Navorsingsverslag Research Report

Navorsingsverslag Research Report

NAVORSINGSVERSLAG RESEARCH REPORT 2000 INHOUDSOPGAWE / TABLE OF CONTENTS Bladsye / Pages VOORWOORD / FOREWORD i-ii GIDS TOT KATEGORIEË GEBRUIK / GUIDE TO CATEGORIES USED iii-iv FAKULTEIT LETTERE EN WYSBEGEERTE / FACULTY OF ARTS 1-60 FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE / FACULTY OF SCIENCE 61-118 FAKULTEIT OPVOEDKUNDE / FACULTY OF EDUCATION 119-131 FAKULTEIT LANDBOU- EN BOSBOUWETENSKAPPE / 132-172 FACULTY OF AGRICULTURAL AND FORESTRY SCIENCES FAKULTEIT REGSGELEERDHEID / FACULTY OF LAW 173-179 FAKULTEIT TEOLOGIE / FACULTY OF THEOLOGY 180-188 FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURWETENSKAPPE / 189-211 FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES FAKULTEIT INGENIEURSWESE / FACULTY OF ENGINEERING 212-241 FAKULTEIT GENEESKUNDE / FACULTY OF MEDICINE 242-321 FAKULTEIT KRYGSKUNDE / FACULTY OF MILITARY SCIENCE 322-329 FAKULTEIT TANDHEELKUNDE / FACULTY OF DENTISTRY 330-338 ALGEMEEN / GENERAL 339-341 Redakteur / Editor: JP Groenewald Senior Direkteur: Navorsing / Senior Director: Research Universiteit van Stellenbosch / University of Stellenbosch Stellenbosch 7602 ISBN 0-7972-0872-0 i VOORWOORD Die jaarlikse publikasie van die Navorsingsverslag van die Universiteit het ten doel om 'n oorsig te bied oor alle navorsingsuitsette wat in die betrokke verslagjaar aan die US gelewer is. Benewens hierdie oorkoepelende perspektief op navorsing word jaarliks ook ander perspektiewe op navorsing in fakulteitspublikasies aangebied. Statistieke omtrent navorsings- uitsette word in ander publikasies van die Afdeling Navorsingsontwikkeling aangegee. Die Universiteit se navorsingspoging is, soos in die verlede, gesteun deur 'n verskeidenheid van persone en organisasies binne sowel as buite die Universiteit. Die US spreek sy besondere dank uit teenoor die statutêre navorsingsrade en kommissies, staatsdepartemente, sake- ondernemings, stigtings en private indiwidue vir volgehoue ondersteuning in dié verband. Wat die befondsing van navorsing betref, word navorsers aan Suid-Afrikaanse universiteite - soos elders in die wêreld - toenemend afhanklik van nuwe bronne vir die finansiering van navorsing. Dit sluit beide nasionale en internasionale geleenthede in. Die Universiteit van Stellenbosch heg daarom groot waarde aan streeksamewerking en aan betekenisvolle wetenskaplike ooreenkomste met ander universiteite in Suid-Afrika en in die buiteland, asook aan die bilaterale navorsings- en ontwikkelingsooreenkomste tussen Suid-Afrika en ander lande. Benewens die aktiewe ondersteuning van navorsing deur die bestuur van die Universiteit, word ’n verskeidenheid van dienste aan die navorsersgemeenskap gebied. Dit sluit onder andere biblioteek- en inligtingsdienste, informasietegnologie, die instandhouding van laboratoria en toerusting en die administratiewe en finansiële infrastruktuur in, waarsonder navorsing nie gedoen kan word nie. Laastens word 'n woord van dank gerig aan die akademiese personeel wat behulpsaam was met die proeflees van daardie dele van die Navorsingsverslag wat op hulle eie bydraes betrekking het, asook aan die personeellede van die Afdeling Navorsingsontwikkeling wat gemoeid was met die voorbereiding van hierdie verslag, met spesiale vermelding aan me Lindie le Roux vir die finale uitleg en versorging van die verslag. JP Groenewald Senior Direkteur: Navorsing Augustus 2001 ii FOREWORD The annual Research Report aims to present an overall survey of the year's research outputs of the University. In addition to this report on the institution as a whole, focused perspectives are given in publications by individual faculties. Statistical perspectives on research output are presented in other publications of the Division of Research Development. As in the past, the University's research programme was supported by a variety of persons and organizations both inside and outside the University. The US wishes to express particular thanks to the statutory research councils and commissions, government departments, industrial enterprises, foundations and private individuals for their continued support in this regard. As far as research funding is concerned, researchers at South African universities are - as elsewhere in the world - increasingly dependent upon new sources of finance for research. This includes national and international opportunities alike. The University of Stellenbosch therefore attaches great value to regional cooperation and substantive scientific agreements with other universities in South Africa and abroad, and to bilateral research and development agreements between South Africa and other countries. Apart from the active support of research by the University's management, a variety of internal support services are maintained to assist researchers. This include, among others, the library and information support services, information technology, the maintenance of laboratories and equipment and the administrative and financial infrastructure, without which it would be impossible to conduct research. Special thanks are due to the academic colleagues who assisted in proofreading those parts of the Report containing their own contributions, and likewise to the staff members of the Division of Research Development who were involved in the Report's preparation, in particular to Ms Lindie le Roux for the final outlay and editing of the text. JP Groenewald Senior Director: Research August 2001 iii GIDS TOT KATEGORIEË GEBRUIK / GUIDE TO CATEGORIES USED Die Navorsingsverslag word gestruktureer volgens die kategorieë hieronder aangedui. Die titels van publikasies, referate, ens. word aangebied soos die inligting deur die departemente, institute, ens. verskaf is. Ten einde die gebruik van die verslag te vergemaklik, word die kategorieë hieronder uiteengesit. Besonderhede i.v.m. studieleiers word slegs in Afrikaans verstrek; 'n vertaling van die benamings word verskaf aan die einde van die lys kategorieë. The Research Report is organized according to the categories listed below. The titles of publications, papers, etc. are given as the information has been supplied by departments, institutes, etc. In order to facilitate the use of the report, the categories are listed below. Information concerning study supervisors is provided only in Afrikaans; a translation of the designations is provided at the end of the list of categories below. 1. Tydskrifartikels/Journal articles: Vaktydskrifartikels Research articles in journals (Sluit in: navorsingsartikels, navorsingsbriewe en oorsigartikels in tydskrifte vir die vakspesialis waarin navorsingsresultate gerapporteer word) (Including: research articles, research letters and review articles in journals for the expert, reporting research results) 2. Verrigtinge internasionaal/Proceedings international: Gepubliseerde verrigtinge van internasionale vakkongresse Published proceedings of international conferences 3. Verrigtinge nasionaal/Proceedings national: Gepubliseerde verrigtinge van nasionale vakkongresse Published proceedings of national conferences 4. Referate internasionaal/Papers international: Referate by internasionale vakkongresse (wat nie as kongresverrigtinge gepubliseer is nie) (insluitend plakkate) Papers at international conferences (not published as conference proceedings) (including posters) 5. Referate nasionaal/Papers national: Referate by nasionale vakkongresse (wat nie as kongresverrigtinge gepubliseer is nie) (insluitend plakkate) Papers at national conferences (not published as conference proceedings) (including posters) 6. Boeke/Books 7. Hoofstukke in boeke/Chapters in books 8. Patente/Patents 9. Navorsingsverslae/Research reports 10. Kreatiewe werke/Creative work 11. Doktoraal afgehandel/Doctoral completed: Doktorale projekte (afgehandel) Doctoral projects (completed) iv 12. Magister afgehandel/Master's completed: Magistertesisse (afgehandel) Master's theses (completed) 13. Doktoraal lopend/Doctoral current: Doktorale projekte aan die gang Doctoral projects (current) 14. Magister lopend/Master’s current: Magisterprojekte aan die gang Master's projects (currrent) Promotor: Promoter Medepromotor: Co-promoter Studieleier: Supervisor Medestudieleier: Co-supervisor FAKULTEIT LETTERE EN WYSBEGEERTE FACULTY OF ARTS 2 LETTERE EN WYSBEGEERTE AFRIKAANS EN NEDERLANDS / AFRIKAANS AND DUTCH Tydskrifartikels/Journal articles 1. BRITZ EC. “Waar hebben wij het aan verdiend?” ’n Beskouing van vier gedigte van Gerard Reve. Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans 2000; 7(1): 3-31. 2. DU TOIT PA. Vertellershouding, afgelei van die taal en styl van die teks: Hennie Aucamp se Vir vier stemme. Journal of Literary Studies/Tydskrif vir Literatuurwetenskappe 1999; 15: 459-481. 3. GOUWS RH. Doeltaalgerigtheid teenoor lemmagerigtheid in vertalende woordeboeke. Tydskrif vir Geesteswetenskappe 2000; 40(1): 39-47. 4. HUIGEN S. Bataafse koloniale politiek en reisverslagen over Zuid-Afrika. Nederlandse Letterkunde 2000; 5(3): 236-251. 5. HUIGEN S. Wildheid en beschaving bij Peter Blum. Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans 2000; 7(1): 76-86. 6. NYANGONE A, MAVOUNGOU PA. Lexicography in Gabon: a survey. Lexikos 2000; 10: 252-274. 7. PRINSLOO DJ, GOUWS RH. The use of examples in polyfunctional dictionaries. Lexikos 2000; 10: 138-156. 8. ROBINSON R. Metapoësie as digterlike leesstrategie: Journal of Literary Studies/Tydskrif vir Literatuurwetenskappe 1999; 15: 482-509. 9. SMUTS JP. Die einde van die millennium. Stilet 2000; 12(1): 1-26. 10. VAN ZYL DP. Afstand en vereenselwiging: perspektiewe op die veranderende beteke- nisse van boer en Boer in die Afrikaanse poësie. Literator 2000; 21(3): 1-22. 11. WASSERMAN H. Terug na die plaas – postkoloniale

View Full Text

Details

  • File Type
    pdf
  • Upload Time
    -
  • Content Languages
    English
  • Upload User
    Anonymous/Not logged-in
  • File Pages
    362 Page
  • File Size
    -

Download

Channel Download Status
Express Download Enable

Copyright

We respect the copyrights and intellectual property rights of all users. All uploaded documents are either original works of the uploader or authorized works of the rightful owners.

  • Not to be reproduced or distributed without explicit permission.
  • Not used for commercial purposes outside of approved use cases.
  • Not used to infringe on the rights of the original creators.
  • If you believe any content infringes your copyright, please contact us immediately.

Support

For help with questions, suggestions, or problems, please contact us