Hongaarse Boerseun Verlaat Die NWU En Dalk Ook Suid-Afrika Polisie Vat Mense Vas Oor Inperkings Maatreëls Bl

Hongaarse Boerseun Verlaat Die NWU En Dalk Ook Suid-Afrika Polisie Vat Mense Vas Oor Inperkings Maatreëls Bl

Webblad: www.potchefstroomherald.co.za 7 Januarie 2021 Free Hongaarse boerseun verlaat die NWU en dalk ook Suid-Afrika Polisie vat mense vas oor inperkings maatreëls bl. 4 Bekende adkvokaat oorlede bl. 5 Minder vuurwerke oujaar- saand in Potch bl. 5 Krieket toernooi maak geskie- Fazakas met sy dwarsfluit op die draaitrap by die denis Bl.3 NWU Konservatorium Foto: Venessa van der Westhuizen bl. 15 2 www.potchefstroomherald.co.za Potchefstroom Herald 7 Januarie 2021 Uitspraak op verslapping van borgvoorwaardes later gelewer Venessa van der Westhuizen Cyril Henry en Kgotso Khumalo tydens ‘n raadsvergadering. Foto: Selogile Lesha- Die drie munisipale ge amptenare van die JB Marks munisipaliteit, onder wie die burgemees- ter, wat vir vermeende bedrog en diefstal aange- kla word, se uitspraak op hul aansoek om hul borgvoorwaardes te verslap, word eers op Dinsdag, 12 Januarie in die Potchefstroomse Landdroshof gelewer. So sê Henry Mamotha- me, ‘n woordvoerder van die Nasionale Vervol- gingsgesag in Noordwes. Die Valke het Kgotso Khumalo (uitvoerende burgemeester van JB Marks), Cyril Henry (direkteur van munisipa- le dienste en plaaslike ekonomiese ontwikkeling) en Mohau Shuping (opsigter van rekreasie en sportfasiliteite) in Oktober op aanklagte van vermeende diefstal en bedrog wat met ‘n muni- sipale trustfonds verband hou, in hegtenis geneem. Die drie se borgvoor- waardes stipuleer dat hulle nie die hoofgebou (Dan Tloome-gebou) mag betree of kontak met die getuies in die hofsaak sal maak nie. Hulle het intussen aansoek gedoen dat hulle borgvoorwaardes verslap staatsgetuies te beïnvloed,” sê hy. word om weer toegang tot die Volgens Chris Hattingh, DA-raadslid hoofgebou te verkry. Volgens Mo- van die JB Marks munisipaliteit, wil mathame het die staat op 29 De- Khumalo toegang tot die gebou hê sember die aansoek in die Potchef- sodat hy raadsvergaderings kan stroomse Landdroshof teengestaan, bywoon. Shuping voer ook aan dat gebaseer op die feit dat die munisi- hy nie sy werk kan doen indien hy paliteit onder administrasie is en die nie toegang tot die gebou het nie. beskuldiges nie hulle werk hoef Dit ten spyte van die feit dat beide voort te sit nie. Shuping en Henry op 17 November “Die Nasionale Vervolgingsgesag deur die munisipale bestuurder glo ook dat hulle toegang tot die geskors is. hoofgebou die saak in gevaar sal stel “Shuping het intussen sover omdat hulle kan probeer om die gegaan om ‘n hooggeregshof aansoek in te dien om sy skorsing op te hef, maar het op 10 Desember sy aansoek weer teruggetrek,” sê Hattingh. Volgens Hat- tingh hoef Henry ook nie meer die hoofgebou te besoek nie, omdat sy vyf jaar dienskon- trak by die munisipaliteit op 31 Januarie ten Mohau Shuping, een van die munisipale amptenare wat in Oktober in hegtenis geneem einde gekom het. is. Foto: Verskaf 7 Januarie 2021 Potchefstroom Herald www.potchefstroomherald.co.za 3 George Fazakas in een van die oefenlo- kale by die NWU Konservatorium. Foto: Venessa van der Westhuizen Hongaarse boerseun verlaat die NWU Venessa van der Westhuizen kig ‘n misverstand, want die orkes daarna het hulle Johannesburg toe het toe nie ‘n basspeler of tubaspeler verhuis waar hy by Musiland, ‘n György Sándor Fazakas het na 38 nodig gehad nie, maar eintlik ‘n musiekwinkel, begin werk het. Dis jaar as dwarsfluitdosent by die Skool fagotspeler (bassoon). Sy pa het toe hier waar hy dwarsfluit begin speel vir Musiek aan die Noordwes-Univer- noodgedwonge ‘n paar jaar by die het en saam met ‘n klomp ander Die konsert waaraan Fazakas eersdaags siteit aan die einde van Desember Suid-Afrikaanse Spoorweë gewerk musikante begin musiek maak het. gaan deelneem. Foto: Verskaf 2020 uit die akademie getree. waar hy treintrokke help bou het Later toe hy deur die weermag Hy is wyd as geliefde musiekdo- voor hy later weer in 1959 ‘n pos in opgeroep is om sy diensplig te soos Anton Goosen en Piet Botha sent van die NWU bekend, maar die ‘n orkes in Duitsland aanvaar het voltooi, het hy as fluitspeler by die opgetree. George sê dat hy nooit sal meeste sal hom eerder as ‘n eksen- wat spesifiek vir Hongaarse vlugtelin- weermagorkes aangesluit waar hy ophou musiek maak nie. Hy tree juis trieke kunstenaar onthou - nie alleen ge saamgestel was. In Marl, Duits- meer opleiding in dwarsfluit en volgende week saam met ander vanweë sy vreemde Hongaarse land het George vir die eerste keer piccolo gekry het. In drie jaar het hy kunstenaars op waar hulle ‘n familienaam nie, maar ook die skoolgegaan en het hy op vyfjarige sy finale eksamen en twee lisensiate konsert getiteld “In Retrospect”, by manier waarop hy weier om homself ouderdom met klavierlesse begin. in fluit voltooi. “Ek het by verskeie die Johannesburg Holocaust & in ‘n boksie te plaas. “My pa het Suid-Afrika altyd meesters in fluit begin klas neem Genocide Centre in Johannesburg Hy is nie ‘n klassieke snob nie. onthou en toe die geleentheid hom- onder meer Amos Eisenberg wat gaan opneem. Dit vind Woensdag, 13 Die meeste ken hom as die ruimhar- self weer voordoen om Suid-Afrika betrokke was by die destydse SAUK- en Donderdag, 14 Januarie om tige, plat-op-die-aarde George Faza- toe te kom, het hy dit dadelik orkes en ek het my geleidelik begin 21:00 plaas. Kaartjies teen R75 kas wat altyd tyd vir ‘n geselsie of aangegryp,” vertel George. Hy sê dat toespits op musiekonderrig,” vertel word by Quicket bespreek. grappie inruim. Hoewel hy as uitvoe- die destydse streeksrade (TRUK, George. Hoewel Fazakas nie meer ‘n rende kunstenaar onder die klassie- SUKOVS ens.) orkeste gevorm het en Hy het klasse in dwarsfluit en dosent by die NWU is nie, is hy ke orkeste en gehore hoog in aan- sy pa in 1964 weer Suid-Afrika toe klavier by ‘n konservatorium in steeds by die Gimnasium Musieksen- vraag is, is hy in wese eintlik ‘n gekom het om by die Transvaalse Pretoria en by Hoërskool Kempton- trum in Potchefstroom betrokke rocker wat uit die boks dink. Daar Raad vir Uitvoerende Kunste park gegee voordat prof. Attie van totdat hy en sy vrou hulle later in is ook geen aanstellerigheid by hom (TRUK)-orkes aan te sluit. Die res der Walt, hoof van die destydse Utrecht, Nederland sal vestig. te bespeur nie. van die gesin het ‘n jaar daarna musiekdepartement van die Potchef- “Ons het planne om in die eerste George het sy musiektalent van sy gevolg. George het toe sy laerskool- stroomse Universiteit vir Christelike helfte van die jaar na Nederland te pa geërf. Sy pa, János Fazakas, was loopbaan in Pretoria by Sunnyside Hoër Onderwys (PU vir CHO), hom emigreer omdat ons dogter Bianca ‘n tubaspeler in ‘n Hongaarse orkes Primary School voortgesit en op 16- in 1982 genader het om by die en kleinseun Caide nou daar woon. en sy lewe het ‘n wye draai gemaak jarige ouderdom aan Pretoria Boys universiteit klas te gee. Dis toe dat Ons seun Michael en sy vrou Berdi- voor die Fazakas-gesin hulle uitein- High matrikuleer. hy en sy vrou Alex en hul twee ne wat ook op die Puk geswot het en delik in Suid-Afrika gevestig het. Na matriek het hy eers sy hand kinders Potchefstroom toe verhuis ons twee kleinkinders, Adrian en George is in 1955 in Miskolc, aan joernalistiek by die Rhodes het. Clarissa, bly ook nie meer in Suid- Hongarye gebore en het kort daarna Universiteit gewaag en die jaar George vertel met trots dat hy Afrika nie, maar in Kanada. as baba saam met sy ouers na daarna drama by Tuks studeer. “Ek bevoorreg was om deel van die NWU “As dit nie was dat my vrou so Suid-Afrika gevlug toe die Hongaarse moet erken ek het meer gejol as se musiekdepartement te kon wees graag nader aan ons dogter in Revolusie in 1956 uitgebreek het. studeer en toe ek na ‘n tweede jaar en dink met heimwee terug aan al Nederland wou bly nie, sou ek Studente het teen die Russe opge- steeds nie gevorder het nie, het my die NWU-studente wat vandag suk- steeds in Suid-Afrika gebly het, maar staan. pa gesê ek moet gaan werk,” vertel sesvolle musiekloopbane in Suid- sy het my nog altyd in my beroep Duisende landsburgers het met die hy met ‘n breë glimlag. Afrika en oorsee het: “Ek het so baie ondersteun en nou is dit tyd dat ek revolusie gesterf en ongeveer 200 George het los werkies by restau- verandering by die universiteit beleef haar weer ondersteun,” sê hy ernstig. 000 het na ander lande gevlug. rante en drankwinkels gedoen voor en ek is baie trots op die studente Vir Potchefstromers is dit ‘n groot János het in een van die vlugteling- hy ‘n meer permanente pos by wat die naam van die NWU wêreld- verlies, want waar gaan ons nou kampe in Hongarye juis ‘n adverten- Greatermans in Pretoria gekry het. wyd uitdra, asook die goeie musiek- weer so ‘n eksentrieke musikant kry sie raakgelees dat die SAUK-orkes in Hier het hy ook sy vrou, Maria onderwysers wat ons opgelewer het.” wat Hongaars, Duits, Afrikaans en Johannesburg ‘n basspeler kort en Alexandra Heredia Fernandes, ‘n Nie alleen was George deel van Engels magtig is, ewe tuis in klassie- die gesin het Suid-Afrika toe geëmi- Portugese meisie, ontmoet. Hulle was talle orkeste en ensembles wat ke orkeste as op die rock-verhoë is greer. smoorverlief en het ‘n jaar daarna, uitvoerings gelewer het nie, maar het en wat na homself as ‘n “converted”, In Suid-Afrika was daar ongeluk- op 19-jarige ouderdom, getrou. Kort hy ook saam met rock-kunstenaars Hongaarse boerseun verwys? 4 www.potchefstroomherald.co.za Potchefstroom Herald 7 Januarie 2021 Polisie vat mense in JB Marks vas wat inperkingsregulasies oortree Venessa van der Westhuizen gesê die polisie in die Noordwes het tussen 31 Desember en die vroeë oggendure van die Die polisie in Noordwes het sedert 31 De- nuwe jaar reeds 270 mense in hegtenis sember tot 5 Januarie in totaal 717 mense geneem wat die inperkingsregulasies oortree vir die oortreding van die wet op Rampbe- het - 176 mense is in hegtenis geneem wat stuur in hegtenis geneem.

View Full Text

Details

  • File Type
    pdf
  • Upload Time
    -
  • Content Languages
    English
  • Upload User
    Anonymous/Not logged-in
  • File Pages
    16 Page
  • File Size
    -

Download

Channel Download Status
Express Download Enable

Copyright

We respect the copyrights and intellectual property rights of all users. All uploaded documents are either original works of the uploader or authorized works of the rightful owners.

  • Not to be reproduced or distributed without explicit permission.
  • Not used for commercial purposes outside of approved use cases.
  • Not used to infringe on the rights of the original creators.
  • If you believe any content infringes your copyright, please contact us immediately.

Support

For help with questions, suggestions, or problems, please contact us