September 2010 belangrik om UV se ideale te verwesenlik DINAB’n Nuwe direktoraat, die Direktoraat vir Institusionele Navorsing en Akademiese Beplanning, of in kort DINAB, het in Augustus 2010 by ons universiteit tot stand gekom om die UV se ideale en uitdagings vir die toekoms te help bereik en volgehoue akademiese innovering en effektiwiteit te bevorder. PEOPLE DINAB is moontlik ’n eerste in sy soort by ’n te versamel en te interpreteer, beplanning te doen • Onderrig en Leer is die verantwoordelikheid akademiese instelling in Suid-Afrika, het prof. en tot ’n sekere mate ook uit te voer, asook om van dr. Saretha Brüssow. Hierdie subdirektoraat Driekie Hay, Viserektor: Onderrig en Leer, aan wie gereelde monitering en verslagdoening te doen verskaf riglyne vir die verbetering van die direktoraat rapporteer, by die bekendstelling om die langtermyn akademiese beplanning van studenteleer, die gehalte van onderrig en om daarvan gesê. ons universiteit te rig. Dit word begrond op ’n die waarde en erkenning van uitnemendheid in DINAB vervang die ou Beplanningseenheid dieper insig van die universiteit en sy omgewing, onderrig en leer te bevorder. en bestaan uit vyf subdirektorate, wat elk op geïdentifiseer deur institusionele navorsing. • Die subdirektoraat Programontwerp en ’n spesifieke terrein fokus, maar ook nou met Die ideale van ons universiteit is om ’n -goedkeuring onder prof. Dolf Britz het die mekaar skakel. nuwe klas van Kovsie-student en navorser te verantwoordelikheid om goed nagevorsde Dr. Louis van der Westhuizen, die vorm; om die akademiese en navorsingsprofiel leiding te gee vir programbeplanning, ontwerp, EVENTS waarnemende Direkteur van DINAB, sê die van die universiteit tot toonaangewende ontwikkeling en goedkeuring of akkreditasie. herstrukturering van die ou Beplanningseenheid internasionale standaarde te verhef; ’n • Studente-ontwikkeling en -sukses is die was genoodsaak om aan UV-prioriteite aandag te innoverende kernkurrikulum vir voorgraadse verantwoordelikheid van dr. Francois Strydom gee en aan eksterne vereistes te voldoen. Dit is studente daar te stel; ’n nuwe handelsmerk en daar word aandag gee aan die ontwikkeling verder ’n daadwerklike poging om die strategiese en strategie vir bemarking te ontwikkel; ’n van ’n kultuur van akademiese sukses deur en akademiese beplanning, bestuursinligting, meer doeltreffende bestuurstruktuur en navorsingsgedrewe inisiatiewe in samewerking institusionele navorsing en gehalteversekering op responsiewe besluitnemingsproses te vestig; met belanghebbendes in die akademie en ’n geïntegreerde en gestruktureerde wyse meer hoë-impakverhoudings met sowel die top skole ondersteuningsdienste. vaartbelyn te maak. in die land as die mees benadeelde skole in Die werksaamhede van bogenoemde Hy sê ’n institusionele navorsings- die Vrystaat te ontwikkel en hoë volumes van subdirektorate word gebaseer op institusionele en beplanningstruktuur moet sensitief derdestroominkomste uit veelvuldige, nasionale en navorsing deur ’n span navorsers wat deur Merridy NEWS wees en reageer op veranderinge in die internasionale finansiële bronne te genereer. Wilson-Strydom gekoördineer word. hoëronderwysomgewing en die prioriteite van Die subdirektorate sien soos volg daaruit: Kwaliteit impak met integriteit is as die visie ons universiteit. Dit moet ook proaktief wees ten • Institusionele Inligting onder Vaatjie Olivier van die nuwe direktoraat geïdentifiseer – ’n spreuk opsigte van die toenemende vraag na inligting in fokus op die verskaffing van institusionele verteenwoordigend van wat in wese van DINAB die instelling. Om dit te bereik moet DINAB nie bestuurs- en strategiese inligting vir ingeligte verwag kan word. - Leatitia Pienaar alleen ’n deeglike begrip hê van die interne en besluitneming en doeltreffende beplanning. eksterne omgewingsfaktore van ons universiteit • Gehalteversekering onder dr. Louis van nie, maar ook die voortdurende veranderende der Westhuizen is verantwoordelik vir die belangrike uitdagings verreken. versekering en bevordering van totale Die primêre funksie van DINAB is om inligting institusionele gehalte. 1 7 6 5 3 2 4 Our university is proud to be associated with distinguished academics and leaders. In the second semester of this year our university was honoured to receive and listen to people who made their mark in business, the academia and politics. 1. Chief Justice Sandile Nqcobo. 2. Dr Mamphela Ramphele, the first African to be a Managing Director of the World Bank. 3. Prof. Mahmood Mamdani, Director of the Institute of Social Research at the Makerere University in Kampala, Uganda. 4. Mr Moeletsi Mbeki, renowned economic and political commentator. 5. Dr Allan Boesak, a cleric and former anti-apartheid activist. 6. Ms Angie Motshekga, Minister of Basic Education. 7. Mr Andries Nel, Deputy Minister of Justice and Constitutional Development. 2 editorials and news erwondering, passie en keuses. Hierdie drie konsepte het die V afgelope tyd oor my pad gekom. Hoe meer ek daaraan dink, hoe meer meer oor die onlangse ARNHE-colloquium wat nie en jy moet weer ’n keuse maak: ProNutro is ek oortuig dat hierdie gevoelens nie net by ons universiteit aangebied is. Dr. Mamphela of Oats. So word ons elke dag aan meer as ’n van toepassing op ons as individue is nie, Ramphele, bekende in sake- en politieke duisend handelsmerkboodskappe blootgestel maar ook op ons as werknemers van hierdie kringe, noem dat ons universiteit heel moontlik wat ons dwing om nog meer besluite te neem. instelling. ’n Instelling waarmee ek trots is om ’n volmaakte model van uitnemendheid wat LG of Dell, Nokia of Samsung, Parker of Big? geassosieer te word.” Hoekom verwondering? betref rasseverhoudinge kan wees – ’n model Leer meer wat dr. Dalmé Mulder op bl. 3 Want ons is deel van ’n 106-jarige instelling wat die hele Suid-Afrika sou kon nastreef. hieroor sê. wat daagliks daarna streef om beter te doen En passie? Want ons maak ’n verskil. Maar ons word ook met ander keuses as die dag vantevore. En ons slaag daarin. Ons maak ’n verskil in ons personeel en in gekonfronteer. Glo ons die negatiewe wat Ek kan talle voorbeelde noem. ons studente se lewens. Met behulp van gewoonlik netjies in ’n koerantopskrif verpak Ons aansoeke van voornemende ons Sentrum vir Hoëronderwysstudies en is, of verkies ons om die tyd te neem om eerstejaarstudente is reeds 20% -ontwikkeling (SHOSO) het Evelyn Mabija ons onmiddellike omgewing te verken en die meer as verlede jaar hierdie tyd. Ons die Leadership Learning Community (LLC)- positiewe raak te sien. Soos die blinde student toelatingsvereistes het met 2 punte opgeskuif, program voltooi. “Hierdie program het my trots wat onder die top 15% presteerders aan ons met ander woorde, ons standaarde is gemaak op myself,” sê Evelyn. Lees haar universiteit tel. Of die dosent wat soveel passie verhoog. Ons fasiliteite op ons kampusse storie op bl. 4. vir haar klas het dat haar studente haar lof het verder ’n groot hupstoot gekry met ‘n Ander voorbeeld van ons vooruitgang buite die klas besing. Sien jy die groep van 70 ’n hele paar miljoen rand se inspuiting in is die prestasies van ons Shimla-spelers. eerstejaarstudente raak wat die geleentheid ons infrastruktuur. Tans is daar vyf groot Vyf huidige en oud-Kovsies is in die Suid- kry om vir twee weke tyd aan ’n Amerikaanse bouprojeke aan die gang wat onder meer sal Afrikaanse Sewespan ingesluit. Lees meer oor universiteit te gaan deurbring? Dan is daar ook sorg vir bykomende lesinglokale. Lees meer ons Blitsbokfabriek op bl. 18. die interessante navorsingswerk waarmee ons oor hierdie projekte op bl. 2. Daagliks maak ons baie keuses. Dit begin akademici besig is, soos prof. Zakkie Pretorius Wat betref ons interaksie met mekaar – so vroeg as wat jy jou voet uit die bed sit en se navorsingsavontuur op bl. 9. studente sowel as personeel: ons het nog ’n ’n besluit moet neem oor wat om aan te trek. Wat kies jy? Tot volgende keer. pad om te loop, maar ons het gevorder. Lees Die slaap is nog nie behoorlik uit jou oë gewas Leonie UFS builds towards a brilliant future ur university recently celebrated a memorable occasion when three building details inhoud projects, to the value of R42 million, were handed over to building contractors. The sod-turning of the new building for Education Training for our Faculty of Education • My View met Dalmé Mulder 3 Ocommemorated the inception of the project. This building will be erected at a cost of R21 million on our Main Campus opposite the • Fill the gap met prof. Jonathan Jansen 3 UFS-Sasol Library and will primarily be used for the training of Mathematics and Science teachers in the Foundation Phase. It will boast three classrooms with seating for 100 • Koppie koffiemet Mariza Brooks 4 students each, an auditorium that can seat 225 students and an office block, to name but a few. The auditorium will also be used as a classroom in the traditional African context of • Vox pop met Scarpa Schoeman, 8 open-air teaching. The building has been designed to save water and power efficiently and Thabo Kessah, Minette Haasbroek, will be completed by the end of 2011. Refilwe Matsaneng and Enriq Prof. Jonathan Jansen, our Rector and Vice-Chancellor, turned the first sod and a tree Grobbelaar was also planted. “I am impressed with the eco-friendly design of the building and what the project promises for the future of the faculty and our university. It is important that our campuses continue to expand and improve,” he said. Prof. Dennis Francis, our Dean of In brief 8 • Education, enthusiastically invited everyone present
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages20 Page
-
File Size-