September 2007 Bundels Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 2884 Datum: Sat Sep 1, 2007 Daar is 17 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1a. Re: Skeeps lyste From: Karel Marais 2. (Koerant) Beeld 01 Sep. 2007 From: Fanie Blignaut 3a. E-pos adres vir Thys du Preez From: Alta Griffiths 3b. Re: E-pos adres vir Thys du Preez From: Adriana Barrett 3c. Re: E-pos adres vir Thys du Preez From: Avida Bresler 3d. Re: E-pos adres vir Thys du Preez (vir Adriana Barrett) From: Charlie Els 4. Thurnau Duitse 1852 Sensus From: Karel Marais 5. Loubser's From: George & Ena Zwarts 6. Queens Park High 120 years on From: Louis Olivier 7. Hulp met Begraafplaas CD -Blikbrein attitude From: kerrieborrie 8. Primrose Begrafplaas- Germiston From: E Teir 9. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 1 Sept 2007 From: P Marx 10a. DIEFSTAL VAN GRAFSTENE - MALMESBURY - WAAR NOG? From: Daniel Jacobs 10b. Re: DIEFSTAL VAN GRAFSTENE - MALMESBURY - WAAR NOG? From: Annalene Barnard 10c. Re: DIEFSTAL VAN GRAFSTENE - MALMESBURY - WAAR NOG? From: Daniel Jacobs 11. DURBAN SILO´S From: E Teir 12. [KOERANT]PAARL POST WEEK 36/2007 From: E Teir Boodskap 1a. Re: Skeeps lyste Posted by: "Karel Marais" [email protected] turando101 Sat Sep 1, 2007 3:38 am (PST) Erik, Gaan kyk gerus na : http://www.inghist.nl/Onderzoek/Projecten/DAS/detailVoyage/95228 Daarvandaan sal jy verder moet krap, heelonder is 'n koppel na die Nederlandse argiewe wat vir my voorkom om die name van persone te gee wat die reis meegemaak het. Groete, Karel Marais Boodskap 2. (Koerant) Beeld 01 Sep. 2007 Posted by: "Fanie Blignaut" [email protected] blignautfanie Sat Sep 1, 2007 3:55 am (PST) MARX; Gertruida Jurina, in lewe van Avondrus Ouetehuis, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Tuine, Pretoria, 31/08/2007, 14:00. Veras. (Beeld - 01/09/2007) AVBOB Begrafnisdienste, Vereeniging, 016-421-4054. Groete, Fanie Blignaut (Blikkies), Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. <mailto:[email protected]> [email protected]. Boodskap 3a. E-pos adres vir Thys du Preez Posted by: "Alta Griffiths" [email protected] griffithsalta Sat Sep 1, 2007 6:04 am (PST) Goeie middag Kan iemand my dalk help met Thys se e-pos adres asb? Dankie baie Alta Griffiths Posbus 1998 7551 Durbanville Sel: 083 948 5207 Navorsing: Rudolph, Van der Sandt en Gloy; asook die Oliviers en Slabberts van Heidelberg, Tvl tot by 1930 Boodskap 3b. Re: E-pos adres vir Thys du Preez Posted by: "Adriana Barrett" [email protected] Sat Sep 1, 2007 11:52 am (PST) Hallo Alta, Ek het sy adres as [email protected] . Ek het die Du Preez boek as ek dalk iets vir jou kan opsoek. Groete, Adriana Barrett Boodskap 3c. Re: E-pos adres vir Thys du Preez Posted by: "Avida Bresler" [email protected] avidabresler Sat Sep 1, 2007 12:49 pm (PST) Naand Lyslede Weet iemand dalk waar ek dalk die Du Preez-boek kan bekom. Ek weet Thys du Preez het die CD beskikbaar in Engels, maar sou graag ook die Afrikaanse boek / CD wou bekom indien moontlik. Groete Avida Boodskap 3d. Re: E-pos adres vir Thys du Preez (vir Adriana Barrett) Posted by: "Charlie Els" [email protected] charlieels Sat Sep 1, 2007 10:46 pm (PST) Hallo Adriana, Wil jy nie asseblief in die du Preez-boek vir my kyk of daar nie dalk 'n Christina du Preez is, *c 1715 was nie? Ek (en baie ander) is al jare op soek na die vrou van b4 Hendrik Beukes, ~7.2.1712. Hy was, volgens SAG, Vol 1, bl. 254, getroud met 'n "Christina Catherina Du Plessis", wat niemand nog enigiets oor kon opspoor nie. Ek wonder maar net of sy nie dalk 'n "du Preez" was nie en verkeerd as "du Plessis" aangeteken was nie. Sal jy asseblief bietjie kyk? Baie dankie en groete, CHARLIE Boodskap 4. Thurnau Duitse 1852 Sensus Posted by: "Karel Marais" [email protected] turando101 Sat Sep 1, 2007 7:51 am (PST) Dagse, Ek is steeds opsoek na meer inligting oor Otto THURNAU. Ek verstaan dat daar 'n sensu was in Duitsland in 1852. Indien iemand toegang het to die inligting sal ek dit waardeer indien hierdie naa gesoekkan word. Hy was gebore in (Gross) Borstel,Hanover in omtrent 1823 Dankie en groete, Karel Marais Wene, Oostenryk Marais x Thurnau Lloyd x ? Bennett x Cloete Webber x Maskrey Boodskap 5. Loubser's Posted by: "George & Ena Zwarts" [email protected] Sat Sep 1, 2007 7:55 am (PST) Liewe Daniel, Hoe wonderlik om so gou van jou te hoor. Ek het nie kontak gehad met Johan Loubser nie, maar wel inligting bekom van "The Church of Jesus Christ of the Latter day Saints"wat deur 'n Johannes Gerhardus Loubser ingedien is, dalk dieselfde persoon!!! Is daar dalk 'n kontak nr. vir Mnr Johan Loubser? Nee, ek het ook nognie die boek van A v.d. Linder gelees nie maar sal nou daarvan 'n punt maak om die boek te bekom. Groot dankie Ena Zwarts ( die Kaap is nog nat...) Boodskap 6. Queens Park High 120 years on Posted by: "Louis Olivier" [email protected] olivierc09 Sat Sep 1, 2007 8:08 am (PST) 'n goeie middag almal Die webwerf bevat 'n paar foto's van Oueens Park Hoërskool in Woodstock vir iemand wat sou belangstel http://images.google.co.za/imgres?imgurl=http://www.woodstock.org.za/images/about/F ootballTeam.jpg&imgrefurl=http://www.woodstock.org.za/about/historydetail.asp%3Fart _ID%3D34&h=287&w=400&sz=21&hl=en&start=16&um=1&tbnid=kkAcx- lmx5uheM:&tbnh=89&tbnw=124&prev=/images%3Fq%3D1910%26svnum%3D10%26 um%3D1%26hl%3Den%26cr%3DcountryZA%26sa%3DX -- Linda & Louis Olivier Pretoria 0128031028 [email protected] [email protected] Olivier, Coetzee, Swart, du Plooy Boodskap 7. Hulp met Begraafplaas CD -Blikbrein attitude Posted by: "kerrieborrie" [email protected] kerrieborrie Sat Sep 1, 2007 9:35 am (PST) Goeie Middag Almal, Nou gee die blikbrein vir my "attitude"... Ek laai my CD in die CD/DVD dan vrae dit do you want to write a CD? Nee ek wil hom lees nou hoe gemaak dat ek die blikbrein kry om hom te lees. Die die Word dokument kom nie eers op nie. Van die lys gee asseblief raad want my tålamod is nou op. groete Elizabeth Boodskap 8. Primrose Begrafplaas- Germiston Posted by: "E Teir" [email protected] kerrieborrie Sat Sep 1, 2007 9:36 am (PST) Goeiemôre Almal, Is daar ´n databasis vir die bo genoemde begrafplaas? Ek soek na ´n graf c. 1943. Groete Elizabeth Boodskap 9. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 1 Sept 2007 Posted by: "P Marx" [email protected] Sat Sep 1, 2007 10:26 am (PST) Sterfgevalle DOUGLAS, Martina. +Dinsdag 28 Aug 2007 89 jaar 6 maande. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Teraardebestelling Saterdag 1 Sept. 2007 11:00 by Jubilee-begraafplaas (Uitenhage). (Die Burger Oos-Kaap 01/09/2007) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066 (2 berigte) FOURIE, Delary. +Donderdag 30 Aug 2007. Eggenoot van Anna-Marie, vader van Antoinette & Greg, Tessa & Greg, Charl & Kerry-Anne en families. Broer van Anna & Binkie VAN DE VENTER, oom van Jenny, Riekie en families. (Die Burger Oos-Kaap 01/09/2007) TAYLOR, Marie. +Dinsdag 28 Aug 2007. Kinders, klein- en agterkleinkinders. Verassingsdiens Maandag 3 Sept 2007 14:00 Volle Evangelie kerk, Algoapark (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/09/2007) Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748 In Memoriam DE GROOT SCHELLINGERHOUT. Reeds 2 jaar dat ons Ma Claire en Pa Dirk oorlede is. Frans, Nicolet, kinders en kleinkinders. HAYWARD, Peter John. *02.09.1959 +20.08.2006. Oubaas of Peppie môre is jou 2de verjaarsdag weg van ons. Mamma, Marsha, Rolene, Erwin, Carmen en Tay. RAYNERS, Joseph. *02.09.1924 +27/09/2000. Kinders en kleinkinders, Jansenville. VAN DYK, Vivian. 6 jaar oorlede. Vrou, kinders, kleinkinders. Hester Marx Loerie Oos-Kaap Boodskap 10a. DIEFSTAL VAN GRAFSTENE - MALMESBURY - WAAR NOG? Posted by: "Daniel Jacobs" [email protected] Sat Sep 1, 2007 11:43 am (PST) Beste Vriende Ek hoor vanaand by iemand dat mense glo by die Malmesbury-begraafplaas die grafstene steel (om die graniet te hergebruik vir nuwe grafstene? - ek weet nie - wat anders kan mens met grafsteen-graniet doen?). Gebeur dit ook op ander plekke? Indien wel wil ek voorstel dat ons almal vinniger moet help met die afneem van grafstene. Groete Daniel Jacobs www.gendata.co.za Ns. Ek het so week gelede 30 grafstene afgeneem van mense wat op die terrein van die ou NGK in Clanwilliam begrawe is. Ek sal dit mettertyd aanstuur vir ons vriende wat grafsteen-CD's/DVD's versprei. Boodskap 10b. Re: DIEFSTAL VAN GRAFSTENE - MALMESBURY - WAAR NOG? Posted by: "Annalene Barnard" [email protected] annalenebarnard Sat Sep 1, 2007 1:23 pm (PST) Naand Daniël Is dit die Rozenburg-begraafplaas of die ou een in die dorp? My ma is in eersgenoemde begrawe. Groete Annalene BARNARD Vredenburg Boodskap 10c. Re: DIEFSTAL VAN GRAFSTENE - MALMESBURY - WAAR NOG? Posted by: "Daniel Jacobs" [email protected] Sat Sep 1, 2007 1:34 pm (PST) Beste Annalene Ek weet ongelukkig nie. 'n Man wie se oupa daar begrawe is het dit vir my genoem. Miskien moet mens maar probeer uitvind waar dit is en wat die omvang daarvan is. Groete Daniel Boodskap 11. DURBAN SILO´S Posted by: "E Teir" [email protected] kerrieborrie Sat Sep 1, 2007 11:31 pm (PST) GOEIEMÔRE ALMAL, DANKIE VIR DIE PERSONE WAT GEHELP AANSTUUR MET INLIGTING OOR DIE SILO´S WAT OP SALISBURY ISLAND GESTAAN HET.
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages802 Page
-
File Size-