Welkom by Ons Us Woordfees: 6 – 15 Maart 2015

Welkom by Ons Us Woordfees: 6 – 15 Maart 2015

WELKOM BY ONS US WOORDFEES: 6 – 15 MAART 2015 Baie welkom by die sestiende US Woordfees! Ons vier vanjaar die veelheid en verskeiden- heid van die “onse” waarin individue hulle in ’n veranderende wêreld groepeer. Met die mondigwording van demokrasie is mense al meer gemaklik om tussen tradisionele groepe te beweeg en is identiteit minder staties en voorspelbaar. ‘Sestien onse’ is dus eintlik maar net ’n ander manier om te sê! ke e: /xarra //ke – eenheid in diversiteit. Die US Woordfees en WOW Projek bly getrou aan ons oorspronklike missie: ons is opge- wonde Afrikaans, met oop harte en oop koppe. Ons strewe is om ’n fees van uitnemendheid te wees, en feesgangers en die groter Stellenbosse gemeenskap nie onaangeraak te laat nie. Ons wil ’n verrykende en verruimende ervaring vir almal betrokke bied en vir kunstenaars ’n platvorm gee om te eksperimenteer en te waag. Ons wil gesprek en debat stimuleer, stories vertel en daarna luister, ’n liefde vir lees bevorder en ook ’n lekker partytjie wees. Baie dankie aan ’n passievolle personeel wat met min die onmoontlike regkry. Ons lig ons feeshoed vir die uittredende direkteur prof. Dorothea van Zyl vir haar inisiatief. Dankie aan ons borge en donateurs vir ruimhartige steun, en julle die feesganger, vir jul lojale ondersteuning. Saartjie Botha – Direkteur US Woordfees en WOW 2015 Kaartjieverkope open 9 Desember 2014. Kaartjies is aanlyn beskikbaar op www.computicket.co.za of by enige Computicket-verkooppunt in jou omgewing. Kom koop self jou kaartjies by die volgende verkooppunte: Blaauwklippen Wynlandgoed 9 Desember – 15 Maart Maandae tot Saterdae 10:00 – 18:00 Sondae en publieke vakansiedae 10:00 – 17:00 Oude Libertas Teater 9 Desember – 15 Maart Maandae tot Vrydae 9:00 – 17:00 Saterdae 09:00 – 13:00 Oude Libertas is gesluit vanaf 22 – 27 Desember asook 1 – 5 Januarie Erfurthuis, Ryneveldstraat 37, vanaf 3 Februarie 2015 Maandae tot Vrydae 9:00 – 17:00 Vir navrae skakel 021 886 5036 of besoek www.woordfees.co.za Die dagprogramme met kerninligting is heel voor in die feesgids. Die bladsynommer waar die volledige programbeskrywing gevind kan word, word langs elke inskrywing aangedui. Die programbeskrywings is alfabeties volgens afdeling georden. Die alfabetiese program is heel agter. 1 Dagprogram Tyd Produksie Venue Duur Prys Afdeling 27 Februarie 19:30 Langarm Snack Dans AF Louw Skoolsaal 240min R 60 Onse aktiwiteite 28 Februarie 09:00 WOW Dramawerkswinkel Lokaal sal aangekondig 420min Gratis WOW 4 Maart 18:00 Kunsopening: Portretteer Oude Libertas Galery 120min Gratis Blaauwklippen Kunsfees 5 Maart 08:30 Skryfskool vir Dramateksskrywers Protea Hotel Tegnopark 450min R 980 Skrywersfees 6 Maart 08:30 Skryfskool vir Dramateksskrywers Protea Hotel Tegnopark 450min R 980 Skrywersfees 10:00 WAM Klein Libertas Teater 60min R 50 Kinderfees 12:00 Winnie Rust: Vrouespore deur my dorp JS Gericke Biblioteek: Ouditorium 120min R 50 Skrywersfees 13:00 Ligvanger Drostdy Teater 50min R 60 Blaauwklippen Kunsfees 13:00 WAM Klein Libertas Teater 60min R 50 Kinderfees 15:00 Rooikappie en die Wolf Weltevreden 45min R 60 Kinderfees 16:00 Adam Twee Klein Libertas Teater 65min R100/R80 Toneelfees 17:30 Doep is nie dood nie kykNET Fismer 70min R 120 Sanlam Musiekfees 17:30 MIAGI kykNET Endler 70min R125/R80 Klassieke musiek 18:30 Kunsopening: D-Street/ Valient Swart D-Street 60min Gratis Blaauwklippen Kunsfees 19:00 Amazink Live! Amazink 145min R 200 Sanlam Musiekfees 19:00 Kom sit! By ons lang tafel Ryneveldstraat 210min R 100 Onse aktiwiteite 20:15 Die Vredemakers Oude Libertas Amfiteater 70min R 190 Klassieke musiek 20:30 Boeing Boeing kykNET Hoërskool Stellenbosch 105min R 120 Toneelfees 20:30 Dogma Attie van Wijk Ouditorium 80min R 120 Toneelfees 20:30 Frats Klein Libertas Teater 55min R 110 Toneelfees 20:30 Ontwrig Drostdy Teater 50min R 90 Toneelfees 20:30 Siener in die suburbs Spier Amfiteater 120min R120/R100/R60 Toneelfees 7 Maart 08:00 WOW Debatfees Lückhoff Skoolsaal 500min R 300 WOW 08:30 Skryfskool vir Dramateksskrywers Protea Hotel Tegnopark 450min R 980 Skrywersfees 09:00 Neerlandistiekdag Erfurthuis 300min R 80 Skrywersfees 09:00 Sanlam | LitNet-poësieslypskool Protea Hotel Tegnopark 420min R 500 Skrywersfees Slypskool vir Christelike en spirituele 09:00 skrywers Stellenbosch Lodge 390min Gratis Skrywersfees 09:00 Spekkies Weltevreden 45min R 60 Kinderfees 09:30 Blaauwklippen Droommyl US Museum 420min R 50 Blaauwklippen Kunsfees 09:30 Kunsopening - 16 x 16 US Kunsmuseum 90min Gratis Blaauwklippen Kunsfees Kunsopening - Feeskunstenaar: Herman van 09:30 Nazareth US Kunsmuseum 90min Gratis Blaauwklippen Kunsfees 10:00 Agterplaas Boektent 24min Gratis Silwerskerm-fees 10:00 Doep is nie dood nie kykNET Fismer 70min R 120 Sanlam Musiekfees 10:00 Optop opskop De Vette Mossel 600min R60/R30 Sanlam Musiekfees 10:00 Pienkvoet Drostdy Teater 75min R 120 Toneelfees 10:00 Rot Klein Libertas Teater 60min R 90 Toneelfees 2 Tyd Produksie Venue Duur Prys Afdeling 10:30 Almon, Henry Boektent 24min Gratis Silwerskerm-fees 10:30 Tjiff en Tjaff Weltevreden 45min R 60 Kinderfees 11:00 Ben se Begrafnis Boektent 24min Gratis Silwerskerm-fees 11:00 Boeing Boeing kykNET Hoërskool Stellenbosch 105min R 120 Toneelfees 11:00 Dogma Attie van Wijk Ouditorium 80min R 120 Toneelfees 11:00 Kunsopening: Roelof Rossouw Stellenbosch Kunsgalery 60min Gratis Blaauwklippen Kunsfees 11:30 Die Laaste Ure Boektent 24min Gratis Silwerskerm-fees 12:00 Eenrigting Boektent 24min Gratis Silwerskerm-fees 12:30 Iemand Anders Boektent 24min Gratis Silwerskerm-fees 13:00 Juweeldiewe Boektent 24min Gratis Silwerskerm-fees 15:00 Kunsopening: Colbert Mashile SMAC 60min Gratis Blaauwklippen Kunsfees 13:00 Net ‘n chilli burger en chips asseblief! Drostdy Teater 75min R 120 Toneelfees 13:00 Roelof Temmingh (en Zorada) kykNET Endler 60min R 100 Klassieke musiek 13:00 WAM Klein Libertas Teater 60min R 50 Kinderfees 13:30 Liefdeslobotomie Boektent 24min Gratis Silwerskerm-fees 14:00 Neem My Saam Boektent 24min Gratis Silwerskerm-fees 14:30 Nommer 37 Boektent 24min Gratis Silwerskerm-fees 15:00 Onder die Tafel Boektent 24min Gratis Silwerskerm-fees 15:30 Stom Boektent 24min Gratis Silwerskerm-fees Kunsopening: Visuele Kunste personeel 16:00 tentoonstelling Galery Universiteit Stellenbosch 90min Gratis Blaauwklippen Kunsfees 16:00 Totsiens, Pa Boektent 24min Gratis Silwerskerm-fees 16:00 Vir ewig en altyd kykNET Hoërskool Stellenbosch 85min R 120 Toneelfees 16:30 Trippie Boektent 24min Gratis Silwerskerm-fees 17:00 Frats Klein Libertas Teater 55min R 110 Toneelfees 17:00 Hie' sit die manne Drostdy Teater 75min R 120 Toneelfees 17:00 Opening: PJ Olivier Kunsuitstalling PJ Olivier Kunssentrum 90min Gratis Blaauwklippen Kunsfees 17:00 Smaarties Aan de Braak Teater 60min R 80 Aan de Braak-fees 17:00 Vuil Wasgoed Boektent 24min Gratis Silwerskerm-fees 17:30 The South African Sopranos: Divine Divas kykNET Endler 60min R 120 Klassieke musiek 18:00 Ek, Afrikaner Boektent 52min Gratis Silwerskerm-fees 18:00 Ses Snare Neethlingshof 90min R95/R60 Sanlam Musiekfees Andriette Norman en Schalk Joubert – 19:00 Vinkel en Koljander Weltevreden 70min R 120 Sanlam Musiekfees 19:00 Soete Groete Protea Hotel Tegnopark 150min R 200 Skrywersfees 19:00 Stillewe Aan de Braak Teater 60min R 80 Aan de Braak-fees 20:00 Bobby van Jaarsveld L’Avenir 60min R120/R100 Sanlam Musiekfees 20:00 Die Windpomp Boektent 114min Gratis Silwerskerm-fees 20:00 Kitaarhelde kykNET Fismer 70min R 100 Klassieke musiek 20:00 Universiteit Stellenbosch Simfonieorkes kykNET Endler 120min R145/R125/R80 Klassieke musiek 20:15 Die Vredemakers Oude Libertas Amfiteater 70min R 190 Klassieke musiek 20:30 Boeing Boeing kykNET Hoërskool Stellenbosch 105min R 120 Toneelfees 20:30 Dogma Attie van Wijk Ouditorium 80min R 120 Toneelfees 20:30 Siener in die suburbs Spier Amfiteater 120min R120/R100/R60 Toneelfees 20:30 Sports! Klein Libertas Teater 55min R 90 Toneelfees 3 Tyd Produksie Venue Duur Prys Afdeling 20:30 Vetterag of te not Breughel Teater 60min R 80 Toneelfees 21:00 Agt kla4e en 88 klawers Paul Roos Sentrum 60min R 120 Klassieke musiek 22:30 Ligvanger Drostdy Teater 50min R 60 Blaauwklippen Kunsfees 8 Maart 10:00 Vuil Wasgoed Boektent 24min Gratis Silwerskerm-fees 10:30 Kinkel en Konkel Weltevreden 45min R 55 Kinderfees 10:30 Trippie Boektent 24min Gratis Silwerskerm-fees 11:00 Die Rolbalspeler Breughel Teater 80min R 80 Toneelfees 11:00 Dogma Attie van Wijk Ouditorium 80min R 120 Toneelfees 11:00 Frats Klein Libertas Teater 55min R 110 Toneelfees 11:00 Renier (Grootlieg) de Winnaar Drostdy Teater 80min R 100 Sanlam Musiekfees 11:00 Rocco de Villiers - Pure Rocco kykNET Endler 90min R 120 Sanlam Musiekfees 11:00 Smaarties Aan de Braak Teater 60min R 80 Aan de Braak-fees 11:00 Totsiens, Pa Boektent 24min Gratis Silwerskerm-fees 11:00 Vir ewig en altyd kykNET Hoërskool Stellenbosch 85min R 120 Toneelfees 11:30 Stom Boektent 24min Gratis Silwerskerm-fees 12:00 Onder die Tafel Boektent 24min Gratis Silwerskerm-fees 12:00 Profiel: Pieter Dirk-Uys, 70 Tokara 120min R 300 Skrywersfees 12:30 Nommer 37 Boektent 24min Gratis Silwerskerm-fees 13:00 Neem My Saam Boektent 24min Gratis Silwerskerm-fees 13:30 Katalekte kykNET Fismer 70min R 100 Sanlam Musiekfees 13:30 Liefdeslobotomie Boektent 24min Gratis Silwerskerm-fees 14:00 Juweeldiewe Boektent 24min Gratis Silwerskerm-fees 14:30 Iemand Anders Boektent 24min Gratis Silwerskerm-fees 15:00 Blind date Aan de Braak Teater 60min R 80 Aan de Braak-fees 15:00 Eenrigting Boektent 24min Gratis Silwerskerm-fees 15:30 Die Laaste Ure Boektent 24min Gratis Silwerskerm-fees

View Full Text

Details

  • File Type
    pdf
  • Upload Time
    -
  • Content Languages
    English
  • Upload User
    Anonymous/Not logged-in
  • File Pages
    81 Page
  • File Size
    -

Download

Channel Download Status
Express Download Enable

Copyright

We respect the copyrights and intellectual property rights of all users. All uploaded documents are either original works of the uploader or authorized works of the rightful owners.

  • Not to be reproduced or distributed without explicit permission.
  • Not used for commercial purposes outside of approved use cases.
  • Not used to infringe on the rights of the original creators.
  • If you believe any content infringes your copyright, please contact us immediately.

Support

For help with questions, suggestions, or problems, please contact us