
~80 I.CACHET APTEEK PUKKEI Vir u kleurbaadjies QI en u PIUS· Apteek sportbenodigdhede: TOMSTllAA T 92 Tel. 4201 Johan Groot genoeg om u te Claassen dien, klein genoeg om Broers u te ken AMPTELIKE STUDENTEKOERANT VAN DIE P,U vir C H.O - . JAARGANG XXXVI NOMMER 6 14 MAART 1980 JOQ­ !lfde lie rs 21,4 Karnaval m 'n l vir van op uitslae ige­ Jord isto ti sy ien­ bekend .k. Vergeet-my-nie en Over-de-Voor het hulle die afgelope week bewys as die mees bekwame karna­ valvierders op die PU-kampus. Vergeet-my-nie het met 2 533 punte teenoor die 2 385 van Kar­ lien, wat. tweede was, geseevier. Wag-'n-bietjie was derde met 2 220 punte. Over-de-Voor het hulle oorwinning deeglik beklink met 2 933 punte teenoor 2 592 van Caput en 2 558 van Klooster. Over-de-Voor se sukses 1s geland het nie het hulle so 'n deur Vergeet-my-n1e en ~ grootliks te danke aan die goeie gemiddeld gehand­ Caput in die derde plekke. feit dat hulle in die trapkar­ haaf dat hulle uiteindelik kon Een van die hoogtepunte " wedren , die Blikboukompeti­ wen . va11 die naweek was die ~~ " ""- sie en die gemengde ser­ Die fondsinsameling is Kaap-na-Rio wedren wat op Prof. Hassie Smit oorhandig die trofee vir die dameswenners van Karnaval aan mej. ·Mariska kom peti s i e die meeste deur Dinki en Uitspan die Patch-dam plaasgevi nd Spoormaker, primaria van Vergeet-my-nie. Stefan Pretorius, Karnavalvoorsitter, kyk toe. punte ingesamel het. gewen met onderskeidelik het. Elke bou span is van die­ Alhoewel Vergeet-my-nie 3 038 en 2 725 punte . selfde materiale voorsien in geen besondere kompeti­ Tweede was Klawerhof en asook hul eie 1nisiatief en sie bo aan die punteleer Hombre en hulle is gevolg onder druk van die stophor­ losie het die komb1nasies van Caput en Karlien , en Liberalia en Wag-'n-bietjie die titel ingepalm. Die blikboukompet1s1e se PU en titel is weereens gedeel deur U-S Over-de-Voor/Klawe rh of en Villagers/Oosterhof. fl~ Hombre en Vergeet-my­ nie was die suksesvolste 1n ~; die stalletjie-kompetisie met hulle vergestalting van die hoofgebou ter uitbeelding kom ooreen t van die "ou en die nuwe", hierdie tema is ook uitge' j Tydens die vergadering van die Studenterade van die PU en Stel­ beeld deur die sierwaens. besluit geneem oor die aard, Hoewel sommige van die lenbosch is die moontlikheid van die daarstelling van 'n oorkoe­ werkswyse of implemente­ IOm idees interessant was , het pelende liggaam vir alle k!Jmpusse bespreek. ring van die organisasie nie, min koshuise daarin geslaag Die SR van Stellenbosch Die twee Studenterade ten einde nie die saak vooraf om 'n indrukwekkende vlot het versoek dat die SSR van het die volgende as konsen­ al te belemmer nie. te bou . die PU sy mening oor die sus aanvaar: "Vanwee die Wag-'n-bietjie en Liberalia saak sal uitspreek. Hulle het dringende noodsaaklikheid is in hierdie afdeling egter dit sterk beklemtoon dat so van kontak tussen die ver- r----------DerdeJ·aarskamp 'n organisasie nie bedoel is ~killende studentegemeen- 180 bekroon vir hulle moeite en hulle uitbeelding v_an die om of die ASB of NUSAS te skappe in Suid-Afrika, Je­ Die datum van die Derde­ veranderinge wat deur die vervang nie. Dit moet slegs beskou ons die totstand­ ies jaarskamp van Aktueel wat jare in die energiekrisis na voorsien in die behoeftes koming van 'n oorkoepe­ m- van 28 tot 30 Maart sou Prof. Hassie Smit, die Ere-President van Karnaval oorhandig die vore gekom het, gesimboli­ waarin bogenoemde twee lende studente-organisasie 3n. plaasvind is verander na 1 trofee aan mnr. Tommy Hoffman, primarius van die manswenners seer in die piramide en die organisasies nie voorsien as 'n belangrike prioriteit. " lus tot 3 Augustus 1980. van Karnaval, Over-de-Voor, terwyl mnr. Stefan Pretorius die sonneblomme. nie. Die vergadering het nie 'n 3rs Karnavalvoorsitter toekyk. sal 80 yd an jie PU staan ere­ Die doktorsgrade Student se Bank. toe As student Die PU gaan vanjaar twee ere-doktorsgrade toeken tydens die is jy voor in ons boek. Hoofgradeplegtigheid op Woensdag 23 April. Die ere-doktorsgrade optrede in 'n verskeidenheid Kyk net na ons Spaarrekeninge word toegeken aan regter terreine as juris , en regter. dienste vir Laekoste­ F.L.H. Rumff, Hoofregter van Die graad D.Bibl. word studente: tjekrekeninge Suid-Afrika, wat die graad aan prof. Van Rooy toege­ LL.D (Honoris Causa) ont­ Versekering ken weens die onderne­ 'n Studentesake­ vang , en Prof. H.C. van mende en baanbrekerswerk Rooy, die pasafgetrede Re­ wat hy gedoen het ter bevor­ bestuurder wat gistrateur van die PU , wat dering van die biblioteek­ jou taal praat. die graad D.Bibl. (Honoris wese in Suid-Afrika, die bi­ Komgesels Causa) ontvang. blioteek- en inligtingstruk­ gerus met ons. Die graad LL.D word aan tuur in die algemeen en sy regter Rumff toegeken op aandeel in die opleiding van grand van die besondere biblioteekpersoneel. Daar steek meer in bankwese by die Professionele Mense. bydrae wat hy gelewer het tot uitbouing van die regs: Die Staatspresident, Mnr. wetenskap en veral die toe­ Marais Viljoen , is die spreker BARCLAYS lrt Barclays-Nasionale Bank Bcperk • Geregistreerde Handclsbank de passing daarvan in die regs­ by die Hoofgradeplegtig- . a heid. pleging in Suid-Afrika, en sy 1 @ J.WAUERTHOMPSON 7324/ A 2 Die Wapad, 14 Maart 1980 Beeldende Kunste Letterkunde Musiek Teater Knox -tree In• ' Sentrum- op Minette Joubert Eerskomende Donderdag, op die rug en is een van ons 20 Maart, word die eerste land se voorste pianiste. ernstige musiekkonsert van 1980 in die Konservatorium­ Hulle program· sluit baie saal aangebied. Tot dusver bekende werke vir die ge­ was daar die SAUK-orkes in die reelde konsertganger in, Van ouditorium van die Studente­ die werke wat uitgevoer sal· sentrum wat die klassieke mu­ word , is onder meer Frauen­ sieksmaak van die student kon liebe und Leben van Schu­ help bevredig - nou word die mann en Grieg se FrOhlings­ enigste verdere konsert van regen . hierdie kwartaal aangebied. Die konsert begin om Die bekende sopraan , 20h00 en kaartjies is beskik­ Barbara Knox word deur baar by die lnligtingsburo Diane Coutts, amptelike be­ op die kampus, by die Kon­ geleier van die SAUK, by­ servatorium en die bespre­ \ gestaan in 'n uiteenlopende kingsdienste (Johan Claas­ lets van die ou Alabama-spontanelteit wat die groep gewild gemaak het, het verlede naweek tydens die opvoering van oud-Alaba· program. ser;i) in die dorp. malede herlewe. Prokureur Frans Kruger het vir die oomblik sy daaglikse professie vetruil vir die rol van die skoolmeester in die Mej. Knox is afkomstig Groot afslag vir studente komiese insident. van Pietermaritzb'urg en is .is moontlik deur of gebruik te --------------------------------- -----------! geen vreemdeling vir radio­ maak van seisoenkaartjies luisteraars en TV-kykers nie. of blo~besprekings . Navrae Mej. Coutts het 'n impone­ in die verband kan by die Filmvereniging rende lys prestasies agter Konservatorium gerig word. plaaslik gestig Potchefstroom gaan binnekort_ lieer word by die Federasie NEGE FILMS 'n filmklub kry. Die films sal van Filmverenigings van Daar sal minstens nege films op die PU aangebied word, Suider Afrika. per jaar aangebied word. maar die publiek van Pot­ Ledegeld vir lede van die chefstroom sal ook welkom DOEL .vereniging sal in die omge­ wees by die vertonings. Die doel van die filmvereni­ wing van RS vir studente en Die gedagte van die film­ ging is om belangstelling in RS vir publiek wees. Oil sluit vereniging het ontstaa9 by die rolprent as sosiale-, his­ bywonirT§ van die vertonings Op Donderdag, 6 Maart 1980, het die Conserve sy eie Karnaval mnr. Johan Hattingh, dosent toriese-, opvoedRundige- en in. gehou! Dit het gepaard gegaan met komiese items deur die ver­ Die eerste vertoning van in die Departement Filosofie. kunsmedium te bevorder; skillende jaargroepe en dosente. Daarna het almal heerlik die vereniging vir die jaar Op Stellenbosch, waar hy tot waardering van rolprente gesmul aan die heerlike vrugte en koeldrank. Die vrugtefees het 1978 was, het hy te make aan te moedig en verwante word beplan vir 22 April ('n natuurlik bestaan uit 'n heerlike waatlemoensmeerdery onder gekry met s6 'n vereniging. werksaamhede te onder­ Ingmar Bergman-film) en die die studente en SOfllmige dosente het ook deurgeloop. Daarna Op die oomblik is mnr. Hat­ neem. tweede vertoning word het die studente besluit om in die nabygelee PUK-swembad te tingh en mnr. Louis Grund­ Die films sal van die filmo­ beplan vir 6 Mei ('n Fellini­ gaan spring om die ergste taaiigheid af te spoel! (Foto: Jaco Pre­ lingh van die Departement teek in Kaapstad bestel film). torius} Geskiedenis besig om finale · word en 'n wye verskeiden­ Belangstellendes wat wil organisasie vir die klub in heid sal aangevra word. meehelp met die reelings en orde te kry. waaronder vollengte speel­ werksaamhede van die ver­ • films, vollengte dokumen­ eniging , kan in verbinding Die Potchefstroomse Film­ tere films , eksperimentele tree met mnr. Grundlingh Spraak e·n Drama noo1 vereniging, soos die klub (avant garde-) films en gea­ tydens kantoorure by 22112 bekend sal staan, sal geaffi- , nimeerde films. x 286. Koos du Plessis na Skemervonkel i Susanna Greyling - - j 1 Koos du Plessis slaag by uitstek daarin om 'n klein gehoor te bekoor. Dit het duidelik geblyk uit die Skemervonkel wat deur die Spraakleer en Drama aangebied is, waarin hy die kunstenaar was. U1e program het bestaan dering en genieting daarvan werk, van verlange na die uit naamliedjies, hartseer en bygMra . Die liedjie verlede of 'n onbereikbare herinneringsliedjies. Koos "Herman" is aan 'n vriend droom. du Plessis is bygestaan deur wat baie lief was vir reis op­ Die eenvoudige dekor en Teunis Botha wat van die gedra.
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages12 Page
-
File Size-