Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 1470

Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 1470

April 2007 Bundels Die volgende bundel nommers is blykbaar nie gebruik nie. 2091 - 2097 2099 - 2111 2113 - 2133 2135 - 2149 2151 - 2175 2177 - 2182 2184 - 2204 2206 - 2229 2231 - 2246 2248 - 2256 2258 - 2279 2281 - 2305 2307 - 2311 2313 - 2332 2334 - 2346 2348 - 2359 2361 - 2385 2387 - 2397 2399 - 2423 2425 2427 - 2451 2453 - 2471 2473 - 2505 2507 - 2531 2533 - 2546 2548 - 2570 2572 - 2591 2593 - 2610 2612 - 2633 2635 - 2656 2658 - 2681 2683 - 2707 2709 - 2711 Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 2098 Datum: Sun Apr 1, 2007 Daar is 7 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1. [KOERANT] The Mercury Dinsdag 27 Maart 2007 From: aletta magrieta.quebbemann 2. Afrikaanse rolprente en die genealogie From: Viljoen, HC 3. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 31 Maart 2007 From: P Marx 4. [KOERANT] The Mercury Donderdag 29 Maart 2007. From: aletta magrieta.quebbemann 5a. Die naam Abeth From: Dennis Pretorius 5b. Re: Die naam Abeth From: Lucas Rinken 6. DATUMBEREKENINGSPROGRAM From: Viljoen, HC Boodskap 1. [KOERANT] The Mercury Dinsdag 27 Maart 2007 Posted by: "aletta magrieta.quebbemann" [email protected] alettaqea9fac Sat Mar 31, 2007 9:03 am (PST) Dag vriende , QUICKQUIP:- " You can't say civilisation isn't advancing- in every war they kill you in a new way." Will ROGERS. GEBOORTES:- FRADD -GAMBLE Edwin & Bronwen 'n dogter * 5/03/2007. Suster vir Brode. VERLOWING:- ROBERTS -LOCK Ray & Cindy gee bekend verlowing van Clayton aan Jackie. TAYLOR -SHARROCK Ken & Karen se 2de dogter Jenny aan Chris, oudste seun van John & Sue. DOOD:- ANDERSON Bernard ( Dick) † 26/03/2007 x Jill. Pa van Jane , Alastair en Michelle. Oupa van Andrew, Ian en Jonathan. Verassing was privaat met familie. BASSADIEN Fred Franky van Wentworth voorheen Kaapstad. x Caroline. Pa van Carmel, Clinton, Llewellyn,Karl, Georgina en Iona ,Broer, oom en oupa. Begrafnis 28/03/2007 by Seventh Day Adventist Church Wentworth. Verassing privaat. BIGGAR Nigel . Gemis deur ex vrou Yvonne en Sheila BIGGAR. Pa van Raylene, Michael en Ryan. Skoonpa van Matthew. Oupa van Erin. Requiem Mass 27/03/2007 by St Anne's Katolieke Kerk Sydenham. Verassing privaat. BUTLER Vere Malacky Milton 6/1/1927 ----21/03/2007 by Henley -on -Klip x Pat . Broer van Molly(Darnin). Pa,skoonpa. Memorial by Westbrook Methodiste Kerk 28/03/2007. COVENTRY Robert Johnson (Bob) † 24/03/2007 in Harare. COUSINS Ann x Eddie. Ma van Eric, Debbie, David en Cathy. Ouma en oumagroot. Verassingsdiens by Methodiste Kerk Amanzimtoti 27/03/2007. DE KLERK Andre' . Aan Marietjie, Jacques, Francois en Colette. Innigste simpatie van Maingard & Akthar Shaik en kollegas van Farm Ag. Sanachem, Volcano & Strand. EHMKE Emily Jane † 21/03/2007. Ma van Joan, Robert, Julie, John en Shae'. Memorial by Ou Apostel Kerk Hillcrest 31/03/2007 FRANCIS Mary Gertrude † 23/03/2007.Ma van George en Anne. Skoonma van Phyllis ouma, oumagroot en oor-oumagroot. GIBBS Henry † 24/03/2007 x Dot. Pa en skoonpa van Derek, Brenda, Rowan, Vernon, Paula en Bridgit. Oupa van Kendall, Laren, Merrin, Tausten, Kelly, Emma & Rebecca. HOGG nee TITHERLEY Lorna Mary † 24/03/2007. mA VAN DOGTERS. HULLEY Cynthia † 24/03/2007 . Ma van Linda en Althea. Ouma van Bardine, Shanna en Carla. Skoonma van Russell Jasmine, Suster van Sylvia, Fowl, Viccie ( † Archie en Lawrence.). Ouma van Bardine, Shanna en Carla. Begrafnis by Durban Christian Centre The Dome 28/03/2007. HYSLOP Megan † 24/03/2007 .Ma van Rob, Ouma van Stuart (vrou Joanne) Sharon (verloofde EJ) oumagroot van Jodi, Ami en Thomas. KLOPPENBORG Norma † 25/03/2007 in PMB. Suster van Lennard en Joan. Tannie van Garth, Larry en Martin BOSHOFF. LARSEN Ernie † 11/03/2007 x Colleen ,Pa van Jackie en Michelle en oupa. OBERTIK Dr Paul. † 23/03/2007. Pa van Richard, Michael en Tanya. Dr en vriend vir 26 jaar van Katy, Ruben, Felix, Joyce, Julie en Ruby. Begrafnis by Musgrave Methodiste Kerk 29/03/2007. SHARRATT Pamela Arlette † 25/03/2007. Suster van Ano"ona. Ma van Karen, Matthew en Stephanie. Ouma van Daniel, Luke, Mia en Sophie. SMITH Molly. Ma van Elizabeth, Yvonne en Michael. Suster van Alan. Ouma van Chad, Allison, Nicholas, Sean en Jenna. Memorial by Bill Buchanan Kapel 29/03/2007. VAN DER WESTHUIZEN Robbie 29/07/1953 ---22/03/2007.Stiefpa en oupa van Debbie en dogters. Ook van Melissa (Krom Stok), Rene (Liewer Heksie) en Jason. VAN DER OOSTHUIZEN Peter Robert.Pa van Reuben, Nicolette en Brandan en oupa. Memorial by The Luteran Church Renshaw Rd Umbilo 29/03/2007 12 nm. WATSON Alan 25/03/1956 ----24/03/2007 .Pa van Sean, Shirlee en Dale. Broer van Gary, Peter ,Glen en Rosemarie. Swaer van Carol, Cheta, Janet en Graham. Oom van Keith, Carolyn, Michael, David, Neville, Annemarie, Jason, Colin, Chantal, Paul, Daniel, Luke, Christopher . MEMORIAM :- BROWN Pam † 26/03/1988 .Ma van Sur ,Don,Pen en Tint. BURNS Patricia Kathleen . 1 jaar dood nou. Tannie van Dawn en Celia. Gegroet uit Durban, Rita QUEBBEMANN Boodskap 2. Afrikaanse rolprente en die genealogie Posted by: "Viljoen, HC " [email protected] hc_viljoen Sat Mar 31, 2007 9:33 am (PST) Beste Johan Op gevaar af dat hierdie gesprek nie as genealogies-gebaseerd geklassifiseer mag word nie, reageer ek tog daarop. (Die genealogiese inslag kom daarby dat ek jou vader persoonlik geken het, asook ds Koos Fick - eers as predikant op Graaff-Reinet (my geboortedorp) en vader van die koorleier Acama Fick, en later by CARFO)!! As ek reg het was jou vader ook betrokke by 'n musiek-rolprent (kleur) met die tema Matieland (nie die wart-en-wit rolprent wat in 1956 vrygestel is nie) wat in die sestigerjare kortstonding in die bioskope vertoon is. Ek het die volgende raakgeloop oor die eerste Afrikaanse rolprente, en die groot vraag is natuurlik watter van hulle geklassifieer kan word as vollengte? Ek laat dit aan die historici oor. My vermelding van "Die Wildsboudjie" as die eerste vollengte Afrikaanse speelfilm kom toevallig uit 'n betroubare verwysingsbron. 1944 - Donker Spore: (Ester Mentz, Gideon Roos, Jan Schutte) (Langenhoven) 1938 - Die Bou van ´n Nasie (100jaar Groot Trek) (Joseph Albrecht) 1938 - Die Wonderjaar - Ina de la Rey (Afrikanervolkswag), met Totius. 1933 - Die Kruger-wildtuin (C.P. de Leeuw Beyers) Erepenning vir Rolprentkuns 1931 - Moedertjie, Saartjie Marais: JFW Grosskopf (draaiboekskrywer), Joseph Albrecht (regisseur), Stephanie Faure, Joan du Toit, J Plaat-Stultjes, Carl Richter, Pierre de Wet (spelers) 1916 - Die Voortrekkers, Gustav Preller Net jammer dat die oes aan (goeie) Afrikaanse rolprente die afgelope dekade opgedroog het.... Ons moet verder maar van die poslys af gesels indien nodig. Groete Christo Boodskap 3. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 31 Maart 2007 Posted by: "P Marx" [email protected] Sat Mar 31, 2007 9:40 am (PST) Gelukwensinge BESTER, Divan. Geluk met 21ste verjaarsdag. Pa, Ma en personeel by B&D Engineering. Sterfgevalle KEMP Stephanie (Fienie) +Donderdag 29 Maart 2007. Kinders Nicky & Carol, Mary & Karen, Janet & Daniel, 14 kleinkinders, 1 agterkleinkind. Roudiens Maandag 2 April 2007 16:00 Metodiste kerk, Kanonheuwel, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 31/03/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066 UYS VAN DER SPUY (Uysie). Ons vriend oorlede. Gert, Gwen & Carl FITCHETT. (Die Burger Oos-Kaap 31/03/2007) In Memoriam STOLTZ, Mike. Agt jaar oorlede 1 April. Alta, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Hester Marx Loerie Oos-Kaap Boodskap 4. [KOERANT] The Mercury Donderdag 29 Maart 2007. Posted by: "aletta magrieta.quebbemann" [email protected] alettaqea9fac Sat Mar 31, 2007 10:45 am (PST) Dag vriende, QUICKQUIP:- "It was a woman who drove me to drink, and I never got the chance to thank her." - WC FIELD. GEBOORTES:- HEARMON Greg & Tammy 'n 2de seun Tristan Taine * ?? in Westville Hospitaal. Broer vir Jaden. LOWE (VAN LOGGERENBERG) Rich & Kim einde ten laaste 'n seun Christian Scott * 26/03/2007 in London. Liefde van Barry, Lorraine, Ryan, Shells, Matt, Jackie en Dylan. MENEELY Ashley & Starr 'n seun Joseph Thomas *17/03/2007. in London. Kleinkind vir Peta en Edmund, Lionel & Lynn. THOMSON nee HACKLAND Steve & Deborah 'n seun Matthew Rod *26/03/2007 in Pretoria. 1st kleinkind vir Maureen & Hylton. VERLOWINGS:- DEWAR -GOOR Penny & Eddie se enigste seun Ian aan Nicole ,oudste dogter van Brigitte & Mike. MITCHELL -GONZALEZ Alan & Meriel gee verlowing bekend van Amy aan Greg. DOOD:- DEE Phyllis May † 26/03/2007 . Tannie en suster DEE ,COLONISE en LYON families.Memorial by Flame Lily Park Kapel. 29/03/2007. GALANAKIS Ioannis. 1838 ----2007 . Pa en oupa van Manoli, Debbie en Athena. { vorige berig onder KALANAKIS 28 Maart 2007} GODDARD Glen † 26/03/2007 . x Joan.Pa en oupa van Andre ,Jenny, Lauren en Erin.En soos vorige berigte. HUBBARD Daniel "Dan the Man" † 27/03/2007 .Vriend van oor die 50 jaar van Bill & Ursula WOOD en familie. JACKSON Margaret Mary † 24/03/2007 Tannie van warren en Dallas. MATZOPOULOS Georgina Thora . Ma van Marion & Eric ,Peter & Joyce en † Gina & Colen . Ouma van Mark ,Belinda, Wendy, aroline, Lynton en Lea en oumagroot. Begrafnis by Stellawood Krematorium Umbilo 30/03/2007. SCHMIDT Richard † 24 /03/2007 . MEMORIAL DIENS : HOUART Charles .by St Joseph's Scholastic's Church Little Chapel Cedara 31/03/2007. MEMORIAM:- BAKER Andre . Onthou deur Amanda, Danre', Arden, Nale, Talese en Tejaud. DONALDSON Dot .1jaar dood nou. Herenig met David . Howard ,Jill, Caley, Donald en Joanne. ELLIS Barbara . 4 Jaar dood nou. Ma van Bradley, Glenda, Simone en Chanel. DANKIE:- BIGGAR Nigel. Familie bedank almal vir ondersteuning met afsterwe van Nigel. Spesiaal "Father DANKER ". Gegroet uit Durban. Aletta Magrieta QUEBBEMANN ( Rita) 15 Mt Royal , Dunkirk Place Umbilo Durban. Suid Afrika Ouers:- STEENKAMP /LOURENS GROOTOUERS :-STEENKAMP/ SCHEEPERS LOURENS /SWANEPOEL / VELDMAN SKOONDOGTER: BOTHA /SWANEPOEL/ SMITH Boodskap 5a.

View Full Text

Details

  • File Type
    pdf
  • Upload Time
    -
  • Content Languages
    English
  • Upload User
    Anonymous/Not logged-in
  • File Pages
    818 Page
  • File Size
    -

Download

Channel Download Status
Express Download Enable

Copyright

We respect the copyrights and intellectual property rights of all users. All uploaded documents are either original works of the uploader or authorized works of the rightful owners.

  • Not to be reproduced or distributed without explicit permission.
  • Not used for commercial purposes outside of approved use cases.
  • Not used to infringe on the rights of the original creators.
  • If you believe any content infringes your copyright, please contact us immediately.

Support

For help with questions, suggestions, or problems, please contact us