Kolbe Breek Engelse Se Harte

Kolbe Breek Engelse Se Harte

Lees ons en adverteer aanlyn - www.stellalander.co.za - like Kolbe breek Engelse se harte Tel: 053 927 3907/3747; Faks: 053 927 1044; POSBUS 443, MOLOPOWEG 33, VRYBURG www.stellalander.co.za E-POS: [email protected] 6 NOVEMBER 2019 R2-00 VAT INCL Blykbaar is daar in Engeland mense wat wil hê dat Cheslin Kolbe vir manslag aangekla moet word – nadat dié kompakte vleuel die Rose se agterlyn verniel en vir dood agtergelaat het in die laaste klompie minute van die Wêreldbeker Finaal. Dié week se Stellalander word gewy aan ons seëvierende Springbokke wat vir ‘n geskiedkundige derde keer die Webb Ellis-trofee Suid-Afrika s’n maak. Sien ons berig en fotobeeld op bl 15, asook die pragfoto op die agterblad van kaptein Siya Kolisi en sy troepe. (Foto: Johan Orton) Search on for the most wanted criminal - p3 Armed robber imprisoned - p5 PAGE 2 STELLALANDER 6 NOVEMBER 2019 Aansoek goedgekeur Stellalander-Vryburg – Die aansoek vir `n amnestietydperk vir vuurwapens kragtens artikel 139 van die Wet op Vuurwapenbeheer is onlangs deur die portefeuljekomitee oor polisie goedgekeur. Die aansoek is deur die ministrie van behoort van die amnestietydperk gebruik te polisie ingedien. maak om vir die nodige lisensies aansoek “Die komitee se grootste oorweging was te doen,” het sy gesê. `n Gedetaleerde om die verspreiding van vuurwapens op verslag van die 2005 en 2010 -amnesie wat Suid-Afrika se strate te verminder. So kan besonderhede van al die vuurwapens wat ons poog om misdaad te verminder,”het ontvang is bevat, ongeag of dit wettig of voorsitter van die komitee, Tinia Joemat- onwettig was, is ook versoek. Pettersson gesê. Volgens haar het die Sy het verder laat hoor dat die komitee `n komitee voorgestel dat die aanvangsdatum voorlopige verslag van die implementering van 1 Desember 2019 tot Mei 2020 verskuif van die amnestie vir Februaie versoek, en moet word. “Die komitee maan die elke tweede maand daarna. “Die komitee ministrie van polise ook om `n toegewing te sal `n aanbeveling aan die Nasionale maak aan diegene wat nie in staat was om Vergadering maak om die amnestie goed te hul vuurwapenlisesnsies te hernu nie. Hulle keer,” het Joemat Pettersson afgesluit. Bederf ‘ferals’ Bul & aanteelveiling Stellalander-Slurry - Leonliza Bonsmaras en Hancor Simmentalers het ‘n uitstekende aanteelveiling op 23 Oktober by Twyfelhoek, Slurry gehou. Die dag is aangebied deur Karoo- Ochse Vryburg met Theuns Visser die Kersfees as afslaer. Kopers het van ver gekom om van dié spog aanteeldiere te Stellalander-Vryburg - A Feral’s Hope Vryburg (AFH) is ‘n nie-winsgewende organisasie koop. Veilingsuitslae is soos volg: wat met ‘ferals’ of wilde katte werk. *Gemiddelde prys vir Bonsmara Nikki White en haar span, met die hulp van ‘geskenke’ aan hawelose diere te gee. bulle beloop R39 875 met R48 000 donasies geskenk deur die publiek, sien om “Alhoewel 30 van ons diere reeds geborg as die hoogste prys. na verskeie kolonies in en om Vryburg. is, benodig ons nog heelwat geskenkbokse *Die gemiddelde prys vir Dit sluit die sterilisasie van die katte om seker te maak al die katte kry iets. Vir Simmentaler bulle is R33 666 gevolg (TNR -trap neuter release), voeding van die slegs R200 kan jy help om Kersfees spesiaal deur die hoogste prys van R40 000. kolonies, asook die voorsiening van mediese te maak vir ‘n kat wat elke dag moet baklei *Koeie en kalwers verkoop teen `n hulp in. Vanjaar is AFH gekies as begunstigde vir oorlewing,” het Nikki bygevoeg. gemiddelde prys van R19 530, terwyl van Santa Cause for Paws se Kersprojek om In die omgewing van Vryburg het AFH vier *Dragtige verse teen `n vrywilligers wat help om die geskenkbokse gemiddelde prys van R15 395 Duurste bul vir die dag, Lot HP17-30, op te maak vir die diere. verkoop. verkoop vir R48 000. Belangstellendes is ook welkom om bokse self te pak en aft e gee laai by die aflaaipunte. Vir meer inligting oor die projek of verskeie aflaaipunte kontak vir Sunelle Smit op 073 554 3915, Elsa Erasmus op 072 064 2107, Laat jou Kersfeeskuns wen Rianza Coetzee op 082 417 6793 of Linda Stellalander-Vryburg - Vanjaar gaan Stellalander jong lesertjies in ons Viljoen op 053 927 1136. verspreidingsgebied kans gee om met hul kunstigheid `n kontantprys te wen. Santa Cause For Paws se Facebookblad Stellalander bied vanjaar `n en kan in een van drie kategorieë deelneem: kan ook gerus besoek word vir meer inligting Kersfeeskunskompetisie, die ‘Blank Space’- *sesjaaroud en jonger rondom die projek https://www.facebook. kompetisie aan wat van Woensdag (20 *Sewe -tot -elfjaaroud com/SantaCauseForPaws/?ref=br_rs). November) tot Vrydag (13 Desember) sal *12 -tot -14-jaaroud duur. Daar sal ‘n ‘Blank Space’ – spasie `n Wenner uit elke kategorie sal na 13 in die koerant geplaas word waarop alle Desember deur `n beoordelaar gekies word Dr Casper inskrywings geskep moet word. Inskrywings en in die laaste koerant op Woensdag (18 moet Kersfees uitbeeld of `n brief aan Desember) verskyn. Die drie wenners Kersvader insluit. Dit kan by ons kantoor te ontvang elk R500 kontant. Vir meer inligting TROSKIE Molopoweg 33, Vryburg ingehandig word. kontak Magda Stols gedurende kantoor ure *DVWURLQWHVWLQDOH Deelnemers betaal geen inskrywingsfooi nie by 053 927 3907. +HSDWRELOLrUH&KLUXUJ 0%&KE 3UHW )&6 6$ 6HUW*DVWUR&KLUXUJ 6$ DWϬϱϬϳϱϬϰ͘ WƌĂŬƚLJŬEŽ͘ϬϮϰϵϬϭϳ͘ <ůŝŶŝĞŬĞĞŶKƉĞƌĂƐŝĞƐ ƚĞsƌLJďƵƌŐWƌŝǀĂĂƚ ,ŽƐƉŝƚĂĂůĞůŬĞŝŶƐĚĂŐ͘ ĨƐƉƉƌĂŬĞ͗ϬϱϯϵϮϴϯϬϬϬ &RGHRI&RQGXFW 3XEOLVKHU $XGLW 7KLVQHZVSDSHUVXEVFULEHVWRWKH&RGHRI(WKLFVDQG 3XEOLVKHGE\1RUWK:HVW1HZVSDSHUV 3W\ /WG 7KHGLVWULEXWLRQRI &RQGXFWIRU6RXWK$IULFDQ3ULQWDQG2QOLQH0HGLD DQGSULQWHGE\1RUWK:HVW:HE3ULQWHUV 3W\ /WG WKLV$%&QHZVSDSHU WKDWSUHVFULEHVQHZVWKDWLVWUXWKIXODFFXUDWHIDLU DGLYLVLRQRI&73/LPLWHG&RHW]HU6WUHHW$OO LVLQGHSHQGHQWO\ DQGEDODQFHG,IZHGRQ¶WOLYHXSWRWKH&RGHZLWKLQ ULJKWVDQGUHSURGXFWLRQRIDOOUHSRUWVSKRWRJUDSKV DXGLWHGWRWKH GD\VRIWKHGDWHRISXEOLFDWLRQRIWKHPDWHULDO GUDZLQJVDQGDOOPDWHULDOVSXEOLVKHGLQWKLV SURIHVVLRQDOVWDQGDUGV SOHDVHFRQWDFWWKH3XEOLF$GYRFDWHDW QHZVSDSHUDUHKHUHE\UHVHUYHGLQWHUPVRI DGPLQLVWUDWHGE\WKH &RQWDFWXV ID[<RXFDQDOVRFRQWDFWRXU&DVH 6HFWLRQ RIWKH $XGLW%XUHDXRI 7HO )D[ 2ႈFHURQNKDQ\LP#RPEXGVPDQ &RS\ULJKW$FW1R &LUFXODWLRQVRI RUJ]DRUORGJHDFRPSODLQWRQRXU (PDLOPDLOEDJ#VWHOODODQGHUFR]D RIDQGDQ\ 1RUWK:HVW 6RXWK$IULFD ZHEVLWHZZZSUHVVFRXQFLORUJ]D $GGUHVV0RORSR5RDG95<%85* DPHQGPHQWVWKHUHRI 1HZVSDSHUVHZHZZVSDSZVSV 1RWH&OLHQWVUHDGHUVSDUWLFLSDQWVDQGDGYHUWLVLQJDJHQWVJXDUDQWHHWKDWWKHUHSURGXFWLRQRIWH[WDQGRULPDJHVSURYLGHGWRLG WKHPHGLDFRPSDQ\IRUDGYHUWLVLQJSXUSRVHVFRQWUDYHQHVQHLWKHUFRS\ULJKWOHJLVODWLRQQRUDQ\RWKHUODZ 6 NOVEMBER 2019 STELLALANDER BLADSY 3 Boer deur NDBV ondersoek Tiekiedraai-plesier Laerskool Kameel was in hul skik toe hulle as die wenners van die sosiale media-kompetisie ‘GQOM CHALLENGE’ aangewys is. Die kompetisie wat deur Ammiël Smith geloots is, het vir die skool belowende prysgeld van R5000 in die sak gebring. Dié laerskool wat gedurende 1934 geopen is, word vandag steeds deur vurige personeel gedryf. “Met bekwame personeel en ‘n ondersteunende gemeenskap kan ons met trots sê dat Kameel nou al 85 jaar voorbestaan. By dié skool tel elke leerder se uniekheid,” vertel Leonie Brand. Volgens Brand was die ‘GQOM’ uitdaging vir almal groot pret en ‘ n heerlike spanbougeleentheid vir die skool. Met die prysgeld sal die leerders vir `n heerlike uitstappie na Sun City geneem word. Hier is (voor vlnr) Daru Brand, Louw Visser, Anele Ntetshe, Jhani Duminy, Lehan Brand, FP Visser, (tweede ry) Cherien Havemann, Ankebè Duminy, Luanè Venter, Zanè van Wyk, Juan van Staden, Renso Roos, (derde ry) Suryke Duminy, Zelmari van Wyk, Sunè Muller, Micheala van Staden, Lizelda Oosthuizen, Hanno Dreyer, (agter) Shivani Moodley (onderwyseres), Leonie Brand (waarnemende hoof), Martie Muller (Sekretaresse), Marelize STELLALANDER – STELLA – Die Nasionale Bezuidenhout (onderwyseres), Aldinè Erasmus (onderwyseres) en Mandie Visser (onderwyseres). Dierebeskermings-vereniging (NDBV) ondersoek ‘n klag van dieremishandeling en wreedheid teen ‘n boer van die Stella-Vryburg-omgewing. Die NDBV was verlede week op die plaas sowat 30km buite Searching for most wanted criminal Stella op die Vryburgpad en het plaasdiere daar gevind wat in ‘n baie slegte toestand was. Volgens Grace de Lange van die Stellalander-Huhudi - 29-year-old Olebogang Donald Gobusamang is wanted by the police for four NDBV se plaas-eenheid, is die boer – wie se besonderhede cases of alleged rape, committed here. aan Noordwester bekend is – gewaarsku om binne ‘n gegewe The crime was committed between September 2011 whereabouts of Gobusamang, is requested to contact periode te sorg dat sy diere addisionele voeding moet ontvang, and March 2013. the investigating officer, Captain Allie Alberts of dat hulle gedoseer en ontwurm moet word. Hy het ook opdrag This suspect also form part of the Top 30 National the Provincial Detectives, Northwest. He can be gekry dat die hoenders op die plaas deurentyd toegang tot most Wanted Persons and originates from Vryburg. contacted on 018 299 7282 / 082 856 1184. The skoon water en kos moet hê. Die boer is ook bevel om toe te A Warrant of Arrest was issued for his arrest on 16 public is cautioned not to confront this suspect as he sien dat siek diere behandel word en dié wat te siek is, deur ‘n November 2017. Anyone with information on the is regarded as dangerous. veearts uitgesit moet word. De Lange sê dat tydens die NDBV-inspekteurs se besoek aan die plaas ‘n skaap wat baie siek was, uitgesit is om ‘n einde te maak aan die dier se erge Training to be top farmers lyding. Sodra die NDBV se ondersoek afgehandel is, sal meer besonderhede bekend

View Full Text

Details

  • File Type
    pdf
  • Upload Time
    -
  • Content Languages
    English
  • Upload User
    Anonymous/Not logged-in
  • File Pages
    16 Page
  • File Size
    -

Download

Channel Download Status
Express Download Enable

Copyright

We respect the copyrights and intellectual property rights of all users. All uploaded documents are either original works of the uploader or authorized works of the rightful owners.

  • Not to be reproduced or distributed without explicit permission.
  • Not used for commercial purposes outside of approved use cases.
  • Not used to infringe on the rights of the original creators.
  • If you believe any content infringes your copyright, please contact us immediately.

Support

For help with questions, suggestions, or problems, please contact us