nie na Duitse Suid-Afrikaners Suid-Afrika gestuur sou word aangehou asook 'n groot klomp nie, omdat hulle bang was dat Afrikaners wat in Koffiefontein daar te veel pro-Duitse geïnterneer was. Die Italianers sentiment in die Unie van Suid- in twee kampe opgedeel - Afrika was. Italiaanse Fasciste en Daar is egter besluit dat Italiaanse Royaliste. Italiaanse krygsgevangenes in Kol Uys vertel dat hy 'n paar Suid-Afrika gehuisves moet jaar gelede 'n joernalis uit word in Interneringskampe. Nederland na Orania geneem Die gevolg was dat meer as 97 het en op pad daarheen die 000 Italiaanse skilderye by Koffiefontein aan krygsgevangenis na Suid- hom gewys het. Afrika gestuur is. Die Nederlander was verstom Die eerste Italianers het op 4 en het gesê dat net Suid- April 1941 in Suid-Afrika Afrikaners so verdraagsaam aangekom. Uiteindelik is die kan wees; in Europa sou meeste Italianers buite Pretoria hierdie skilderye lankal by Zonderwater gehou; in vernietig gewees het. Desember 1942 was daar 67 28 Voorblad Protect and empower traditional and indigenous communities ask Orania leader

Opposition parties ran after Mr communities, it enables them Carel Boshoff, president of the to thrive. Orania Movement, to asked for “There are important reasons a copy of his speech he made to support and strengthen at the Portfolio Committee on initiatives like the present bill to Trade and Industry regarding protect and empower the Intellectual Property Laws traditional and indigenous Amendment Bill in parliament communities in a recently. commercialised and Mr Boshoff said although it is a competitive environment. highly technical piece of That being true we will take it a legislation, it touches on basic step further and argue that and important issues to the such protection and support traditional indigenous only makes sense if and in so communities of ,” far as the communities in even if and when they are not question are functional making direct use of the legal communities and are not instruments that you putting at eroded and undermined by their disposal. economical, political or cultural The legal framework that a circumstances that they are society creates, represents a unable to control. frame of mind and if that is one of recognition and solidarity To page 29 with its indigenous 28 Voorblad Disconnectedness can cause poverty When addressing the question certain initiatives or actions. of indigenous knowledge and “Why take the trouble?” traditional culture it easily precedes the question “What seems as if you need to stand am I to do?” and needs to be back from the hustle and bustle answered before endemic of modern life and enter a mind poverty can be adressed set of past eras and centuries. successfully. It seems as if you have to If one takes a holistic view of travel between worlds that are indigenous knowledge it essentially disconnected and represents exactly this though some nostalgic impulse symbolic order or world view - may move us to sympathise not as something stagnant and with those times past by, it is unchangeable, but in fact as the here and now that appeals the precondition for changes to our reason and feeds our that make sense to accept, or action. even to pursue. This is the main misunder- The diverse strategies standing that needs to be regarding human health and discarded, especially in a healing, often associated with society troubled by poverty and indigenous knowledge, and the a need for development. phenomenon of psycho- In fact, it is exactly this somatic illnesses and disconnectedness that causes conditions attest to the much of the poverty and importance of a symbolic order, disorientation in so many even for the individual, all the societies lacking in more so for a community. development. What needs to be protected More important for sustainable then is not so much isolated development than capital, pieces of knowledge preserved markets or even infra-structure, as if in a museum, but a is the knowledge and the frame perpetually self-transforming of mind that makes data system of meanings and “knowable”, is the symbolic sources of meaning that equips order against the background its users for the challenges that of which it makes sense to take life will confront them with.