11 Julie 2019 Prys: R6,10 Webblad: www.potchefstroomherald.co.za Honderde Rower steek New refuse bou polisieman removal onwettige drie keer met trucks to huise naby mes tackle crisis N12 Bl. 2 Bl. 5 Pg. 4 Noue ontkoming 2 www.potchefstroomherald.co.za Potchefstroom Herald 11 Julie 2019 Honderde bou onwettige huise Venessa van der Westhuizen ‘n waglys vir erwe is, hieronder ly.” die burgemeester wel met die woord- hofbevel verhoed mense om strukture Baie van die mense wat erwe vir voerders van die oproeriges same- onwettig op te rig. Meer as 300 informele huise is na hulself afgebaken het, is nie eens sprekings gevoer en ooreengekom om Die munisipaliteit het verder raming die naweek onwettig in Wyk Potchefstromers nie. Kommentaar van eers dolomiettoetse in die gebied te sekuriteitsdienste in plek gestel om 19 opgerig nadat inwoners in opstand Ikageng inwoners op die I grew-up in doen. Daar sou eers na twee maande grond te beskerm wat die oproeriges gekom het oor die stadsraad se Ikageng – facebookblad noem dat terugvoering gegee word, waarna die dreig om te beset. gesloer om nuwe erwe uit te sit. daar mense van Klerksdorp en erwe uitgesit sou word. Die stadsraad waarsku mense wat Die opstand het twee weke gelede Zimbabwe is wat erwe aan hulself Intussen keur die stadsraad die onwettig sinkhuise opgesit het, dat in Kanana begin. Die jeug van Kanana toegeken het. wetteloosheid van die inwoners nie teen hulle opgetree sal word as hulle en Top City het op 24 Junie bande Volgens die woordvoerder van die goed nie. Hulle het ‘n interdik van die nie hulle huise verwyder nie. gebrand, paaie in Kanana en Ikageng munisipaliteit, William Maphosa, het Mahikeng hooggeregshof verkry. Dié versper en het selfs sover gegaan om ‘n teerpad met ‘n laaigraaf op te breek. Tebogo Ngomezulu, woordvoer- der van die oproeriges, het destyds Mense ry boumateriaal aan om hul- gesê hulle is desperaat om nuwe erwe le sinkhuise op te rig. Foto’s: Venessa van der te kry. Westhuizen Oproeriges het toe reeds begin om informele huise langs Top City se kliniek op te rig. Die JB Marks Munisipaliteit het later aan ‘n sekuri- teitsmaatskappy opdrag gegee om die informele huise af te breek. Mense van Ikageng het reeds vroeg verlede week begin om erwe vir hulself uit te sit. Rdl. Johan Zerwick (Wyk 4), sê hy is deeglik bewus van die behoefte aan behuising. Hy sê verder dat die stadsraad nie ‘n landmeter het nie en dat dit bydra dat die nodige werk nie gedoen kan word nie. Hy was self Saterdag in Ikageng. “Dit was ‘n miernes van bedrywig- hede soos die mense geskarrel het om hul sinkplaathuise op te rig. In die totale chaos is erwe nie formeel afgebaken nie. Daar is geen water of sanitasie vir die mense nie. Daar is nie paaie tussen-in of stormwatervore nie. Wanneer die eerste groot reëns kom, gaan die huise wegspoel of totaal onder water wees,” sê hy. Ontstoke inwoners het na die opstand twee weke gelede ‘n vergade- ring met die burgemeester, Kgotso Khumalo belê waarin hy glo voor die opstokers se druk geswig het. ‘n Betroubare bron het aan die Herald gesê dat die burgemeester toestem- ming gegee het dat hulle mag voort- gaan om vir hulle erwe af te baken. Zerwick sê dat dit alles deel van “black mail politics” is. “Die hartseer- ste van alles is dat die wetsgehoorsa- me mense, wie se name al so lank op Thapelo Jacob Maila (26) het gehoor van die mense wat vir erwe baklei. Hy wil weet waar hy sy sinkhuis kan oprig, want hy en Oupa Solomon Kolobe en Herman Ranotwane staan op die taxi- sy vrou met hulle twee kinders woon al vir langer as sewe jaar staanplek wat hulle afgebaken het. Hulle neem die inwoners na by sy skoonma en hy wil nou ook graag sy eie erf hê. die Kanana taxi-staanplek. It has been agreed between the Advertiser and Media24 that the Advertiser is solely responsible for the correctness off all details concerning its advertisement placed herein, including compliance with all relevant legislation. Therefore, Media24 does not accept any liability for any damage resulting from any advertisement placed herein. Die adverteerder en Media24 het ooreengekom dat die adverteerder volle verantwoordelikheid aanvaar vir die nakoming van relevante wetgewing in die plasing van korrekte inligting ten opsigte van sy advertensie hierin geplaas. Derhalwe, aanvaar Media24 geen aanspreeklikheid vir enige skade opgeloop voortspruitend uit die plasing van enige advertensie hierin nie. Delivery: Service centre: Ombudsman Tel: 086 188 8989 Kopiereg: Geen redaksionele materiaal of advertensie mag gereproduseer word sonder the toestemming van Media24, ooreenkomstig artikel 12(7) van die Wet op Kopiereg van 1978. Ombudsman Senior bestuurder: Tel: 018 293 0750 / E-pos: [email protected] Ons nooi lesers uit om kommentaar te lewer oor die koerant se inhoud en sal foute so gou as moontlik regstel. Stuur Thys Foord Faks: 018 293 0759 Operating hours: 08:00 - 16:30 asseblief kommentaar aan die redakteur by [email protected] of skakel 018 293 0750. Redakteur: E- pos nuus: Dustin Wetdewich [email protected] Rapporteer foute in berigte aan Media24 se Gemeenskapspers-ombudsman, Prof. George Advertensiebestuurder: Wilgepark, Claassen, by [email protected], of skakel 021 8513232 of 0835432471. Antoinette Badenhorst h/v Piet Uysstraat en Govan Mbekirylaan, Gestig 1908 Persraad Rekeningnavrae: Potch, Bus 515, No.7889 Lihana Moos Ons onderskryf die Etiese Kode van die Suid-Afrikaanse Druk- en Aanlynmedia, wat ons verbind Potchefstroom, 2520 om joernalistiek te beoefen wat gegrond is op die waarheid, wat akkuraat, regverdig, gebalan- Sirkulasiesyfers word deur die Sirkulasie seerd is, en onafhanklik ingesamel is. Indien ons nie voldoen aan die vereistes van die Perskode webwerf: Oudit Buro (ABC) gewaarmerk. Moet nie enige ander syfers glo nie, bring dit asseblief, binne 20 dae ná publikasie, onder die aandag van die Persombudsman by nie, skakel ons kantore vir die korrekte syfers. Gedruk deur 0114843612/8, faks 0114843619, of [email protected]. www.potchefstroomherald.co.za Paarl Coldset (Edms) Bpk, 83 Heidelberglaan, City Deep. 11 Julie 2019 Potchefstroom Herald www.potchefstroomherald.co.za 3 Dit kon soveel erger gewees het. Chané en Raymond van der Walt het gelukkig nie ernstige bese- rings tydens die aanval opge- doen nie. Foto: Marianke Saayman Marianke Saayman ’n onbekende motor in die erf par- “Hy het my seker gesien, want net Van Loggerenberg se trouring, horlo- keer is. toe het hy my agter my kop gegryp sie sowel as die egpaar se televisie ’n Jong egpaar is gisteroggend (10 “Toe ek naby aan die kombuisdeur en my kop in die grond vasgedruk,” wegkom. Julie) omstreeks 11:00 tydens ’n kom, voel ek net hoe druk iemand ’n sê sy. Die rower het haar ook in die Volgens die jong egpaar was daar huisroof in Miederpark deur min- vuurwapen teen my kop, en dit is die maag geskop. Mnr. Van der Walt het tussen vier en ses rowers by die stens vier gewapende rowers aange- laaste wat ek kan onthou,” sê mnr. intussen bygekom. aanval betrokke, meeste van hulle rand. Chané (25) en Raymond (wat Van der Walt. Die rowers het hom “Toe ek opkyk toe druk een van met vuurwapens gewapen. Vrydag 31 word) van der Walt het bewusteloos geslaan en in die huis hulle ’n AK47 teen my kop en sê ek Die Van der Walts is na Mediclinic buite ’n huis in Maroelastraat stilge- ingesleep. moet stil lê of ek is dood,” sê hy. Potchefstroom geneem waar hulle hou om vir koeksisters te betaal wat Mev. Van der Walt het dit gesien en Die twee het seker nog 20 minute behandeling ontvang het. Volgens hulle bestel het. dadelik haar selfoon probeer oopsluit na dit nog vasgemaak op die vloer Diana King, ’n woordvoerder van dié Annatjie en Willie van Loggeren- sodat sy iemand kan bel om te help. gelê tot die rowers gevlug het. hospitaal is hul beserings nie ernstig berg, wat in dié huis in Maroela- “Ek was nog besig met my foon toe Nadat sy motordeure buite gehoor nie. straat woon, was nie tuis nie. Hulle een van hulle my deur oopgemaak het, het mev. Van der Walt haarself Mnr. van der Walt se skouer en het besluit om winkels toe te ry, iets het,” sê sy. Twee mans was by die en haar man losgemaak. Toe die ribbekas is beseer. “Hulle moes my wat hulle nooit dié tyd van die dag bakkie. Hulle het haar foon gegryp rowers weg was, het die egpaar deur seker maar geslaan het terwyl ek doen nie. en haar uit die bakkie geruk. Sy het die huis na die eienaars van die huis bewusteloos was,” sê hy. Die paartjie “As ons iewers heen ry, doen ons haar man se foon nog in haar sak gesoek. is beide vir X-strale geneem, maar dit altyd vroeg in die oggend. Ons sê gehad. Die rowers het haar deursoek “Ons ken die oom en tannie en teen spertyd kon die Herald nog nie maar net vir die Here dankie dat hy en sy foon sowel as haar trouring was so bang die rowers het iets aan bevestig of hulle enigiets gebreek het ons van die huis af weggestuur het,” gevat. hulle gedoen,” sê sy. Sy sê hulle was nie. sê mev. Van Loggerenberg. Hulle het haar toe in die huis veral bang omdat, toe hulle mev. Die polisie is op die uitkyk vir ’n Die Van der Walts het egter nie ingeneem waar sy op haar maag Van Loggerenberg probeer bel het, grys of silwer Audi (een van die nuwe geweet dat die Van Loggerenbergs nie langs haar man moes gaan lê.
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages24 Page
-
File Size-