Springbok- Namakhoi Munisipaliteit Begin Met Oprigting Van Eerste

Springbok- Namakhoi Munisipaliteit Begin Met Oprigting Van Eerste

1 \ Uitgawe 48 Julie 2013 R7.50 DA-Cope-alliansie steeds amptelik in beheer van munisipaliteit, hoewel ANC meerderheid in die raad het Springbok- NamaKhoi Munisipaliteit begin met oprigting van eerste rolstoelopritte In hierdie uitgawe 1 Kontakbesonderhede: [email protected] / 0832362152 / 027 8211 669 2 Geestelike voedsel 2 Het jy al ooit gewonder wie is God se vriende? Wie volg Hy, by wyse van spreke? Psalm 146 bied die antwoord hierop helder en duidelik. Dit sluit sommer ‟n hele klompie mense in: AFHANKLIKHEID Dit is in die mens se aard dat om onafhanklik te wil wees. Ons wil a. Vers 5: Elkeen wie se hoop op God alleen gevestig is. Sulke mense nie, spreekwoordelik, in ʼn ander mens se oë kyk om hulp nie. Ons wil vertrou nie op prinse en konings nie. Hulle hulp kom slegs van die Here af. Jesus is hul Heer. eerder graag maar ons eie potjie krap. Toe ons jonger was, het ons daarvan gedroom om eendag ons eie blyplek te kan hê; ons eie b. Vers 7a: Verdruktes. God bevriend graag mense op wie ander trap. vervoer; eie salaris of inkomste. Ons wil ons eie besluite neem, Hy hoor hul noodgebede. Hy sorg dat reg geskied aan hulle. onafhanklik van ander mense. Ons wil op ons eie voete staan. c. Vers 7b: Hongeriges. God se hart gaan uit na mense wat hongerpyne ken. Op sy eie maniere dra Hy vir hulle kos aan. Maar daar kom geleenthede dat jy besef dat jy die hulp en ondersteuning van ander mense nodig het. Wanneer daar terugslae d. Vers 7c: Gevangenes. Mense in tronke is nie afgeskryf nie. God sluit kom en jy beland in geldelike nood, soek jy jou ouers op om te help. hul tronkdeure oop. Of jy beland, as gevolg van ʼn ongeluk in die hospitaal waar jy e. Vers 8a. Blindes. God gee soveel om vir blindes dat Hy hulle nuwe visie word. omtrent niks vir jouself kan doen nie. Jy word in jou bed omgedraai, jy word opgehelp en selfs gehelp om aan te trek. Jy hou nie daarvan f. Vers 8b: Terneergedruktes. Die Here tel hulle op as hulle val. Hyself nie. Jy sien uit na die dag wanneer jy weer onafhanklik kan wees. verbind hulle wonde. Hoe ouer ek word, hoe meer kom ek tot die besef dat ek nie meer g. Vers 8c: Regverdiges. God het hulle lief. Hy groei ‟n diep verhouding met hulle elkeen. alles kan doen wat ek vroeër self kon doen nie. My kragte het afgeneem; ek is ook nie meer so gemotiveer en handig soos destyds h. Vers 9a: Vreemdelinge: Mense wat geen regte in ‟n vreemde land het nie. Ek kan nie meer op my eie na die tuin omsien, onkruid uittrek, nie se Beskermer is God Self. spit of die gras sny nie. Die ruit wat gebreek het, het ek vroeër dae i. Vers 9b: Weeskinders en weduwees. Hulle tel altyd onder Sy gunsteling vriende. Nooit gaan hulle lyding en nood ongesiens by Hom self vervang, maar vandag is ek afhanklik van ʼn nutsman om die te kom doen. En dit kan soms dae duur voordat hy dit kom doen. En verby nie. dikwels is dit nie tot jou bevrediging nie. Die kwaliteit werk is ook maar so-so. Is daar mense wat God graag “unfriend?” Ja, slegs een groep. So Daar kom ʼn dag dat jy dan maar moet erken: jy is afhanklik van vertel vers 9c. Goddeloses! Die Here kan hulle nie uitstaan nie. ander mense. Jy kan nie meer in die groot huis met die groot tuin Hy versper hulle pad. Hy gee hulle oor aan hulleself. woon nie. Jy moet kleiner gaan. Jy kan nie meer self jou motor bestuur nie. Jy raak selfs vir jou eie bestuursvernuf bang. Jy sien dat Daar bly nou twee vrae oor: jy ʼn gevaar op di e pad is. Onafhanklikheid van ander is in ons aard. Maar is dit reg? Is dit hoe Tel jy onder God se vriende? die Here dit bedoel het? Want het Jesus dan nie in sy beroemde Gee jy regtig om vir God se vriende? bergpreek gesê: Gelukkig of geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is nie? Is dit nie dalk God se ideaal vir sy kinders nie? Ja, dat hulle geluk juis daarin geleë is dat hulle elke oomblik in afhanklikheid van Hom moet leef nie? En dat ons ook moet leer dat "Use your mistakes as stepping ons mekaar nodig het! Dat ons as mense van mekaar afhanklik is. ([email protected]) - stones, not stumbling blocks..." Unknown Ek onthou toe ek klein was, hoe lekker dit was om 'n rivier oor te steek deur die klippe in die water te gebruik as vastrapplek... Of om by die see oor die rotse te klouter ten einde by van die mooi poele uit te kom... Dit was dan natuurlik die grootste uitdaging om op die klippe te trap en te kyk of jy dit kan regkry om die water oor te steek sonder dat jou voete natraak . Ek dink dat ek dit op uitsondering reggekry het! Met die lewe is dit soortgelyk aan hierdie scenario... Jy kan partykeer jou beste gee, maar tog sal jy dalk op die ou einde enkeldiep in die water staan... Uitdagings is deel van die lewe... Sonder uitdagings sal jy nie kan ontwikkel nie, sal jy jouself nie kan laat groei nie, en op die ou end nie uitvind tot wat jy in staat is nie... Daar is twee maniere om na uitdagings te kyk - na iets wat onmoontlik is, en wat jy nie eens voor kans sien nie, of jy kan dit sien as 'n geleentheid om blootstelling te kry, wat jou dalk as mens gaan laat ontwikkel, en waardeur jy moontlik iets kan bereik... Daar is net 2 moontlike uitkomste - jy kan of suksesvol wees, of jy kan ondervinding opdoen wat jou sal equip vir ander moontlike geleenthede wat dalk oor jou “Be careful how you think; pad mag kom... In beide gevalle sal jy niks verloor nie en jy sal nie hoef te wonder oor die wat-asse nie... Moenie toelaat dat mense se woorde wat dalk reeds gespreek is oor jou lewe, of woorde2 wat your life is shaped by your mense spreek nog voordat jy 'n uitdaging aanpak, vastrapplek in jou lewe kry nie... In Filippense 4:13 belowe Jesus - Jy is tot alles in staat deur Hom wat jou krag gee... Glo God - Hy SAL sorg! thoughts.” 2 2 (Proverbs 4:23 TEV) 2 Algemene Pitkos 3 Vlinderspesies sterf uit Drie plaaslike vlinderspesies het onlangs uitgesterf en nog 14 se voortbestaan word ernstig bedreig, het „n gesaghebbende nuwe gids tot vlinders getoon. Die boek dek spesies regoor Suid-Afrika, The world's largest stallion, named Brooklyn Supreme, weighed 3,200 pounds Lesotho en Swaziland. Altesaam 657 verskillende vlinderspesies and stood at 6 1/2 feet tall. Brooklyn Supreme a Belgian Draft stallion foaled in is in die gebied wat gedek word, opgeteken. 1928 measured 19.2 hands, 6 feet 6 inches, 198 cms, and weighed 3,200 Meer as die helfte van die spesies kom nêrens anders in die pounds, 1455 kilograms. "Brookie" wore a 40-inch collar and boasted a girth wêreld voor nie. measurement of 10 feet, 2 inches around. It took 30 inches of iron for each of his horseshoes. Die Universiteit van Kaapstad, die Suid-Afrikaanse Nasionale Instituut vir Biodiversiteit en die Lepidopteriste Vereniging van Vier SA spesies kan uitsterf Suid-Afrika het saam aan die atlas gewerk. Die getal sluit nie Vier Suid-Afrikaanse spesies is op die lys van 100 mees bedreigde spesies in subspesies in nie. die wêreld, is Vrydag berig. Gevangenes help om bedreigde Die Tafelberg-spookpadda, suurpootjie, riviermond-naaldvis en die wilde broodwortel sal waarskynlik uitsterf, aangesien hulle geen duidelike voordeel vir vlinderspesie te red mense inhou nie, het die Caoe Times berig. Tafelberg is die enigste plek in die wêreld waar spookpaddas voorkom en slegs „n Bedreigde vlinderspesie het sy oorlewing te danke aan „n 200 wilde broodwortels is in Mpumalanga oor. groep vroue-gevangenes. Die bevindinge maak deel uit van „n lys wat deur die Internasionale Unie vir Natuurbewaring en die ZSL Londen-dieretuin by die Wêreld-bewaringskongres Die gevangenes by die Mission Creek Korrektiewe Sentrum vir in Suid-Korea bekendgestel is. Vroue in Belfair, Washington, help met die samewerking van hul wagte en nagraadse studente om die bedreigde Taylor‟s Die lys is glo deur meer as 8 000 wetenskaplikes saamgestel wat vir die eerste Checkerspot-vlinder te teel, het The Huffington Post berig. keer saamgekom het om die mees bedreigde diere, plante en fungi te identifiseer. Die Sustainability In Prisons-projek (SPP) wat die Mission Creek-sentrum se deelname moontlik maak, het die inisiatief al in 2004 begin toe gevangenes gevra is om „n plaasvervanger vir mos, wat voorheen uit die woud verkry moes word, te kweek.“Die wagte het altyd vertel hoe die gevangenes sou praat oor wie hulle leed aangedoen het, en toe begin hulle skielik gesels oor hoe mos groei,” het Dennis Aubrey, een van die studente wat by die projek betrokke is, gesê. Die vroue het al meer as 3 600 vlinders geteel en beplan om hulle volgende jaar in die natuur vry te laat. Die gevangenes is ook besig met eksperimente om die lewensduur van plante te verleng; sodoende verskaf hulle ook nuwe data aan die wetenskaplike gemeenskap. A man asks a “It’s better to walk alone, trainer at gym: "I want Volgens die jongste opname to impress that van SA Statistieke maak drie uit 3 beautiful girl, which than with a crowd going in machine can I use?" elke vier mense 75% van die Trainer replies: "Use bevolking uit.

View Full Text

Details

  • File Type
    pdf
  • Upload Time
    -
  • Content Languages
    English
  • Upload User
    Anonymous/Not logged-in
  • File Pages
    32 Page
  • File Size
    -

Download

Channel Download Status
Express Download Enable

Copyright

We respect the copyrights and intellectual property rights of all users. All uploaded documents are either original works of the uploader or authorized works of the rightful owners.

  • Not to be reproduced or distributed without explicit permission.
  • Not used for commercial purposes outside of approved use cases.
  • Not used to infringe on the rights of the original creators.
  • If you believe any content infringes your copyright, please contact us immediately.

Support

For help with questions, suggestions, or problems, please contact us