Januarie 1999 Eerste Gromar Spog Met Daar Is `N Ontploffing in Leerling Victor En Victrix Atlete Getalle

Januarie 1999 Eerste Gromar Spog Met Daar Is `N Ontploffing in Leerling Victor En Victrix Atlete Getalle

CVO Gromar Landbou Akademie 1997 -2007 Inhoudsopgawe 1. Redaksioneel 3 2. Voorwoord 4 3. Christelike Volkseie Onderwys 5 4. Ons Skoolwapen 7 5. Ons Skoollied 8 6. Ons wandel deur die geskiedenis 1998 9 7. Ons wandel deur die geskiedenis 1999 11 8. Ons wandel deur die geskiedenis 2000 16 9. Ons wandel deur die geskiedenis 2001 23 10. Ons wandel deur die geskiedenis 2002 28 11. Ons wandel deur die geskiedenis 2003 35 12. Ons wandel deur die geskiedenis 2004 41 13. Ons wandel deur die geskiedenis 2005 48 14. Ons wandel deur die geskiedenis 2006 55 15. Ons wandel deur die geskiedenis 2007 68 16. Ons kyk na die toekoms 2008 112 17. Ons onthou ons oud leerlinge 113 2 CVO Gromar Landbou Akademie 1997 -2007 Redaksioneel C V O G r o m a r L a n d b o u in die skool se geskiedenis, dat wat bydraes gelewer het in die Akademie het sy amptelike dit moeilik is om te besluit wat vorm van foto’s en inligting. ontstaan gehad in 1997. Die gebruik moet word en wat Dan moet ons ook ons dank Verkenners van Groblersdal u i t g e l a a t m o e t w o r d . uitspreek teenoor elke persoon het die aanvoor werk gedoen Ongelukkig is dit ook so dat baie of organisasie wat bereid was wat uiteindelik sou lei tot die van die geskiedenis nie op om `n blad van hierdie boek te stigting van `n nuwe privaat papier en of foto’s vasgelê is nie. borg. Sonder julle finansiële skool in Groblersdal. Baie ure Baie dank moet egter gaan aan ondersteuning sou hierdie se harde werk het toe gelei Rina van der Westhuizen vir boek nie moontlik gewees het daartoe dat die skool sy deure haar ywer waarmee sy die skool nie. Dankie aan Melanie van kon open in 1998. Die nuwe se geskiedenis probeer bewaar Staden wat soveel moeite skool moes `n naam kry en na vir die nageslag. Dank moet ook gedoen het om inligting van die vele opsies oorweeg is, is daar teenoor haar uitgespreek word oud leerlinge te versamel. besluit op Gromar wat `n vir haar harde werk om van samestelling van Groblersdal hierdie bundel `n sukses te kon Dit was vir my heerlik om en Marble Hall is. `n Trust is maak. Al die proefleeswerk is hierdie bundel saam te stel, en gestig wat sou help met die deur haar verrig en kon daar miskien moet daar in die verkryging en oprigting van `n enige tyd op haar knoppie toekoms gekyk word om elke eie skoolgebou. Baie dank is gedruk word vir hulp. Dank moet jaar `n volledige jaarblad uit te aan die Trustlede verskuldig vir ook gaan aan Annelene Vosloo gee van die jaar se aktiwiteite. hulle onbaatsugtigheid in vir die wyse waarop sy die hierdie verband. prysuitdelings se data vir ons Ek hoop u geniet hierdie bundel bewaar het. Alle moontlike en dat dit goeie herinneringe Om tien jaar se geskiedenis in stappe is gedoen om te verseker sal terug bring. een boek saam te vat is `n dat die inligting wat in hierdie bykans onmoontlike taak. boek weergegee word, korrek is. Groete Daar was soveel hoogtepunte Dank moet ook gaan aan almal Gideon Vosloo Samestellers: Rina van der Westhuizen Gideon Vosloo Redakteur: Gideon Vosloo Proeflesers: Rina van der Westhuizen Marlize de Jong Anri Vosloo Riki Vosloo Gideon Vosloo (jnr) Geset deur: Gideon Vosloo Gedruk deur: Loskop Drukkers Buitebladontwerp: Rina van der Westhuizen agter haar lessenaar en hard aan die werk Gideon Vosloo om inligting te versamel om hierdie feesblad moontlik te maak. 3 CVO Gromar Landbou Akademie 1997 -2007 Voorwoord Harm Kerling Voorsitter Opvoedingsraad 2007 Tien jaar voel skielik asof dit in ‘n Wonderlike kinders wat die Ons volg ook met trots die wel- oogwink verby gevlieg het. Wie geleentheid gebied word om en-weë van ons oud-skoliere sou 10 jaar gelede reg kon elkeen tot sy of haar volle wat alreeds op verskeie terreine v o o r s p e l a s o n s ‘ n potensiaal te ontwikkel op van die samelewing hul plekke vooruitskatting sou moes maak akademiese-, sport- en ingeneem het en dit met vir die eerste 10 jaar? kultuurgebied. waardigheid bekleë. Met erkenning aan Dr. Danny S o m m i g e w a s d a l k Gromar het nie net gegroei tot Nel net die volgende gedagte: ooroptimisties en het voorsien die grootste skool in Oos- Die BCVO het nie sy ontstaan te dat ons teen hierdie tyd reeds Transvaal nie, maar ook tot een danke aan ‘n klompie baie meer in getalle sou wees. van die toonaangewendste verkrampte en hardkoppige Andere het gal gebraak en ons skole in die BCVO. Voorwaar Boere Afrikaners nie – dit was glad nie ‘n kans gegee nie. iets om op trots te wees. die WIL VAN GOD! Feit is – hier is ons nog steeds! Gromar speel beslis ‘n leidende Kom ons tree dan ook te alle tye Na 10 jaar wat Ons Hemelse rol op akademiese gebied sowel op volgens God se wil, en ons Vader Sy genade in oorvloed oor as op die sportvelde en ook op dank Hom in diepe afhanklikheid ons uitgestort het! die kultuurakker. Ons kan vir Sy wonderlike genade. werklik trots wees op ons kinders Ons kan spog met: se besondere prestasies. Harm Kerling ‘n Pragtige terrein en geboue wat met bloedsweet deur Gromar Trust opgerig is en aan ons beskikbaar gestel word. Hier wil ek dan ook ‘n woord van dank rig tot Gromar Trust vir h u l l e v o o r t g e s e t t e betrokkenheid. ‘n Hoof met sy bestuurspan en personeel waarop meninge ander skole jaloers kan wees. ‘n Opvoedingsraad wat hul taak met groot ywer aanpak en in baie moeilike situasies nog altyd kalm kon bly en oplossings kon vind. Besonderse ouers op wie se betrokkenheid staatgemaak kan word wanneer daarvoor gevra word en wat hulle daartoe By CVO Gromar staan ons vas in dit wat ons glo. Ons kan die wêreld verbind het om hul doopbelofte vierkantig in die oë kyk, hoef nie terug te deins vir enige aanvalle van na te kom. buite nie, want ons is daar “Ter wille van ons kinders.” 4 CVO Gromar Landbou Akademie 1997 -2007 Christelike Volkseie Onderwys 1 . W a a r o m C h r i s t e l i k e volk te vernietig, deur die die Woord van God is in V o l k s e i e O n d e r w y s doelbewuste afwatering ooreenstemming met die (CVO)? van sy fondament en sy W o o r d e n d u s Christelike beginsel betroubaar is. Beloof u plegtig en is dit u raamwerk. As die vyand Dat menslike verbande voorneme om hierdie kind van daarin sou slaag om een (soos kerk, gesin, skool wie u die vader of moeder is, as g e s l a g k i n d e r s t e ens.) elkeen `n God hy tot sy verstand gekom het, in vervreem van hul geloof b e p a a l d e e i e hierdie leer na u vermoë te en volkskultuur-erfenis, s e l f s t a n d i g h e i d e n onderrig en te laat onderrig?” het hulle in hulle doel struktuur het, en elkeen geslaag. sy eie Godopgelegde Verbondsouer, as u antwoord op Die bestaande openbare sin, verantwoordelikheid, die doop belofte “ja” was, het u `n onderwysbedeling bied bestemming en roeping gelofte voor die Here afgelê. nie meer suiwer CVO nie het. en alles daarbinne dui “Offer dank aan God, en betaal d a a r o p d a t jou geloftes aan die verwêreldliking en daling 3. Wat is die besondere Allerhoogste.” Ps. 50:14 van standaarde aan die V o l k s g r o n d s l a g v a n orde van die dag is. die BCVO? C V O G r o m a r L a n d b o u Akademie bied aan u as 2 . Wa t i s d i e B C V O s e Volkseie onderwys dui verbondsouer die geleentheid geloofsgrondslag? op volksgebonde en om die gelofte ten volle na te k u l t u u r g e b o n d e kom en u kinders in die CVO Gromar is in 1997 gestig en onderwys. gereformeerde geloofsleer te r e s o r t e e r o n d e r d i e God het in Sy Raadsplan laat onderrig, sodat hulle die o o r k o e p e l e n d e beskik dat die Afrikaner Drie-enige God, Vader, Seun en sambreelliggaam van die B o e r e v o l k i n s y Heilige Gees met hulle hele hart Beweging vir Christelike geskiedenis, kultuur en en siel en met al hul krag kan Volkseie Onderwys. t r a d i s i e s u i t ` n liefhê en God se Woord in hulle CVO is gegrondves in die C a l v i n i s t i e s e harte kan bewaar. (Deut. 6:5-9) Calvinistiese Protestantse Protestantse lewens- en geloof wat onder andere op die w ê r e l d b e s k o u i n g Daarom is Christelike Volkseie volgende geloofswaarhede ontstaan en gegroei het.

View Full Text

Details

  • File Type
    pdf
  • Upload Time
    -
  • Content Languages
    English
  • Upload User
    Anonymous/Not logged-in
  • File Pages
    122 Page
  • File Size
    -

Download

Channel Download Status
Express Download Enable

Copyright

We respect the copyrights and intellectual property rights of all users. All uploaded documents are either original works of the uploader or authorized works of the rightful owners.

  • Not to be reproduced or distributed without explicit permission.
  • Not used for commercial purposes outside of approved use cases.
  • Not used to infringe on the rights of the original creators.
  • If you believe any content infringes your copyright, please contact us immediately.

Support

For help with questions, suggestions, or problems, please contact us