Pretoria West Ima ge s m ay d i MONDAY TO FRIDAY 10-4PM (DOES NOT APPLY AFTER 4PM) f fe r f ro m a c t u a l p ro d u ct s . PRETORIA GARDENS: 012 377 3708 MARCH 19, 2021 • 012-842-0300 11771 RP PTA Gardens, Rietfontein, Waverly (129.90) 98X44 Landscape.indd 2 2021/03/10 15:10 ’n Lekker vakansie by die see vir oulaas “Die tyd wat ons oor het, wil ons so kosbaar en spesiaal as moontlik maak.” So sê mamma Maggie van vierjarige, Teagan van Wyk, wat met ‘n seldsame kinderkanker (neuroblastoom) gediagnoseer is. Die familie het verlede week die ondenkbare nuus gekry dat daar niks verder vir die dapper seuntjie gedoen kan word nie. Een van Teagan se grootste en laaste wense was om die seelewe van uShaka Marine World te sien. Die gesin het Dinsdag by die akwarium gaan inloer nadat ‘n barmhartige samaritaan vir hulle kaartjies gereël het. Lees Teagan se verhaal op bladsy 2. In foto is Justin en Cindy van Wyk saam met Teagan van Wykk op die strand. Foto: thehappytulip ‘Is misdaad dan só erg?’ ’n Internasionale meningspeiling sê dat Pretoria die derde gevaarlikste stad ter wêreld is, maar baie inwoners verskil want die peiling berus op persepsies en nie op misdaadsyfers nie. Sinesipho Schrieber die peiling nie die ware prentjie van misdaad gerapporteerde gemeenskapsmisdaad van in Pretoria weerspieël nie. Oktober tot Desember 2020, in vergelyking ’n Internasiale meningspeiling wat Pretoria Renee Coetzee van Dalen stem saam met met die vorige fi nansiële jaar. as die derde gevaarlikste stad ter wêreld lys, die bevindinge en sê dat vir die eerste Tshwane metro burgemeesterslid vir is met gemengde gevoelens deur inwoners keer in 23 jaar voel sy onveilig in haar eie gemeenskapsveiligheid en nooddienste ontvang. huis. Karen Meyer sê terwyl die nuutste amptelike Numbeo 2021 misdaad-indeks, ’n “Dinge ruk nou hand uit. Ons het polisie misdaadstatistieke ’n vermindering internasionale meningspeiling-gebaseerde inbrekers gehad op 30 Januarie wat my in misdade wat gerapporteer is in die streek webwerf se peiling fokus op inwoners se niggie vasgebind het nadat hulle toegang toon, is die persepsies en gevoelens van die gevoelens en persepsies in plaas van eintlike verkry het tot my erf deur bakstene van ons inwoners ’n belangrike aanduiding en lei dit misdaadstatistieke. muur te verwyder en ons elektriese hek te openbare beleidsreaksies. Navorsers sê selfs al is dit op gevoelens beduiwel. “Met ander woorde, dit is eenvoudig nie gebaseer, is die vrae vir hierdie peiling “Straatligte is sedert laas September goed genoeg om te sê daar is ’n daling in soortgelyk aan wetenskaplike en buite werking en ons het dit al hoeveel misdaad nie en dus loop dinge hul gang. regeringspeilings. keer gerapporteer. Hulle het by dieselfde “Vir so lank as wat daar een persoon is Volgens die webtuiste, volg Durban, donker kol toegang verkry. Daar was al baie wat nie veilig voel nie, moet ons onsself Johannesburg en Pietermaritzburg kort op kriminele aktiwiteite sedert hulle veselkabels afvra hoekom dit die geval is, en hoe ons dit Pretoria se hakke. (fi bre) in ons area begin installeer het,” sê sy. gaan aanspreek. Volgens die Serwië-gebaseerde Numbeo, Pretoria inwoner Saskia Meintjies reken “Byvoorbeeld, as ’n vrou nie veilig voel het sowat 2 704 Suid-Afrikaners (in die weer, “Ek werk in Johannesburg en voel om in die aand in haar buurt rond te beweeg laaste 38 maande) uit ’n totaal van 96 675 dadelik veiliger wanneer ek terug is in nie, hoe verander ons dit? Is dit weens deelnemers van verskillende stede in die Pretoria. Ek weet nie wie hulle gevra het nie, ’n tekort aan straatligte, of dat daar nie wêreld aan die peiling deelgeneem. maar dit is baie eensydig.” patrollering plaasvind nie?” Tshwane metro burgemeesterslid vir Terwyl sommige inwoners saamstem Volgens die provinsiale polisie Meyer moedig inwoners aan om hul stem gemeenskapsveiligheid en nooddienste met die bevindinge, voel sommige dat die misdaadstatistieke, het die Tshwane-distrik te laat hoor oor gemeenskapsveiligheid en Karen Meyer se inwoners moet betrokke afwesigheid van die misdaadstatistieke in ’n afname van 7.4% gemeet in ernstige by hul plaaslike GPF aan te sluit. raak by GPF’s. Foto: Keitumetse Maako Wat ons lesers te sê het oor misdaad en veiligheid in Pretoria: Annari du Plessis Khutso Ronel du Preez-De Wet Ashleigh Megan Gevaarlik, ja, maar Papakgopo Ek stem volkome saam, Zeederberg nie in die top drie Mahowa Pretoria se veiligheid Ek is in my motor nie. Dit hang Nuttelose het beslis deur die jare geteister, in die straat ook af in watter opname. Hoe afgeneem. Jy kan nie agtervolg, ek daar gebied jy woon. kan hulle sê dit eens dat jou kinders is meermale by ons Polisiekorrupsie is is so gevaarlik van tienerjare snags ingebreek. die probleem want terwyl hulle alleen uitgaan sonder Armoede is die mense voel nie veilig misdaadsyfers om vir hul veiligheid te enigste ding wat ons om na hul te gaan nie. ignoreer? vrees nie. kan verbeter. 2 NEWS PRETORIA WEST REKORD MARCH 19, 2021 Stukkende harte ná slegte nuus Carli Koch familie vanaf Pretoria Noord na Ermelo verhuis om ’n nuwe hoofstuk in hul lewens “Die dokters kan nie vir ons sê of ons te begin. maande of weke saam met Teagan oor het Maande later is die kanker egter terug. nie.” “Skanderings is gedoen, beenmurg- en Die Van Wyk-famile het laas Maandag bloedtoetse is verlede jaar in November die hartverskeurende nuus ontvang dat die afgehandel, maar ’n biopsie was net buite vierjarige Teagan “Superman” van Wyk se die kwessie en daar is met chemo-sessies chemo-sessies onsuksesvol was. begin. Die realitiet wat die familie nou in die “Dit het nie gewerk nie, en daarom wil ons gesig staar, is dat daar niks verder is wat vir nou elke oomblik gebruik om die lewe saam die kleuter gedoen kan word nie. as ’n familie terdeë te geniet. Mamma Maggie sê dat hulle die tyd wat “Hoe moeilik dit ook al mag wees, het ons hulle oor het, so kosbaar en spesiaal as as gesin die aard van die saak aanvaar. moontlik wil maak. “Ons het nou ondersteuning, gebede en “Die chemo het nie gewerk nie. Die plek maniere nodig om seker te maak dat die waar die gewas in sy liggaampie geleë is, res van ons seun se lewe, hoe lank dit ook maak chirurgie onmoontlik. Dit omsluit sy al mag wees, met die beste herinneringe, hoofare sowel as die are wat na sy niere en spesiale oomblike en met baie foto’s gevul na sy milt toe vloei. word,” sê Maggie. “Hulle kon net radiologie beproef, maar Maggie wil graag almal wat betrokke was dit sou net tyd van ons weggeneem het,” by Teagan se reis by Steve Biko-hospitaal, vertel Maggie. vir hulle onbaatsugtige ondersteuning Rekord volg sedert 2018 dié dapper bedank. seuntjie se storie nadat hy vir die eerste keer “Hulle het almal soos familie vir ons Teagan van Wyk (4). in Oktober, met seldsame kinderkanker, geword. Van ons kant af wil ons julle uit ons neuroblastoom, gediagnoseer is. harte uit, vir alles wat julle oor die jare vir klein Teagan se grootste en laaste wens is. Teagan was in Oktober 2018 vir die ons gedoen en beteken het, bedank.” “uShaka Marine World!” sê Teagan. eerste keer gediagnoseer, maar weens die Die beeldskone sanger van Centurion en Die Van Wyk-gesin het Maandag na behandeling wat hy later ontvang het, het inwoners van Midstream-landgoed , Elmé Durban toe vertrek en het reeds ’n draai op die gewas verklein en kon dit suksesvol Churr en haar man Ben, volg al sedert die die strand gemaak. Die klein ‘Superman’ Teagan van Wyk (4). verwyder word. begin Teagan se kankerverhaal. Churr het “Ons het die slapies tot Maandag toe Foto: Facebook Gedurende die grendeltydperk, het die die aand vir Maggie geskakel en gevra wat afgetel,” sê Maggie. New place of safety says it wants to make a difference QUALIFICATIONS THAT MAKE YOU EXCEL Janice Spencer, who has worked with Abba House and SA Cares for Life, started a new place of safety organisation in Dept of Education Reg No: 2010/FE07/039 Pretoria. Umalusi Accreditation No: 18FET0200142PA QCTO Accreditation No: SDP1220/18/00172 & SDP1223/16/0042 Danielle Garrett die. The man laughed and said that there RegisterRegister for for the the following following qualifications qualifications that that will will make make you you ex excel.cel. were miles and miles of starfi sh on the beach RegistrationRegistration is open is open throughout throughout the year the yearfor the for following the following cour ses:courses: The national lockdown of the past year has and that throwing them back one by one LG SETA had detrimental eff ects on many, especially was not going to make a diff erence. The boy &HUWLILFDWH0XQLFLSDO)LQDQFLDO vulnerable groups of people like children politely picked up another starfi sh, threw 1DWLRQDO'LSORPD3XEOLF)LQDQFH and the elderly across Pretoria. it in into the ocean, and said: ‘I made a Management Management and Administration Janice Spencer, who has worked with diff erence to that one’.” Nated Courses: Abba House and SA Cares for Life, started a The babies are given one-on-one care in a 7UDYHO 7RXULVP 3XEOLF5HODWLRQV new place of safety organisation in Pretoria. family environment. It off ers parents and couples the Starfi sh babies endeavours to support (QJLQHHULQJ6WXGLHV1±1%XVLQHVV6WXGLHV1±1 Registered Matrlc rearch 2020 opportunity to off er a safe space to live to the Temporary Place of Safety (TPS) with ICB Courses: (Institute of Certified Bookkeepers) children who are going through the system, all the baby’s needs from medical supplies GDE 4006110 & GDE 400386 to nappies, formula, clothing, but most )LQDQFLDO$FFRXQWLQJ some of whom will eventually be put up for 2IILFH$GPLQ adoption.
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages8 Page
-
File Size-