SA-GENEALOGIE Poslys Argiewe 2013 Jaargang X Maand 6 Junie 2013 Saamgestel deur: Elorina du Plessis KWYTSKELDING Hierdie argief is nie ’n amptelike, wetlike dokument nie, maar ’n samestelling van die e-posse van verskillende lede van die SA Genealogie Gesprekslys soos dit gedurende die tydperk ingestuur was. Die lyseienaars en hulle bestuurspan aanvaar dus geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van gegewens, sienings oor bepaalde gebeure, interpretasie en samestelling van familieverwantskappe, of vir enige aksies of verlies wat daaruit mag voortspruit nie, en stel voor dat persone wat hierdie bron gebruik, self eers die gegewens kontroleer. Junie 2013 Bundels (Zomermaand) Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 6050 Datum: Sat Jun 1, 2013 Daar is 1 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1a Re: Wonder net oor Wynand Bezuidenhout se geboorte datum. by "Connie Griessen" griessenc Message 1a Re: Wonder net oor Wynand Bezuidenhout se geboorte datum. Sat Jun 1, 2013 2:36 am (PDT) . Posted by: "Connie Griessen" griessenc Ek waardeer jou hulp en bydraes verskriklik - al jou ondervinding in hierdie onderwerp maak vordering soveel vinniger! Lekker dag (wanneer jy weer daglig sien) en groete van 'n sopnat Kaapstad Connie ________________________________ From: Lee McGovern <[email protected]> To: [email protected] Sent: Saturday, June 1, 2013 10:01 AM Subject: RE: [SA-Gen] Wonder net oor Wynand Bezuidenhout se geboorte datum. Dankie. Het gewonder Ek gaan nou sluit voior ek foute maak. Is sif. Dit is nou 8pm hier Groete Lee -------Original Message------- From: Annelie Els Date: 1/06/2013 6:30:42 p.m. To: [email protected] Subject: RE: [SA-Gen] Wonder net oor Wynand Bezuidenhout se geboorte datum. Hallo Lee, Johan Jurgen * 1830 is nie Wynand * 1763 se seun nie maar sy kleinseun. Hy is Cornelis ~ 1793 se kind. Groetnis. Annelie. -----Original Message----- From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Lee McGovern Sent: 01 June 2013 07:54 AM To: [email protected] Subject: [SA-Gen] Wonder net oor Wynand Bezuidenhout se geboorte datum. As ek na Wynand Bezuidenhout se jongste kind, Johan Jurgen Bezuidenhout * 1830, se geboorte kyk wonder ek net of sy geboorte datum op die grafsteen in NAAIRS reg is Wynand Bezuidenhout. Born 07-09-1763. Died 08-01-1846. SAG Bezuidenhout stamboom het Wynand Bezuidenhout gebore * Graaff Reinet 17 09.1967 = Graaff Reinet 25.12.1768 . Ek gaan altwee op my stamboom insit Groete Lee Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 6051 Datum: Sat Jun 1, 2013 Daar is 15 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1 Bedel vir hulp uit VAB, asseblief. by "Eddie & Marina Otte" otte.eddie 2 Re: Criterion Hotel spyskaart en handtekeninge-- Vir Stoffel Willems by "Johan" johan.wiesner 3a Re: Wonder net oor Wynand Bezuidenhout se geboorte datum. by "ALETTA BUCKNALL" alettacfbucknall 3b Re: Wonder net oor Wynand Bezuidenhout se geboorte datum. by "Annelie Els" engelkind2000 4 [PRESS] Beeld 31 Mei 2013.doc by "Fanie Blignaut" blignautfanie 5a Re: Criterion Hotel spyskaart en handtekeninge. by "Willieta" alwiette 5b Re: Criterion Hotel spyskaart en handtekeninge. by "Dewald Jean Vogts-Vanzyl" djmatla2.vanzyl 5c Re: Criterion Hotel spyskaart en handtekeninge. by "Connie Griessenc" griessenc 6a Coetzee kenners by "Darrell" darrellackermann 7a {Disarmed} Re: [SA-Gen] Coetzee kenners by "Jan Coetsee" overlord1955 7b Re: {Disarmed} Re: [SA-Gen] Coetzee kenners by "Dennis Pretorius" 8 Coetzee kenners: vir Darrel en Jan by "anita slabbert" anita_slabbert 9a {Disarmed} Re: [SA-Gen] Coetzee kenners: vir Darrel en Jan by "Jan Coetsee" overlord1955 9b Re: {Disarmed} Re: [SA-Gen] Coetzee kenners: vir Darrel en Jan by "anita slabbert" anita_slabbert 10a Re: Koen/Bezuidenhout navorsers by "LGR Genealogy" lucas.rinken Messages 1 Bedel vir hulp uit VAB, asseblief. Sat Jun 1, 2013 3:31 am (PDT) . Posted by: "Eddie & Marina Otte" otte.eddie Vriende, Ek wil bedel en mooi vra vir hulp uit die VAB. Ek soek asseblief na die inligting soos hieronder getoon. Kan iemand dalk help? DEPOT VAB SOURCE MHG TYPE LEER VOLUME_NO 0 SYSTEM 01 REFERENCE V489 PART 1 DESCRIPTION VILJOEN, JOZUA PETRUS. EGGENOTE: MACHTELD JOHANNA (GEBORE VAN NIEKERK). STARTING 18900000 ENDING 18900000 Asseblief Eddie Otte RUSTENBURG 014 533 1318 081 0420 299 OTTE, LOMBARD, LUUS, VAN NIEKERK, DE VRIES, KOEKEMOER VILJOEN, SCHOLTZ 2 Re: Criterion Hotel spyskaart en handtekeninge-- Vir Stoffel Willems Sat Jun 1, 2013 4:05 am (PDT) . Posted by: "Johan" johan.wiesner Beste Stoffel, In die 50er jare was die groot baas van die Criterion Hotel, Pat Petousis (spreek uit: pe-toe-sie). Hy was getroud met die baie bekende radio- en TV-persoonlikheid Kitty Albertyn, wat, onder andere, die rol van Hybie (vrou van dowe Bartel) gespeel het in die destyds baie gewilde Du Plooys van Soetmelksvlei. Kitty en my ma, Margaret Webb (wat Tant An in die Du Plooys gespeel het) is eie bloedniggies van mekaar (selfde oupa, Ds J R Albertyn, wat saam met Andrew Murray predikant op Wellington was, meer as ‘n eeu gelede). Ons familie ken vir Kitty op haar familie-bynaam van Doedie. Sy leef nog, word later vanjaar 90 jaar oud, maar fisies en verstandelik nog verskriklik op en wakker; ‘n absolute “live wire”, baie energiek, só veel só dat jy nie sal glo sy is 90 as jy haar sien nie. Nietemin, Pat is ‘n klompie jare gelede oorlede en so ook my ma. Teen ± 1960 het Pat en Doedie en gesin van 4 (3 seuns en 1 dogter) die Criterion verkoop, en die Dorpshuis hotel in Kaapstad gekoop, verbeter en uitgebou. Nog later het die Vinyard Hotel in Nuweland bygekom, en ‘n paar jaar gelede die Ouwe Werf Hotel in Stellenbosch. Die 4 kinders bedryf vandag die 3 hotelle tussen hulle, terwyl ma Doedie self ook nog baie betrokke is by veral die Vinyard. Ten spyte van hulle Griekse afkoms, praat die 4 kinders almal vlot Afrikaans; Doedie IS Afrikaans. As jy vir my ‘n kopie van die spyskaart stuur, sal ek dit na Tannie Doedie aanstuur om te hoor of sy of haar kinders kan onthou wat die geleentheid en wie die mense was. Of dalk van die name kan eien. As Dr Verwoerd ook daar was, moes dit een of ander belangrike funksie gewees het. Of as jy dalk self in Kaapstad kom, kan jy haar gaan opsoek by die Vinyard --- haar verstand is nog absoluut helder, en ek is seker sy sal kan onthou wat die geleentheid was. Groete. Johan Wiesner 3a Re: Wonder net oor Wynand Bezuidenhout se geboorte datum. Sat Jun 1, 2013 5:37 am (PDT) . Posted by: "ALETTA BUCKNALL" alettacfbucknall kan dit nie i neef met dieselfde naam wees nie From: Lee McGovern <[email protected]> To: [email protected] Sent: Saturday, 1 June 2013, 7:54 Subject: [SA-Gen] Wonder net oor Wynand Bezuidenhout se geboorte datum. As ek na Wynand Bezuidenhout se jongste kind, Johan Jurgen Bezuidenhout * 1830, se geboorte kyk wonder ek net of sy geboorte datum op die grafsteen in NAAIRS reg is Wynand Bezuidenhout. Born 07-09-1763. Died 08-01-1846. SAG Bezuidenhout stamboom het Wynand Bezuidenhout gebore * Graaff Reinet 17 09.1967 = Graaff Reinet 25.12.1768 . Ek gaan altwee op my stamboom insit Groete Lee 3b Re: Wonder net oor Wynand Bezuidenhout se geboorte datum. Sat Jun 1, 2013 7:30 am (PDT) . Posted by: "Annelie Els" engelkind2000 Aletta, Ek het reeds vir Lee die korrekte antwoord gegee -----Original Message----- From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Annelie Els Sent: 01 June 2013 08:30 AM To: [email protected] Subject: RE: [SA-Gen] Wonder net oor Wynand Bezuidenhout se geboorte datum. Hallo Lee, Johan Jurgen * 1830 is nie Wynand * 1763 se seun nie maar sy kleinseun. Hy is Cornelis ~ 1793 se kind. Groetnis. Annelie. -----Original Message----- From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of ALETTA BUCKNALL Sent: 01 June 2013 02:38 PM To: [email protected] Subject: Re: [SA-Gen] Wonder net oor Wynand Bezuidenhout se geboorte datum. kan dit nie i neef met dieselfde naam wees nie 4 [PRESS] Beeld 31 Mei 2013.doc Sat Jun 1, 2013 6:29 am (PDT) . Posted by: "Fanie Blignaut" blignautfanie BOUILLON; S M. {Mnr} P G BOUILLON, kontak dringend vir Estee ENGELBRECHT by 016-981-4099 oor anneming van Kind. (Beeld - 31/05/2013) GOUWS; Stefanus Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk Roslouw, Pretoria, 01/06/2013, 09:30 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 31/05/2013) AVBOB Begrafnisdienste, Pretoria- Noord, 012-565-4269. PHYFFER; Johannes Gideon Nel (6). {Me} Annelize GERBER van Elandsfontein, werksaam in Pretoria, kontak dringend die maatskaplike werker {Me} E SMITH van KMD Bloemfontein, Vrystaat provinsie, by 051-522-6914. (Beeld - 31/05/2013) VAN DER WALT; Catharina Cornelia, in lewe van Pretoria, Begrafnisdiens: Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord, 03/06/2013, 09:30. Gedenkdiens: Geref Kerk Akasia, Pretoria, 11:00. (Beeld - 31/05/2013) AVBOB Begrafnisdienste, Pretoria-Noord, 012-565-4269. Groete, Fanie Blignaut (Blikkies), Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. [Blignaut x Laubscher; Els x Blignaut; Pretorius x Bloem; Kruger x Pretorius.] [Bouwer x Meyer; Bouwer x Wild; Pretorius x v/d Merwe; Pretorius x Potgieter; Potgieter x Barkhuizen] 5a Re: Criterion Hotel spyskaart en handtekeninge. Sat Jun 1, 2013 6:46 am (PDT) . Posted by: "Willieta" alwiette Die teenwoordigheid van Steve Hofmeyr en H F Verwoerd se name saam op dieselfde lys, maak nie sin nie. Dis of 'n ander Steve of 'n ander HF as Dr HF Verwoerd. Dit sal interessant wees om die storie van die spyskaart
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages879 Page
-
File Size-