Agri Nuus Aug 2020#Fin.Indd

Agri Nuus Aug 2020#Fin.Indd

AGRISCIENCES WETENSKAPPE NEWSLETTER • NUUSBRIEF 103 AUG 2020 INHOUD | CONTENT Click on links | Klik op skakels NEWS | NUUS Rooibos op die agenda vir Vrouedag Matie Food Science graduate eyes the Miss South Africa title Afrika-vioolklanke uit Bos- en Houtkunde Welcome to the Faculty, Dr Sebinasi Dzikiti AI Perold-medaljewenner palm haar eerste wynmedalje in Voedselsekerheid: talle revolusies is weens honger begin, sê Madonsela It’s a (big) cat’s life… Agri-leadership short course a huge success PROGRAMME | PROGRAMMES Applications for the M and PhD 2021-intake year RESEARCH | NAVORSING Impact of solar towers on birds investigated US-navorsers ontdek nuwe spesies luise, chiggermyte Navorser op soek na olifantluise – nie ’n maklike taak nie! International recognition of research on parasites of African penguins ECONOMICS | EKONOMIE Government and private sector should help develop rural areas through agriculture COVID-19 First-generation Learning and Teaching in Covid-19 Lockdown – no excuse for passivity in a country like South Africa Agricolleges: Reimagining online education beyond 2020 h p://www.sun.ac.za/agric ISSUE/UITGAWE XX MONTH/MAAND 20XX AGRISCIENCES WETENSKAPPE Rooibos op die agenda vir Vrouedag Alumni van die Fakulteit AgriWetenskappe het hopelik almal met ‘n lekker koppie rooibostee in die hand gesit en luister na die instelling se eerste virtuele Vrouedag- geleentheid. Dit is op Donderdag 13 Augustus in samewerking met die Universiteit se Alumni-kantoor gehou. Die spreker was Lize du Preez, ’n met rooibos, wat inheems tot Suid- aanleiding van die groen tee wat die direkteur van Carmién Tea en in be- Afrika is, geboer word, en die stappe Japanese graag drink en in kos ge- heer van nasionale en inter nasio- waardeur gegaan word voordat ie- bruik. Groen rooibos bevat selfs meer nale bemarking en verkope by die mand behaaglik aan ’n koppie kan an oksidante as gefermenteerde rooibosmaatskappy waarby sy reeds drink. rooi bos,” het Du Preez vertel, wat ook sedert 2011 werksaam is. Haar ma, Suid-Afrikaners is steeds die groot- ’n oorsig oor die gesondheidswaarde Mientjie Mouton, het dit in 1998 op ste rooibosteedrinkers ter wêreld, van rooibos gegee het. die plaas Brakfontein in die Citrusdal- maar daar is sterk markte in veral Een van die ander projekte waar- omgewing ges g. Asië en Europa. Volgens Du Preez by US-navorsers soos dr Joubert en Du Preez is ’n Oudma e wat in die voer Carmién Tea sowat 95% van hul Nina Muller betrokke was, was die 2000’s BA Sosioinforma ka aan die produkte na die buiteland uit. samestelling van ’n sensoriese geur- US studeer het, en ook ’n nagraadse Sy het uitgelig hoe die bedryf wiel vir rooibostee, wat sedert dien ’n diploma in bemarking vanaf die in- dank sy die belangstelling van ’n plaas- waardevolle hulpmiddel vir die bedryf Lize du Preez stelling verwerf het. like dokter van Clanwilliam, dr Le Fras is. Sy verkies die piramiede-ge vorm- Gepas vir Vrouemaand (en vir Nor er, tot stand gekom het, en hoe Na afl oop van haar praatjie moes de teesakkies waarin Carmién Tea se Covid-19 tye, daarom die virtuele aan- talle wetenskaplikes sedertdien daar- Du Preez heelwat vrae oor die pro- produkte ook verpak word, en laat dit bieding) het Du Preez haar praatjie toe bydra. Onder hulle is alumnus duksie van rooibos beantwoord, as- vir minstens vyf minute trek. begin met ’n aanhaling deur Eleanor prof Lize e Joubert van die Land- ook oor hoe om die perfekte koppie “Moenie kookwater ingooi nie, Roosevelt: “A woman is like a tea bag bounavorsingsraad en ’n buitenge- daarvan te maak. maar wag eers bietjie met die water. – you can’t tell how strong she is un l wone professor in die De partement “Dit hang af of dit in ’n teesakkie Baie van die gesonde an oksidante you put her in hot water.” Voedselwetenskap. “Sy was die kom, met los teeblare of stokkies ge- gaan verlore as jy kokende water ge- Sy het ’n oorsig gegee oor hoe eerste persoon wat die idee gehad brou word, of ’n gegeurde tee is,” het bruik. Water teen 60 grade Celsius is daar op net sowat 70 000 hektaar het om groen rooibostee te maak, na Du Preez verduidelik. die beste.” Ma e Food Science graduate eyes the Miss South Africa tle s a teenager, AgriSciences’ alumnus Lebogang Stellenbosch is one thing that she’s taken with her since AMahlangu dreamt of playing soccer for Banyana gradua ng in 2019. And she adds: “I admire how people Banyana. As of right now the Food Sciences graduate has from Stellenbosch love where they are from. But, you her sights set on becoming Miss South Africa 2020. have to love where you’re from, and be proud of it.” She was recently named as one of the 10 fi nalists in Another habit she’s taken with her to Durban, where this year’s compe on, set to be held in Cape Town in she works as a product developer for Unilever, is to October. walk everywhere she can. Says the former resident of Says Lebogang: “I believe in the poten al and value Nooitgedacht and Metanoia: “I chose to live within of the youth and women of our country. I know that if walking distance of my job. It’s a healthy habit I picked they are encouraged and empowered to take charge, we up on campus.” as a collec ve can create self-sustaining solu ons to the She played soccer for Ma es and was a member of problems facing our communi es. Miss South Africa will the AgriSciences Students’ Representa ve Council in give me a pla orm to champion this country’s poten al 2017/2018. and help see it become a reality.” Describing herself as resourceful, adventurous and When she was a teenager, she went to Rosina Sebane purposeful, she says: “I love the feeling of adrenalin and Sport School, a boarding school in Pretoria North, where adventure. I enjoy exploring new hiking routes, running she excelled in soccer and was chosen to represent and exercising and am currently learning new soccer Gauteng. Being quite sporty, many people thought that tricks!” physiotherapy would be a natural fi t for her as a career Through her studies in Food Science, she learnt choice. The idea of working in a hospital, however, got the about issues surrounding food security. In the process, be er of her. Her mother then channelled her interest in she started dreaming of working for NASA, to help them food and nutri on – Lebogang is very par cular about develop foods with an extended shelf life that astronauts what she eats – towards studies in Food Science. can enjoy. She’s never been one to shy away from new She muses: “It would be great to be able to apply it to opportuni es, or of experiencing new cultures. That’s real-life situa ons too, to develop food that can be stored one of the reasons why she opted for Stellenbosch for for a long me, yet is s ll tasty. It could provide people her studies, even though it’s a long distance from her who are struggling with adequate storage facili es with home in Soshanguve. healthy food alterna ves.” And she adds: “You can link It’s a choice she has never regre ed. She says food science to whatever is your purpose.” the sense of pride that people have in being from (turn to page 2) terug na inhoudsopgawe / back to contents 1 ISSUE/UITGAWE XX MONTH/MAAND 20XX news|nuus Afrika-vioolklanke uit Bos- en Houtkunde out wat vir musiekinstrumente gebruik Hword, moet aan sekere fi siese en akoes ese eienskappe voldoen, met nie alle houtsoorte wat vir gebruik as toonhout geskik is nie. Terwyl kitare dikwels van verskillende inheemse houtsoorte vervaardig word, word viole wêreldwyd van inge- voerde sparhout (Spruce) vir die voorplaat en esdoring (Maple) vir die agterste plaat gemaak. Hierdie hout is geneig om stadig te groei, baie oud te wees en word gewoonlik tot 50 jaar lank natuurlik gedroog. Die Departement het in ’n tweejaarlange n a v o r singsprojek verskillende inheemse hout- soorte gekarak seer en ook bepaal hoe hierdie houtsoorte deur bestaande klassifi kasiestelsels as geskik vir die gebruik as toonhout geklas kan ’n Tweede viool word op die oomblik in die Departement Bos- en Houtkunde gemaak. word. geelhout en sapele deur Hannes Jacobs van deel van verskillende studenteprojekte gemaak, Vier spesies het belowende resultate gelewer: Pretoria gemaak en die klank vergelyk baie goed met ’n plaaslike luitmaker wat met die afronding geelhout en swarthout aan die voorkant en sapele met tradisionele instrumente. Jacobs word as een en montering sal help. en hardepeer vir die agterkant. Geeneen van die van die beste luitmakers in Suid-Afrika beskou. Tree met prof Mar na Meincken by mmein@ houtsoorte was meer as ’n paar dekades oud of Die prosedure om die Afrika-viool en die klank gedroog nie. Die hout is versig g met die hand daarvan te maak, kan gesien/gehoor word by: sun.ac.za (Departement Bos- en Houtkunde) in ge-oes en oondgedroog om die bes moontlike h ps://youtu.be/tKvrhbI04wk. verbinding of besoek www.sun.ac.za/forestry vir rou materiaal te verkry. Die eerste viool is van Die tweede viool word in die Departement as nadere besonderhede. Welcome to the Faculty, Dr Sebinasi Dziki ! r Sebinasi Dziki (picture) joined the Hor cultural Science Department as a senior lecturer in June from the CSIR’s DHydrosciences Research Group where he was a senior researcher for close on ten years. He was born in Bulawayo, Zimbabwe, and fi rst came to South Africa in June 2008 as a postdoctoral research fellow in SU’s Department of Hor cul- tural Science where he spent three years.

View Full Text

Details

  • File Type
    pdf
  • Upload Time
    -
  • Content Languages
    English
  • Upload User
    Anonymous/Not logged-in
  • File Pages
    15 Page
  • File Size
    -

Download

Channel Download Status
Express Download Enable

Copyright

We respect the copyrights and intellectual property rights of all users. All uploaded documents are either original works of the uploader or authorized works of the rightful owners.

  • Not to be reproduced or distributed without explicit permission.
  • Not used for commercial purposes outside of approved use cases.
  • Not used to infringe on the rights of the original creators.
  • If you believe any content infringes your copyright, please contact us immediately.

Support

For help with questions, suggestions, or problems, please contact us