180Km/H Teen Brug, Bestuurder Leef

180Km/H Teen Brug, Bestuurder Leef

we've got everything you need! R5,80 31 Oktober - 2 November 2018 Tel. (016) 950-7000 http://www.vaalweekblad.com 180km/h teen brug, bestuurder leef Jannie du Plessis VANDERBIJLPARK. - ‘n Jong man is Sa- terdagoggend skuins na 02:00 baie ernstig beseer toe hy met sy Alfa Romeo teen die Vaalpark-brug op die R57-hoofweg vas- gery het. Die voertuig het daarna ‘n paar keer ge- rol en sowat 100m verder tot stilstand ge- kom. Die bestuurder is uit die motor ge- slinger. ER24 paramediese personeel het die man op die toneel behandel en hy is in ‘n kritieke toestand na Mediclinic Em- fuleni geneem. Die voertuig se spoedme- ter het op 180km/h vasgesteek. Daar was die afgelope naweek meer on- gelukke in die Vaaldriehoek as gewoonlik. In een van die botsings Vrydagaand net na 20:00 (ook op die R57) by die motorha- we langs Bonanné, het ‘n Renault Clio by die stopstraat van agter teen ‘n bakkie vas- gery. Die bestuurder van die Clio het net ligte beserings opgedoen. Saterdagaand was daar nog ‘n ongeluk op die R57 toe die bestuurder van ‘n Ford Icon beheer oor die voertuig verloor het en die voertuig gerol het. Daar was vyf in- sittendes, waarvan net een deur ER24 na die hospitaal geneem is vir behandeling. Saterdagoggend net na 02:00 is die bestuurder van dié Sondagoggend omstreeks 05:00 het ‘n Alfa Romeo in ‘n kritieke toestand na die hospitaal taxi in Frikkie Meyer-boulevard gerol. Ses geneem nadat die voertuig op die R57-hoofweg teen ‘n ambulanse, onderskeidelik van ER24, brug gebots en toe 100m verder gerol het. Die voertuig Gauteng EMS en Mittal het 17 pasiënte na se spoedmeter het tydens die botsing op 180km/h verskillende hospitale vervoer. vasgesteek. Foto: Jannie du Plessis 2-4 NOVEMBER R60 th p/kg While stocks last BEEF 60 * Excluding Biltong Deli & selected cuts THANK YOU FORLimited 60 quantites YEARS per customer • T’s & C’s Apply PRODUCTS 2 Vaalweekblad, 31 Oktober - 2 November 2018 News www.vaalweekblad.com Are you looking for a job, a friend or a lover? SMS your request to 45534 and buy your For the latest breaking news, Vaalweekblad every Wednesday at R5-80 to see your SMS. Vaalweekblad is a bilingual job opportunities and much newspaper that keeps you updated about all interesting happenings in the Vaal and surrounds; political news, medical issues, sport and much more! Join our thousands more, visit of happy readers. Visit the Facebook page and website www.vaalweekblad.com www.sedibengster.com or www.vaalweekblad.com The EFF took to the streets in number to hand memorandum of complain to the ELM making sure their demands are met. Lazarus Dithagiso The EFF members’ demands included that VANDERBIJLPARK. – On October 26 the residents in informal settlents should receive high temperatures did not deter the well attend- decent houses or land on which they can build ed march from near the Boipatong test grounds their own homes, security to be in-sourced, on- to the Emfuleni Local Municipality (ELM) of- board consultants engaged in fraudulent claims fices organised by the Economic Freedom to be blacklisted, and potholes and spewing Fighters (EFF) to present a memo on municipal sewers be addressed. corruption and grievances. It was contended that the Emfuleni Mana- The EFF provincial chairperson Mandisa ger, earning R1 million annually, be removed Mashego told the people about all the alleged from that post as he allegedly has only a matric corrupt practices that have turned ELM into a qualification. rotten apple. Referring to work conducted by Furthermore, that the Council Speaker get- the EFF she said the EFF is a ‘verb’, a “doing ting travelling allowance should return the car word” - not just talking - and is growing rapidly she rented with municipal money. in Gauteng. Finally it was contended that the municipali- Corruption allegedly affects each and every ty be dissolved for failing in its constitutional department of the ELM municipality, she said, mandate to provide services to the community. and demanded answers from ELM within sev- Acting Mayor Robert Thema accepted the en days. memo on behalf of the Executive Mayor Jacob Some of the placards bore the message Khawe. Thema assured the EFF that their de- The EFF Gauteng provincial chairperson Mandisa Mashego addressed hundreds of her mem- ‘ELM, city of corruption,’ others: ‘Where mands will be handed to the relevant depart- bers outside the municipality building. Photo: Lazarus Dithagiso R872 million has gone up in a puff of smoke.’ ment for consideration. Emfuleni se ondergang die gevolg van munisipale kaping, sê VF Plus ‘n Plundering van munisipale fondse en ‘n Die gebrek aan produktiwiteit, doeltreffend- gewend word om agterstallige Eskom- en teit nie behoorlik gelewer word nie. totale gebrek aan ‘n politieke wil om die Em- heid, toesig en mense sonder die regte vaar- Rand Water-rekeninge te betaal.” “Met riool wat deur woonbuurte na die fuleni-plaaslike munisipaliteit van onder- dighede in poste is van die grootste oorsake Die VF Plus het die ingryping van die Gau- Vaalrivier vloei, het die kwessie reeds in ‘n gang te red, is die direkte oorsaak van inwo- van wanadministrasie. teng-provinsie verwelkom, maar sê die situa- nasionale krisis ontaard,” sê rdl. Senekal. ners se drasties verswakkende lewensgehal- “Die gevolg is die aanstelling van kontrak- sie het nog nie verbeter nie. Die VF Plus het die nasionale raad van te. teurs om die werk te doen. “Inteendeel, die situasie het in so ’n mate provinsies versoek om die situasie in Emfule- Só sê raadslid Gerda Senekal, “Hoewel die Vaal-area ‘n agteruitgegaan dat basiese dienste soos wa- ni dringend te ondersoek en ’n werkbare op- VF Plus-raadslid in die Emfule- afwaartse ekonomiese groei ter, sanitasie, vullisverwydering en elektrisi- lossing te vind. ni Plaaslike Munisipaliteit, wat beleef en werkloosheid hoog met die nasionale raad van pro- is, is die inkomste wat gege- vinsies se besoek aan Emfuleni, nereer word, tesame met die ’n sterk bewoorde voorlegging toelaes wat ontvang word, gelewer en knelpunte aan die voldoende om ‘n redelike ondersoekspan voorgelê het. diens aan inwoners te lewer. Sy sê die hoofrede waarom Die werklike oorsaak vir die die streek totaal gestroop is van afwesige diens is swak be- alle dienslewering en ‘n funksi- stuur en die plundering van onerende infrastruktuur, is die hulpbronne. onvermoë van raadslede om as “’n Voorbeeld hiervan is ’n span saam te werk. “Dit word hulpbehoewende huishou- afgewentel na die administra- dings wat dienste ver bo die tiewe strukture waar geen seni- munisipale beleid en riglyne or bestuurspan in beheer is nie,” VF Plus-raadslid Gerda ontvang. Met dié beleid het is haar mening. Die munisipale Senekal. die munisipaliteit ‘n verlies bestuurder en hooffinansiële van ‘n miljard rand gelei. bestuurder wat deur die departement van sa- “Die waarnemende hooffinansiële be- mewerkende regering en tradisionele sake stuurder het onlangs ’n ondersoek na veertien (COGTA) in Emfuleni geplaas is, se termyne van die munisipaliteit se 360 kontrakte laat verstryk binnekort. Feitlik al die senior poste doen. Onreëlmatige uitgawes van bykans R1 is ook vakant. miljard is geïdentifiseer. Sulke wanadmini- “Emfuleni se raad is geneig om politieke strasie veroorsaak dat die munisipaliteit nie aanstellings te doen wat veroorsaak dat toe- eens genoeg geld het om ’n pap band van ’n Twee voertuie ‘skrum’ in Springboklaan paslike kwalifikasies en ervaring selde die munisipale voertuig te vervang nie. Tog is dit oorweging van sleutelposisie-aanstellings maklik vir die stadsraad om, wanneer ’n nu- Dié twee voertuie, 'n minibus-taxi en 'n swart Volkswagen Polo, het verlede Vrydag op is,” sê rdl. Senekal. Sy sê nóg ’n knelpunt we burgemeester aangestel word, ’n nuwe 'n ongemaklike manier in Springboklaan, Vereeniging, kennis gemaak. ER24 was vinnig is die hoë aantal vakante poste in die raad. ampsmotor aan te skaf,” sê sy. op die toneel maar gelukkig is niemand beseer nie. Die verkeersafdeling was op die “Die munisipaliteit beweer daar is 50% va- “Vrugtelose besteding van miljoene rande toneel om die oorsaak van die botsing te ondersoek. Foto: Chris Smuts kante poste, maar dié aanname is misleidend. soos in ondersoeke gevind is, kon liewer aan- www.vaalweekblad.com Nuus Vaalweekblad, 31 Oktober - 2 November 2018 3 Motoriste ontstoke oor ‘taai tameletjie’ op R59 Retha Fitchat “Wat nou?” wou sy weet. media mag praat nie. Woordvoerders van dié bande ontslae kan raak. Hoewel dit ‘n nare Meer as 100 motoriste wat daagliks die R59- Wian Visser het geantwoord dat dit die departement het egter teen Vaalweekblad se taak is, is dit glo beter om dit so gou as snelweg gebruik om tussen die Vaaldriehoek projekbestuurder was wat die pad te gou saktyd nog nie op ons navraag gereageer nie. moontlik te verwyder omdat die teerlaag jou en die Rand te pendel, het verlede week hul oopgemaak het voordat die teer behoorlik Van die beswaarde motoriste het agterna voertuig se stopvermoë erg kan belemmer. frustrasie op Facebook gedeel nadat hulle droog was, waarop ander lesers geantwoord laat weet dat hulle die R59 die volgende dag Gebruik lynolie, ‘n skropborsel, ‘n plas- oor ‘n pasgeteerde deel van die snelweg gery het dat dit nie die enigste probleem was nie. weer met hul teerbesmeerde bande aange- tiese mes en ‘n gewone opwasmiddel om die en ‘n dik laag teer, gruis en klippies aan hul Verskeie ongeduldige motoriste in 4x4’s en durf het, en dat die aanpaksels wonder-bo- bande skoon te skrop. Moenie sterk chemi- motorbande huis toe gebring het. minibus-taxi’s het glo die oranje plastiekke- wonder verdwyn het. kalieë gebruik nie omdat dit die rubber van Facebook-gebruiker Quintin van Niekerk ëls wat die geteerde deel van die pad moes “Ek kon hoor hoe die stukke teer van my jou bande kan verniel.

View Full Text

Details

  • File Type
    pdf
  • Upload Time
    -
  • Content Languages
    English
  • Upload User
    Anonymous/Not logged-in
  • File Pages
    20 Page
  • File Size
    -

Download

Channel Download Status
Express Download Enable

Copyright

We respect the copyrights and intellectual property rights of all users. All uploaded documents are either original works of the uploader or authorized works of the rightful owners.

  • Not to be reproduced or distributed without explicit permission.
  • Not used for commercial purposes outside of approved use cases.
  • Not used to infringe on the rights of the original creators.
  • If you believe any content infringes your copyright, please contact us immediately.

Support

For help with questions, suggestions, or problems, please contact us