FEESPROGRAM | 29 MAART – 4 APRIL 2018 www.kknk.co.za | [email protected] | 044 203 8600 | @KKNKfees sy klanke deur die teelepel in sy mond vas te byt, kerf. Hy het later in sy loopbaan sy eie medisinale ALGEMENE INLIGTING VEREERDES terwyl hy die begeleiding met die teelepel doen. houers, lepels, borde en musiekinstrumente gekerf Met dié tegniek word Coetzee as een van die en verkoop. In die vroeë 1980’s begin hy om groot PROGRAM Tobie Cronjé mees ongewone kitaarspelers in die wêreld beelde van politici en ander openbare figure uit Vir meer volledige programinligting, besoek Kunste Onbeperk – Lewensbydrae tot die beskou. Hy skryf ook sy eie liedjies. Talle daarvan hout te kerf. Met dié werke begin hy bekendheid www.kknk.co.za. Kunste is al in advertensies gebruik. Buiten dat hy by verwerf en positiewe kommentaar van kritici Tobie Cronjé werk al vir meer as vyf dekades as plaaslike feeste optree, was hy al genooi na die uitgelook. Hoewel hy ook met die hout se KAARTJIEVERKOPE akteur en regisseur in teater, rolprente en televisie. Port Townsend Slide and Steel Experience in natuurlike kleur werk, is hy veral bekend vir sy Hoe vroeër, hoe beter Cronjé vier vanjaar sy 70ste verjaarsdag. Hy het Washington, VSA. Ten spyte van baie pogings gebruik van helderkleurige verf. Bybel-karakters en Maak seker jy koop jou teater- en Kuierbuurt- homself gevestig as een van die mees gevierde en deur talle kon niemand nog die unieke lepel-in-die- diere figureer ook in sy werk. Met stompe, takke en kaartjies vroeg by Computicket, Shoprite en geliefde komiese akteurs en is ook jaarliks te sien mond-tegniek raakvat soos die oorspronklike stokkies wat soms bygevoeg en geverf word, skep Checkers. Kaartjies wat vooraf gekoop word, is as die Dame in Janice Honeyman se pantomime. Hannes Coetzee nie. Coetzee is te sien in Lepeltjie hy elemente van ’n landskap. Aan die een kant is goedkoper as kaartjies wat tydens die KKNK by In teater het Cronjé in verskeie klugte en komedies vol snare (bl. 8). sy werk ’n huldiging, ’n verering – gelaai met die deure of hekke gekoop word. Moenie laat slaap gespeel, maar hy is ook geloof vir sy meer simboliek (soos byvoorbeeld blyk uit sy beelde van nie, maak gebruik van dié voorafbesparings. dramatiese rolle soos Lafras in Die rebellie van Collen Maswanganyi Nelson Mandela), en aan die ander kant werk hy Lafras Verwey. Sy televisierolle het van hom ’n Kunste Onbeperk – Nuwe Stem met satire, teken protes aan en lewer politieke Om te bespreek huishoudelike naam gemaak. Wie sou hom kon Collen Maswanganyi volg in die voetspore van sy kommentaar. Johannes het al internasionaal Kaartjies is beskikbaar by Computicket, Shoprite, vergeet in Die avonture van Joachim Verwey en pa – ook ’n kunstenaar en die KKNK se erkenning ontvang en uitgestal. Hy woon en werk Checkers en House & Home. Besprekings kan Willem? Van Cronjé se bekendste rolprente sluit feeskunstenaar in 2018, Johannes Maswanganyi. steeds in Limpopo. Lees meer oor visuele kuns op aanlyn by www.computicket.com of by 0861 915 in Die sersant en die Tiger Moth, Babbelkous en Hy werk met hout, en verf meeste van sy bl. 10. 8000 gemaak word. Tydens die fees is die bruidegom, Wat maak oom Kallie daar?, Kooitjie beeldhouwerk. Sy werk sluit soms lewensgroot kaartjieskantoor in die area van die C.P. Nel- Emmer en meer onlangs Die rebellie van Lafras beelde in en word gekenmerk deur ’n kombinasie TONEEL museum geleë, met twee mobiele kaartjieskantore Verwey. Kunste Onbeperk vereer vir Cronjé vir sy van Afrika-tradisies, waarin hy grootgeword het, – een in Baron van Reedestraat en een in lewensbydrae tot die kunste – nie net vir die asook die moderne lewe waarin hy leef. Elke beeld Vredestraat. Oop vanaf 09:00 tot 17:00. enorme bydrae wat hy deur sy werk gelewer het vertel ’n storie en sekere van sy werk word deur #OMGV SERIAAS?! nie, maar ook as een van die bedryf se mees politiek gemotiveer, terwyl ander beelde DEBUUT Sketskomedie VERBLYF geliefde en gerespekteerde kunstenaars. Cronjé is alledaagse sosiale gebeure uitbeeld. Hy het sy Met Esther von Waltsleben Regie: Marion Holm Bespreek jou verblyf deur ons verblyfkantoor, waar vanjaar in die absurde tragi-klug Die stoele (bl. 2) diploma in visuele kuns in 1999 verwerf en is Teks: Esther von Waltsleben Vertaling, ontwerp, ons besprekingsbeamptes gereed is om die beste te sien. sedertdien ’n voltydse beeldhouer. Hy woon en produksie- en verhoogbestuurder: Jan-Hendrik sakpas-verblyf vir jou te vind. Verskillende opsies werk tans in Johannesburg en het verskeie Opperman Vervaardiger: Esther von Waltsleben Hannes Coetzee is beskikbaar van hotelverblyf tot kampstaanplek. suksesvolle uitstallings in Suid-Afrika en ander Ná die sukses van die eerste O, my goeie volk Kunste Onbeperk – Kruispunt Bespreek by [email protected] of skakel 044 wêrelddele gehad. Sy werk is ook ingesluit in keer Esther von Waltsleben terug met nommer Hannes Coetzee is ’n ikoniese Suid-Afrikaanse 203 8600. bekende korporatiewe en privaat twee (nee, geen toilethumor hier nie). Van die kitaarspeler afkomstig van Herbertsdale in die kunsversamelings. Maswanganyi word vereer met karakters maak soos die kat en kom weer, plus ’n Klein Karoo-streek. Hy het sy eiesoortige manier KLASSIFIKASIE die Kunste Onbeperk-prys vir ’n Nuwe Stem. Lees paar nuwes soos Margharita de la Rey, van kitaarspel ontwikkel in die veld, waar hy as T Taal / Language | G Geweld / Violence meer oor visuele kuns op bl. 10. baarmoeder van die Oeg-Oeg Kroeg. Man, sy is ’n S Seks / Sex | N Naaktheid / Nudity aalwyntapper gewerk het. Coetzee se vrou met stories. En vir die fans: Die popprinses en V Vooroordeel / Prejudice | D Diviniteit / Divinity kitaarspelstyl word “optel en knyp” genoem, laaste hoop van haar promotor-ma Michellé, OB Ouerbegeleiding / Parental Guidance verwysend na die manier hoe die snare deur die FEESKUNSTENAAR Caché, maak haar verskyning. Sy is 14-amper-15 vingers opgetel en geknyp word. Met sy unieke en só oor dit. KONTAK kitaarspel het hy bekendheid verwerf in David Johannes Maswanganyi Afrikaans • Geen o/14 T KKNK, Die Neelsie, Jan van Riebeeckweg 217, Kramer se Karoo Kitaar Blues. Hy het nasionaal en Johannes Maswanganyi is in 1948 in Giyani, R115 (R130 by die deur) | 60 min. | Die Oudtshoorn | 044 203 8600 | [email protected] internasionaal groot aandag getrek met sy teelepel Limpopo, gebore. Hy het geen formele Parlement www.kknk.co.za wat hy gebruik om sy rou Karoo-klanke te maak. kunsopleiding gehad nie en het by sy pa geleer 1 April 19:00; 2 April 10:00; 3 April 13:00; 4 Hy het sy eie tegnieke ontwikkel vir die skep van hoe om bruikbare ware soos lepels en borde te April 16:00 Program onderhewig aan verandering 1 FEESPROGRAM | 29 MAART – 4 APRIL 2018 www.kknk.co.za | [email protected] | 044 203 8600 | @KKNKfees BABBELAGTIG Gratis | 360 min. | Schoemanspoort verlossing bring. Ná jare is Kim weer terug op 29 Maart 14:00; 30 Maart 15:00; 31 Maart 15:30; DEBUUT Komedie 31 Maart 12:00 Willowmore vir haar Ouma Mildred se begrafnis. 1 April 20:00; 2 April 11:00; 3 April 11:00 ’n NATi / Feesteforum-produksie Haar terugkoms en die dood van haar ouma bring Met De Klerk Oelofse, Jemma Kahn, Roberto DIE BABA MET DIE BADWATER ou herinneringe terug. In Die dans van die DOWWE WICUS EN DOLLA VAN DER MERWE Pombo, Klara van Wyk, Dean Balie, Thami Baba Komedie watermeid is die oproep van spoke so te sê ’n Komedie en David Viviers Teks: Geselskap Regie: Jenine ’n US Woordfees-produksie werklikheid. Die karakters bevraagteken en Met Margit Meyer-Rödenbeck en Wicus van der Collocott Ontwerp: Wolf Britz Klankontwerp: Met o.a. Lindi Stander en Kaz McFadden Regie: ondersoek hul lewens en menswees deur Merwe Regie en teks: Margit Meyer-Rödenbeck, Charl-Johan Lingenvelder Verhoogbestuurder: Henry Mylne Teks: Christopher Durang vergelykende parallelle met die watermeid se Wicus van der Merwe en Jurgen Human Lize van Rooyen Tegniese verhoogbestuurder: Oorspronklike titel: The Baby with the Bathwater misvormde wese: halfmens-halfvis. In Evie se Vervaardiger Arena Produksiehuis Ryno Keet Produksiehuis: Aapstert Produksies Vervaardiger: US Woordfees woorde: “Hoor vir Ant Mil. Is tog die watermeid wat Weg met die dwepers, die boepens-knolle, die Vervaardigers: Kunste Onbeperk en Contagious Weet voornemende ouers werklik wat om te ons moet red.” Gratis gesprek met die geselskap moaners en die groaners. Weg met die Theatre verwag as hulle verwag? Of het jy ’n kroos, en is jy ná die vertoning op 2 April om 15:45. poeierholle, die hoitie-toitie-skeelooganties, die Babbelagtig is ’n spontane, kontemporêre soms bekommerd dat jy ’n slegte ouer is? Dan is Afrikaans • Geen o/10 G Martie Martelgatte en die Jannie Jammerballe. teaterspektakel soos wat jy nog nooit vantevore dié absurde komedie net die opvoering om jou R105 (R120 by die deur) | 75 min. | Gimsaal Weg met die oorgenuanseerde suutjiespoep- beleef nie. Dit slinger volwassenes terug na hul vertroue in jou eie vermoëns te herstel. ’n Paartjie 1 April 09:00; 2 April 14:30; 3 April 19:30; 4 polities-korrektes met hul brabbeltaal- kinderdae en betower gehore, van babbelbek tot kom tuis met hul pasgebore baba, onseker wat die April 09:00 diepsinnighede. Is jy moeg vir jou man se lang babbelkous tot babbelsug, om as’t ware die kind se geslag is. Die onbevoegde, maar gesig wat lyk soos ’n bok wat afdraand kyk? Lyk verbeelding te ontsluit en met ope arms tegemoet liefdevolle ouers besluit (verkeerdelik) dis ’n DIE STOELE jou vrou al meer soos haar paspoortfoto? Dan is te huppel. Is jy Babbelagtig, -e; -er, -ste? Kom deel dogtertjie en noem haar Daisy.
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages17 Page
-
File Size-