Regional District MopaniNews District News Friday October 9, 2020 | 015-307-5050 | www.letabaherald.co.za NOW DISTRIBUTING 12 000 COPIES WEEKLY Read more on how to save water in Regional Herald inside. Dit reën! Sagte deurdringende reën het die lente ingelui met wydverspreide buie wat oor die hele gebied begin val het. In Magoebaskloof het Liz Betton vanaf Woensdag 30 September tot Dinsdagoggend 6 Oktober 110mm gemeet. Liz woon langs die Ebenezerdam. Inwoners is hoopvol dat die jarelange droogte vanjaar gebreek kan word. In Aqua Park berig Fanie Oberholzer, plaaslike reënval-entoesias, op sy Facebook-blad dat hy teen Dinsdagoggend reeds 88,5mm vir die maand gemeet het. Dit is egter nog te vroeg om enige noemenswaardige stygings in die damvlakke te rapporteer. Fotos: Liz Betton WYKSRAADSLID VASGETREK Matome Maila vanaf Mokwakwaila aangebied het. Die provinsiale polisiekommissaris, DAWN sal die saak monitor. “Die verdagte het daarna in die veld langs lt.genl. Nneke Ledwaba, het die voorval ten Die ANC in die Norman Mashabane- ‘n Wyksraadslid van die Groter Letaba Rampepe ingery waar hy na bewering die sterkste veroordeel. streek het ook die vermeende verkragting Munisipaliteit het Maandag in die kind verkrag het. Daarna het hy haar glo “Geslagsgeweld (GBV) is ‘n plaag en dit ten sterkste veroordeel. landdroshof op Bolobedu verskyn op geld en ‘n selfoon gegee en haar aangesê om is ontstellend dat ‘n gemeenskapsleier in ‘n “Hierdie voorval gebeur in ‘n tyd waarin aanklagte van verkragting van ‘n 14-jarige niemand te vertel nie. Hy het haar daarna gesagsposisie weens verkragting in hegtenis die organisasie hard werk om GBV te meisie. huis toe geneem. geneem word,” het genl. Ledwaba gesê. beveg. As ‘n openbare verteenwoordiger, Die man, wat ‘n ANC-raadslid is, bly in Tuis het die meisie se ma haar uitgevra Die Demokratiese Alliansie (DA) het by moet ‘n raadslid die verpersoonliking aanhouding hangende sy borgtogaansoek op oor waar sy die selfoon gekry het. “Sy het monde van Desireé van der Walt die voorval wees van die waardes waarvoor die 14 Oktober. begin huil en haar ma vertel wat gebeur het. veroordeel. “Ons as die DA en DAWN ANC staan,” het Sonia Ngobeni, ANC- Die raadslid se hofverskyning volg op Die saak is by die polisie aangemeld en die (Democratic Alliance Women’s Network) streekwoordvoerder, gesê. Sy het gesê sy inhegtenisneming Saterdagaand. Na raadslid is in hegtenis geneem,” het brig. is kwaad en hartseer dat ‘n politieke dat die ANC-tak waar die verdagte ‘n lid bewering het hy die meisie verkrag nadat hy Motlafela Mojapelo, polisiewoordvoerder, ampsdraer by so ‘n veragtelike daad teen is, is opdrag gegee om ‘n verslag oor die haar omstreeks 12:00 ‘n saamrygeleentheid gesê. ‘n kwesbare kind betrokke is.” Sy het gesê bewerings in te dien. While you’re staying in, we’re staying on. Find your perfect space on privateproperty.co.za 2 Letaba Herald / Community Friday October 9, 2020 ONS MENSE In gesprek met Larries se Willes Steenkamp Karen Engelbrecht in 2011 die adjunkhoofpos by Larries digitaal aangebied, maar dit was veral hul positief vir covid toets, die hele skool nie aanvaar en het homself nog nooit buite die ‘drive-through’ op ‘n Maandagoggend hoef te sluit nie. laerskooldomein begewe nie, sê hy. vanaf 07:00-09:00 waar werk aan ouers “Groepe het geen kontak met ander Larries se waarnemende skoolhoof sê hy “Ek glo daaraan om skool vir kinders fi sies uitgedeel is sonder dat iemand uit leerders nie. Een groep is permanent in is eerstens ‘n wiskunde-onderwyser en dan lekker te maak. Ek dink graag aan myself die motor hoef te klim, wat gewild was. mekaar se geselskap.” “hou hy so bietjie van rugby ook”. as ‘n ‘edutainer’ wanneer ek klas gee. Jy “Op die manier het ons leerders wat nie Elkeen in die skool lewer ‘n bydrae om Willes Steenkamp neem reeds van die moet die kinders vermaak!” toegang tot die internet gehad het nie, alles te laat werk. “Na elke klas en aan begin van die jaar as hoof waar terwyl daar Maar as sportliefhebber staan hy beslis ondervang.” die einde van elke skooldag word alles op die departement van onderwys gewag nie terug nie. Hy het al vir die Cravenweek Willes sê waarskynlik een van die diep skoongemaak. Dit neem ongeloofl ike word om die vakante hoofpos te adverteer. wedstryde geblaas en is entoesiastiese grootste gevolge vir kinders is die gebrek toewyding, vanaf die terreinpersoneel tot Maar onder sy kollegas by Laerskool afrigter. aan sosialisering. Kinders gaan op die onderwysers om die skedules vol te Tzaneen met sy meer as 1400 leerders, is Willes sê toe die covid-pandemie vroeër alternatiewe dae skool. “Ons sien veral by hou.” daar net respek oor hoe hy dié moeilike vanjaar die wêreld getref het, het dit die graad 7’s, waar meisies en seuns op Hy sê Larries is gelukkig om ‘n skooljaar bestuur het. groot ontwrigting vir onderwys ingehou. verskillende dae skool gaan. Die meisies uitstekende beheerliggaam en goeie “Die covid-pandemie was beslis die “By Larries het ons die bestuurspan mis die seuns se grappe. Ons maak videos bestuur te hê. grootste uitdaging in my beroepslewe,” opgedeel om verskillende aspekte van die waar hulle kan sien wat die ander klas die “My rol is ondersteunend om alles te vertel Willes in sy kantoor by die skool. inperking te bestudeer en te hanteer. So is vorige dag gedoen het om die lekker van laat werk. Daarom is my raad aan ander Hy is al dertig jaar onderwyser en was bestuurslede bemagtig om besluite rondom saam skool gaan tuis te bring.” om jouself met kundiges te omring en voorheen in bestuursposte by Rooiskool sy of haar ‘spesialisveld’ te neem.” Volgens hom word klasse van mekaar hulle te bemagtig om die werk te doen,” en Groenskool op Phalaborwa. Hy het Klaswerk is soos by ander skole gedistansieer sodat wanneer ‘n leerder sluit hy af. Is daar iemand in ons gemeenskap wat jy voel erkenning verdien of ‘n interessante storie het om te vertel? Stuur jou voorstel na [email protected] Still no services available at vehicle testing stations Nkhensani Nkhwashu previously are still being carried out by testing offi cers but no results can be captured Services have been disrupted at on the system or issued by cashiers. Nkowankowa and Tzaneen testing stations. The services aff ected include booking Greater Tzaneen Municipality for learners’ or drivers’ licenses, renewal of spokesperson, Neville Ndlala, told Herald drivers’ licenses and public renewals. that Nkowankowa testing station was closed The municipality recently wrote on their for repairs after a break-in two weeks ago. Facebook page that Tzaneen testing station “In Tzaneen, the machines that examiners was closed due to technical breakdown. The are using, have not been working since post read: Friday. We have logged a call at the helpdesk “We regret to inform you that the Tzaneen at the Road Traffi c Management Coporation testing station is now also closed due to (RTMC), but the technicians are still fi xing a technical breakdown. Unfortunately, the problem. We are not sure when the bookings and testing will not be conducted matter will be completely addressed, but until further notice, our technical team will announce once all the issues have been is currently looking into the challenges resolved,” he said. to ensure that services resume as soon as Ndlala said all tests that were booked possible.” VROU GESOEK “Ek is op soek na Marié (née Pretorius). “Sy was voorheen getroud en sover ek Ek weet nie wat haar van nou is nie. Dit weet het sy kinders. As iemand iets weet gaan oor ‘n familie-aangeleentheid. of haar ken, of as Marié dalk dié lees, “Sy was vroeër 'n suster by Dr Spies WhatsApp my asb by 079 074 7425. Ons enVennote in Tzaneen, maar sy werk nie wil graag met jou kontak maak.” meer daar nie,” skryf Thersia Eksteen. Eksteen woon in die Wes-Kaap. Friday October 9, 2020 Community \ Letaba Herald 3 4 Letaba Herald / News Friday October 9, 2020 Jett y 3 shelter in Tzaneen closes down Tintswalo Shipalana "We have come to the decision to collapse the shelters, because keeping it open for The Department of Social Development in only a few individuals in one location was the province has confi rmed that the Tzaneen no longer sustainable. We saw it fi tting to homeless shelter at Jetty 3 will be moved to place them under one roof, as it will be cost- Musina. effi cient," explaned Witness Tiva, Social The decision to move the homeless people Development spokesman. to another location, comes after a large Tiva told Herald that the reason the number of the residents of the shelter have department opted for Musina is that the been reunited with their families and only a majority of the homeless people were from handful of people have remained behind. Musina or the Vhembe area. This will aslo apply for the various The department had established the shelters across Limpopo as most of these shelters during lockdown level 5 with the temporary safe havens erected during the aim of reducing unnecessary movements. Covid-19 pandemic also have small numbers Tiva said that at level 5 the province had of occupants left. about 500 people who were staying at the shelters. The Nkowankowa Circuit of the Department of Education hosted a Women’s Indaba at Tivumbeni Multi-Purpose Centre on Friday, 25 September. The aim of the event was to empower and celebrate female teachers. All the women were dressed in tradional regalia in celebration of Heritage Month. Pastor Bafane Malomane was the main speaker of the day and he spoke on the topic, ‘it’s time to write a second page about your life, the fi rst page is gone.’ Friday October 9, 2020 Regional Herald Regional ZZ2 employee District MopaniNews District drowns in dam News Police in Tshamutumbu Unfortunately, he was not near Tshipise are investigating able to rescue himself and an inquest case following the subsequently drowned.
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages16 Page
-
File Size-