SA Genealogie Epos Bundels

SA Genealogie Epos Bundels

SA-GENEALOGIE Poslys Argiewe 2012 Jaargang IX Maand 11 November 2012 Saamgestel deur: Pieter L van der Merwe KWYTSKELDING Hierdie argief is nie ’n amptelike, wetlike dokument nie, maar ’n samestelling van die e-posse van verskillende lede van die SA Genealogie Gesprekslys soos dit gedurende die tydperk ingestuur was. Die lyseienaars en hulle bestuurspan aanvaar dus geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van gegewens, sienings oor bepaalde gebeure, interpretasie en samestelling van familieverwantskappe, of vir enige aksies of verlies wat daaruit mag voortspruit nie, en stel voor dat persone wat hierdie bron gebruik, self eers die gegewens kontroleer. November 2012 Bundels (Slachtmaand / 9ber / IXber) Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 5564 Datum: Thu Nov 1, 2012 Daar is 15 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1a Re: Vreemde van - Fottaja - Boerekrygsgevangene by "Johan Pottas" pottasjj 2a 'n Verlore Marais by "Melanie McIntosh" martagon1966 2b Re: 'n Verlore Marais by "Abie du Plessis" abie_duplessis 2c Re: 'n Verlore Marais by "Melanie McIntosh" martagon1966 3 Plaasnaam Sondernaam by "Hugenote Museum" 4 Hollandse Blad by "Yvonne Nieuwoudt" yvonnenieuwoudt 5a KLOPPER en Oos-Afrika trek by "Johan Pottas" pottasjj 5b Re: KLOPPER en Oos-Afrika trek by "André du Plessis" duplesaj 6a MARAIS by "Susie Kleynhans" kleynhanssusie 6b MARAIS by "Hunter, Lawrance (Prof) (Summerstrand Cam" edna_hntr 6c Re: MARAIS by "Bennie Kruger" [email protected] 7 [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 31 Okt 2012 by "P Marx" 8 [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 01 November 2012 by "P Marx" 9a William Johnson by "jurethaswanepoel" jurethaswanepoel 9b Re: William Johnson by "David Le Roux" dawie_lr Messages 1a Re: Vreemde van - Fottaja - Boerekrygsgevangene Thu Nov 1, 2012 2:52 am (PDT) . Posted by: "Johan Pottas" pottasjj Tian Hy kan moontlik een van die Buitelanders wees, wat vir die Boere republieke kom baklei het. Jou beste opsie sou wees om navraag te doen by die ABO Museum in Bloemfontein. Groete Johan J Pottas Tel: +27-51-522-7329 huis Tel: +27-82-569-3727 sel Posbus 34559, Faunasig, 9325 IKT / ICT Universiteit Vrystaat / University Free State Tel: +27-51-401-2767 werk Faks: +27-51-401-2765 werk 2a 'n Verlore Marais Thu Nov 1, 2012 3:55 am (PDT) . Posted by: "Melanie McIntosh" martagon1966 Lyslede Vir die van julle wat die Marais stamboom doen - ek sit met 'n Eleanor Jane Marais wat volgens die BCCD (British Concentration Camps of the SA War -1900-1902) op die ouderdom van 27 die Pietersburg Konsentrasiekamp binnegekom het - wat haar geboorte jaar ongeveer 1874 maak. Sy het die kamp binnegekom met 4 kinders: Adrian Jacobus Marais (8jaar in 1901) +/-1893 hy is in die kamp oorlede Willem Adolph Marais (5maande oud Julie 1901) +/- Feb 1901 oorlede in kamp op 6 maande Cornelia Anna Marais (5 jaar in 1901) +/- 1896 Sesara Fredricka Marais (3jaar in 1901) +/- 1898 Haar plaas word aangegee as Matebaskraal (in die Pietersburg omgewing) Hierdie name is nogal bekend in my gedeelte van die Marais stamboom - maar ek kan haar glad nie invoeg nie - sien nie by wie sy inpas nie - haar man word aangegee as 'n krygsgevangene in Indiee. Maar ek kry glad nie sy naam erens genoem op die BCCD dokumentasie nie. Kan iemand my dalk behulpsaam wees om haar man se naam op te spoor asb. Groetnis Melanie Melanie McIntosh Cell: 082-5778106 2b Re: 'n Verlore Marais Thu Nov 1, 2012 4:50 am (PDT) . Posted by: "Abie du Plessis" abie_duplessis Hallo Melanie, Hier onder is die twee Marais-krygsgevangenes van Mathebaaskraal - ek sou reken hulle was broers. Nommer 2 is waarskynlik jou Eleanor se eggenoot. Nommer 1 Number: 18887 Surname: MARAIS Name: SAREL JOHANNES Age: 17 Address: MATTHEBAASKRAAL District: PIETERSBURG Captured Where: RHENOSTERPOORT Captured When: 1901/04/27 Camp: ONBEKEND Country: ONBEKEND Ship (To): ONBEKEND Ship (Back): N/ Nommer 2: Number: 18888 Surname: MARAIS Name: WILLEM ADOLF Age: 30 Address: MATTHEBAASKRAAL District: PIETERSBURG Captured Where: RHENOSTERPOORT Captured When: 1901/04/27 Camp: ONBEKEND Country: ONBEKEND Ship (To): ONBEKEND Ship (Back): N/A Bron: Krygsgevangene Databasis Oorlogsmuseum van die Boere- Republieke, Bloemfontein Groete Abie du Plessis From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Melanie McIntosh Sent: Thursday, November 01, 2012 12:55 PM To: [email protected] Subject: [SA-Gen] 'n Verlore Marais Lyslede Vir die van julle wat die Marais stamboom doen - ek sit met 'n Eleanor Jane Marais wat volgens die BCCD (British Concentration Camps of the SA War -1900-1902) op die ouderdom van 27 die Pietersburg Konsentrasiekamp binnegekom het - wat haar geboorte jaar ongeveer 1874 maak. Sy het die kamp binnegekom met 4 kinders: Adrian Jacobus Marais (8jaar in 1901) +/-1893 hy is in die kamp oorlede Willem Adolph Marais (5maande oud Julie 1901) +/- Feb 1901 oorlede in kamp op 6 maande Cornelia Anna Marais (5 jaar in 1901) +/- 1896 Sesara Fredricka Marais (3jaar in 1901) +/- 1898 Haar plaas word aangegee as Matebaskraal (in die Pietersburg omgewing) Hierdie name is nogal bekend in my gedeelte van die Marais stamboom - maar ek kan haar glad nie invoeg nie - sien nie by wie sy inpas nie - haar man word aangegee as 'n krygsgevangene in Indiee. Maar ek kry glad nie sy naam erens genoem op die BCCD dokumentasie nie. Kan iemand my dalk behulpsaam wees om haar man se naam op te spoor asb. Groetnis Melanie Melanie McIntosh Cell: 082-5778106 TELKOM Lines Stolen!! Please phone on cell phones Fax: 086-619 5853 2c Re: 'n Verlore Marais Thu Nov 1, 2012 6:02 am (PDT) . Posted by: "Melanie McIntosh" martagon1966 AHA!! Dankie - ek het hom!!! Jy het my puzzle vir my uitgepuzzle!! Groetnis Melanie From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Abie du Plessis Sent: 01 November 2012 01:51 PM To: [email protected] Subject: RE: [SA-Gen] 'n Verlore Marais Hallo Melanie, Hier onder is die twee Marais-krygsgevangenes van Mathebaaskraal - ek sou reken hulle was broers. Nommer 2 is waarskynlik jou Eleanor se eggenoot. Nommer 1 Number: 18887 Surname: MARAIS Name: SAREL JOHANNES Age: 17 Address: MATTHEBAASKRAAL District: PIETERSBURG Captured Where: RHENOSTERPOORT Captured When: 1901/04/27 Camp: ONBEKEND Country: ONBEKEND Ship (To): ONBEKEND Ship (Back): N/ Nommer 2: Number: 18888 Surname: MARAIS Name: WILLEM ADOLF Age: 30 Address: MATTHEBAASKRAAL District: PIETERSBURG Captured Where: RHENOSTERPOORT Captured When: 1901/04/27 Camp: ONBEKEND Country: ONBEKEND Ship (To): ONBEKEND Ship (Back): N/A Bron: Krygsgevangene Databasis Oorlogsmuseum van die Boere- Republieke, Bloemfontein Groete Abie du Plessis From: [email protected] <mailto:SAGenealogie%40yahoogroups.com> [mailto:[email protected] <mailto:SAGenealogie%40yahoogroups.com> ] On Behalf Of Melanie McIntosh Sent: Thursday, November 01, 2012 12:55 PM To: [email protected] <mailto:SAGenealogie%40yahoogroups.com> Subject: [SA-Gen] 'n Verlore Marais Lyslede Vir die van julle wat die Marais stamboom doen - ek sit met 'n Eleanor Jane Marais wat volgens die BCCD (British Concentration Camps of the SA War -1900-1902) op die ouderdom van 27 die Pietersburg Konsentrasiekamp binnegekom het - wat haar geboorte jaar ongeveer 1874 maak. Sy het die kamp binnegekom met 4 kinders: Adrian Jacobus Marais (8jaar in 1901) +/-1893 hy is in die kamp oorlede Willem Adolph Marais (5maande oud Julie 1901) +/- Feb 1901 oorlede in kamp op 6 maande Cornelia Anna Marais (5 jaar in 1901) +/- 1896 Sesara Fredricka Marais (3jaar in 1901) +/- 1898 Haar plaas word aangegee as Matebaskraal (in die Pietersburg omgewing) Hierdie name is nogal bekend in my gedeelte van die Marais stamboom - maar ek kan haar glad nie invoeg nie - sien nie by wie sy inpas nie - haar man word aangegee as 'n krygsgevangene in Indiee. Maar ek kry glad nie sy naam erens genoem op die BCCD dokumentasie nie. Kan iemand my dalk behulpsaam wees om haar man se naam op te spoor asb. Groetnis Melanie Melanie McIntosh Cell: 082-5778106 TELKOM Lines Stolen!! Please phone on cell phones Fax: 086-619 5853 3 Plaasnaam Sondernaam Thu Nov 1, 2012 3:58 am (PDT) . Posted by: "Hugenote Museum" Hallo Helena, Die Hugenoot, Pierre Lombard het die plaas Langerust in die huidige Simondium in 1689 verkry. In 1699 is 'n nabygeleë plaas aan hom toegeken. Pierre Lombard was nie geletterd nie en die plaas het jare lank as Sondernaam bekend gestaan. Die aangrensende plaas aan Sondernaam, Watergat, is in 1712 toegeken aan Henning Viljoen (x Marguerite-Therese de Savoye). Na Marguerite- Therese se dood word die plaas in 1735 uit haar boedel gekoop deur Bernardus van Niekerk. Watergat en Sondernaam is in 1837 verdeel tussen Johannes Stephanus Marais se twee skoonseuns, Johannes Stephanus Marais en Daniël Johannes Joubert. Om verwarring te voorkom het Daniël Johannes Joubert sy deel Bien Donne genoem, wat tot vandag toe nog 'n proefplaas is van die Vrugte navorsingsraad. Die herehuis wat in 1800 gebou is, is al 'n paar jaar lank 'n museum van die Wes-Kaapse Departmenet Kultuursake en Sport.. Langerust, Watergat en Bien Donne is geleë aan die R45 pad in Simondium, halfpad tussen die Paarl en Franschhoek Vriendelike groete, Juna Malherbe FRANSCHHOEK 4 Hollandse Blad Thu Nov 1, 2012 4:41 am (PDT) . Posted by: "Yvonne Nieuwoudt" yvonnenieuwoudt Het op die blad afgekom, weet nie of dit al reeds bekend is by lede? http://www.genplaza.nl/groepen/ 5a KLOPPER en Oos-Afrika trek Thu Nov 1, 2012 5:01 am (PDT) . Posted by: "Johan Pottas" pottasjj Dag almal Ek merk op in die Kenya Gazette 'n klompie verwysings na KLOPPER persone wat in Kenia gaan boer het. Weet enige iemand iets meer oor die KLOPPER's? Groete Johan J Pottas Tel: +27-51-522-7329 huis Tel: +27-82-569-3727 sel Posbus 34559, Faunasig, 9325 IKT / ICT Universiteit Vrystaat / University Free State Tel: +27-51-401-2767 werk Faks: +27-51-401-2765 werk 5b Re: KLOPPER en Oos-Afrika trek Thu Nov 1, 2012 6:33 am (PDT) .

View Full Text

Details

  • File Type
    pdf
  • Upload Time
    -
  • Content Languages
    English
  • Upload User
    Anonymous/Not logged-in
  • File Pages
    929 Page
  • File Size
    -

Download

Channel Download Status
Express Download Enable

Copyright

We respect the copyrights and intellectual property rights of all users. All uploaded documents are either original works of the uploader or authorized works of the rightful owners.

  • Not to be reproduced or distributed without explicit permission.
  • Not used for commercial purposes outside of approved use cases.
  • Not used to infringe on the rights of the original creators.
  • If you believe any content infringes your copyright, please contact us immediately.

Support

For help with questions, suggestions, or problems, please contact us