Aanval Op Student Met Bottel

Aanval Op Student Met Bottel

Pest Control Professionals cc 083 439 2535 018 293 2261 You name the pest... 13 September 2018 TERMITES We do the rest!!! Prys: R5,80 TERMITE 35 YRS SERVICE!! EXPERTS Webblad: www.potchefstroomherald.co.za Geskend Aanval op student met bottel JP van der Westhuizen, kort nadat hy ver- lede Donderdag met 'n bottel in die gesig gesteek is. Foto: Verskaf Quattro Fuels bedien ‘n groot gedeelte van die Landbou, Mynbou en Industriële sektore in Noord-Wes en is seker ons kan u ook help. Puik dienslewering en goeie pryse is waaraan Quattro geken word! Kontak ons vandag vir ‘n kwotasie: -Landbou -Mynbou -Delwers -Vervoerders Vir enige navrae en inligting skakel: Chilli: 083 627 3334 / Mariaan 082 925 6919 / Nicia 072 974 5650 2 www.potchefstroomherald.co.za Potchefstroom Herald 13 September 2018 Man dankbaar hy leef na motorfietsongeluk Marianke Saayman sy been gekry en kort daarna met fisioterapie be- gin. ’n Potchefstroomse pa is dankbaar dat hy leef na- “Dit is baie seer, maar ek kan darem my been dat hy verlede week met sy motorfiets in ’n ernsti- gebruik om rond te beweeg,” sê hy. ge ongeluk betrokke was. Alisha sê hul nege- en driejarige seuns hanteer Quinton Nell is nog in Potchefstroom Hospitaal die gebeure goed en dat hulle darem al vir hul pa en het die femur in sy regterbeen gebreek. Hy en in die hospitaal kon gaan kuier. Alisha sê hulle sy vrou, Alisha, is egter positief dat hy binnekort is baie dankbaar vir almal wat na die ongeluk ge- ten volle sal herstel. help het. Die ongeluk het Donderdagoggend 6 Septem- “ER24 se mense wat betrokke was het geweet ber op die N12-hoofweg by die Modderdampad wat hulle doen. Hulle het my gemaklik laat voel afdraai gebeur. en gehelp waar hulle kon,” sê Quinton. Negentien mense, waaronder 17 laerskoolkin- “Ons is ook baie dankbaar dat niemand anders ders wat op pad skool toe was, is tydens die onge- ernstig beseer is nie. Dit kon soveel erger gewees luk beseer. het,” sê Alisha. Quinton was op pad werk toe, toe ’n ander voer- Die gesin is nog nie seker wanneer Quinton ont- tuig glo in hom en die skoolbussie vasgery het. slaan sal word nie. ER24 paramedici het Quinton in ’n kritieke toe- Volgens ER24 woordvoerder Russel Meiring, stand na Potchefstroom Hospitaal geneem. Quin- het die ander 18 pasiënte slegs ligte tot matige be- ton het Maandag 10 September ’n operasie aan serings opgedoen. Quinton en Alisha Nell. Foto: Marianke Saayman ‘Hy is nou in ’n beter plek’ Marianke Saayman “Hoewel sy tyd saam met ons skie- “Ek weet hy is in ’n beter plek en nou lik kortgeknip is, is hy gesond.” troos ek my broers So sê Laurika Delport oor haar pa, (Kallie en JD Del- Johan Delport (69), wat Sondagmid- port) dat ons pa nou dag 9 September in ’n ongeluk op die nie meer siek is hoek van Nelson Mandela-rylaan en nie,” sê Laurika. Jo- Beyers Naudestraat dood is. han laat sy drie kin- Volgens Russel Meiring, woordvoer- ders, een kleinkind der van ER24, het drie voertuie om- en een agterklein- streeks 14:00 by dié kruising gebots. kind na. Johan Delport. Paramedici van ER24 het die voertuie “Al ons kinders in die middel van die pad aangetref. lyk ook baie soos hy. Johan was nog in een van die voer- As ons in die stad loop is daar gereeld tuie vasgekeer. Volgens Meiring was iemand wat vir ons sê dat ons een van daar niks wat paramedici vir hom kon die Delports moet wees,” sê sy. Johan doen nie en is hy op die toneel dood ver- was ’n vriendelike mens en het sy lewe klaar. ten volle vir sy kinders en kleinkinders Drie ander mense is deur paramedi- geleef. ci behandel. Een van dié drie is in ’n * ‘n Troosdiens word Vrydag 14 Sep- kritieke toestand na Potchefstroom tember om 10:00 by die Potchefstroom Hospitaal geneem vir verdere behande- Dienssentrum gehou. Die ongelukstoneel waarin drie motors betrokke was. Foto: ER24 ling. Johan is ’n gebore Potchefstromer en het baie vriende gehad. In sy jonger dae het hy van visvang en kamp gehou, Sakekamer samel R100 000 vir GPF- maar was in die laaste paar jaar van sy lewe baie siek en in pyn. sentrum op Bult in Die Potch-Tlokwe Sakekamer het met hul gholfdag op 30 Augus- tus ’n allemintige R100 000 ingesamel vir die oprigting van die Gemeenskap Polisiëringsforum-sentrum wat in Cachetpark op die Bult opgerig gaan word. Die voorsitter van die Sakekamer, mnr. Bennie Groenewald, sê die geweld en misdaad op die Bult is ‘n groot bekommernis, spesifiek vir studente. Hy sê die Sakekamer het dit ter harte ge- neem. “Die Bult was nog altyd die trots van Potchefstroom waar stu- dente, toeriste en feesgangers kon gaan om hulself te geniet en KITSGRAS daarom is dit vir ons belangrik om die Bult te beveilig en sy repu- tasie ten volle te herstel.” • Bestel by 086 123 5296 of Die Sakekamer het sowat ‘n jaar gelede begin om geld in te samel vir ‘n Gemeenskap Polisiëringsforum-sentrum wat oor- www.trompiegroup.co.za kant Absa in Cachetpark opgerig gaan word. ‘n Groot aantal besighede het die gholfdag ondersteun. • Kaartfasiliteite ook beskikbaar. Volgens mnr. Malan le Roux, voorsitter van dié forum, gaan die oprigting van die sentrum net na Aardklop begin. Dit gaan • Selfl aai: Ma - Vry (8:00 - 16:30) onder meer deur die polisie en ander veiligheidsinstansies ge- 'n Voorstelling van die sentrum wat vir veiligheids- bruik word om die Bult ’n veiliger omgewing te maak. Ander in- doeleindes op die Bult opgerig gaan word. Dit gaan en Sat. op bestelling. stansies het ook geld daarvoor geskenk, sê hy. onder meer deur die polisie gebruik word. It has been agreed between the Advertiser and Media24 that the Advertiser is solely responsible for the correctness off all details concerning its advertisement placed herein, including compliance with all relevant legislation. Therefore, Media24 does not accept any liability for any damage resulting from any advertisement placed herein. Die adverteerder en Media24 het ooreengekom dat die adverteerder volle verantwoordelikheid aanvaar vir die nakoming van relevante wetgewing in die plasing van korrekte inligting ten opsigte van sy advertensie hierin geplaas. Derhalwe, aanvaar Media24 geen aanspreeklikheid vir enige skade opgeloop voortspruitend uit die plasing van enige advertensie hierin nie. Delivery: Service centre: Ombudsman Tel: 086 188 8989 Kopiereg: Geen redaksionele materiaal of advertensie mag gereproduseer word sonder the toestemming van Media24, ooreenkomstig artikel 12(7) van die Wet op Kopiereg van 1978. E-pos: [email protected] Ombudsman Senior bestuurder: Tel: 018 293 0750 / Operating hours: 08:00 - 16:30 Ons nooi lesers uit om kommentaar te lewer oor die koerant se inhoud en sal foute so gou as moontlik regstel. Stuur Thys Foord Faks: 018 293 0759 Delivery services: asseblief kommentaar aan die redakteur by [email protected] of skakel 018 293 0750. Redakteur: E- pos nuus: De Wet Coertzen Rapporteer foute in berigte aan Media24 se Gemeenskapspers-ombudsman, Prof. George Hennie Stander [email protected] 083 278 1802 Advertensiebestuurder: Wilgepark, Claassen, by [email protected], of skakel 021 8513232 of 0835432471. Antoinette Badenhorst h/v Piet Uysstraat en Govan Mbekirylaan, Persraad Rekeningnavrae: Potch, Bus 515, Gestig 1908 Lihana Moos No.7889 Ons onderskryf die Etiese Kode van die Suid-Afrikaanse Druk- en Aanlynmedia, wat ons verbind Potchefstroom, 2520 om joernalistiek te beoefen wat gegrond is op die waarheid, wat akkuraat, regverdig, gebalan- Sirkulasiesyfers word deur die Sirkulasie seerd is, en onafhanklik ingesamel is. Indien ons nie voldoen aan die vereistes van die Perskode webwerf: Oudit Buro (ABC) gewaarmerk. Moet nie enige ander syfers glo nie, bring dit asseblief, binne 20 dae ná publikasie, onder die aandag van die Persombudsman by nie, skakel ons kantore vir die korrekte syfers. Gedruk deur 0114843612/8, faks 0114843619, of [email protected]. www.potchefstroomherald.co.za Paarl Coldset (Edms) Bpk, 83 Heidelberglaan, City Deep. 13 September 2018 Potchefstroom Herald www.potchefstroomherald.co.za 3 Dustin Wetdewich “Ek is terug na die kuierplek, maar toe ons later op pad was huis toe, het “Ek was verbaas dat ek nog leef,” sê die ouens in die BMW teruggekom. JP van der Westhuizen (22) wat verle- Hulle het in die parkeerarea op die de Donderdagoggend omstreeks Bult gewag en ’n tweede onderonsie 00:30 op die Bult drie keer met ’n bot- het ontstaan.” tel gesteek is. “Daar was vier van hulle by die kar. Volgens dié derdejaar student in Die man het my weer met die stok ge- sielkunde het hy by ‘n bekende kuier- dreig,” vertel hy. plek op die Bult in ‘n ander man vas- Van der Westhuizen het die man ge- geloop, waarna die man op hom begin slaan, waarna ‘n ander man hom met skree het. ’n gebreekte bottel in die gesig en arm JP van der Westhuizen (22) is drie keer op die Bult met 'n bottel gesteek. Foto: Verskaf “Hy was baie aggressief en het my gesteek het. erg gevloek. Ek het om verskoning ge- “Ek het dit nie sien kom nie. Daar Paramedici van ER24 het Van der drink, waarna hulle dan gewoonlik vra, maar hy wou niks weet nie,” ver- was dadelik ’n brandgevoel. Die bloed Westhuizen na Mediclinic Potchef- moeilikheid binne of buite die kuier- tel hy. het oral oor my lyf gevloei. Alles was stroom geneem. plekke maak. Die man het Van der Westhuizen toe rooi,” het hy gesê. “My vriend het my hand vasgehou, “Ek weet van baie mense wat nie aangesê om buite toe te gaan sodat Nadat hy op die sypaadjie gaan sit ek het vir hom gesê ek gaan net my eers meer op die Bult wil wees nie, hulle dit kan uitsorteer.

View Full Text

Details

  • File Type
    pdf
  • Upload Time
    -
  • Content Languages
    English
  • Upload User
    Anonymous/Not logged-in
  • File Pages
    24 Page
  • File Size
    -

Download

Channel Download Status
Express Download Enable

Copyright

We respect the copyrights and intellectual property rights of all users. All uploaded documents are either original works of the uploader or authorized works of the rightful owners.

  • Not to be reproduced or distributed without explicit permission.
  • Not used for commercial purposes outside of approved use cases.
  • Not used to infringe on the rights of the original creators.
  • If you believe any content infringes your copyright, please contact us immediately.

Support

For help with questions, suggestions, or problems, please contact us