Graad 11 November 2014 Musiek V1

Graad 11 November 2014 Musiek V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 MUSIEK V1 MEMORANDUM PUNTE: 120 Hierdie memorandum bestaan uit 55 bladsye. 2 MUSIEK V1 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: MUSIEKTEORIE Beantwoord VRAAG 1, 2.1 OF 2.2, 3, EN 4.1 OF 4.2. VRAAG 1 Bestudeer die uittreksel hieronder uit Rêverie, op. 24 deur A. Glazounow en beantwoord die vrae wat volg. (c) (a) (b) (d) 1.6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (NOVEMBER 2014) MUSIEK V1 3 1.1 Noem die toonsoort en verwante toonsoort van hierdie stuk. Toonsoort: Db Majeur Verwante toonsoort: Bb Mineur 1 punt elk (2) 1.2 Identifiseer die tipe tydmaatteken, byvoorbeeld saamgestelde tweeslagmaat. Enkelvoudige drieslagmaat ½ punt – Enkelvoudige en ½ punt – drieslagmaat (1) 1.3 Noem die intervalle gemerk (a) en (b), byvoorbeeld (e) Rein oktaaf. (a) Mineur septiem (7de) (b) Volmaakte/Rein kwint (5de) 1 punt elk 1.4 Skryf EEN noot gelykstaande aan die waarde van die onreëlmatige nootgroep wat herhaaldelik in hierdie uittreksel voorkom. Kwartnoot OF (1) 1.5 Noem die tipe drieklank by (c) en (d), byvoorbeeld (f) Vergrote drieklank. (c) Majeur (d) Mineur 1 punt elk 1.6 Transponeer maat 12 en 13 van die Franse horingparty na konserttoon- hoogte. Gebruik die diskantsleutel en onthou om die nuwe toonsoortteken by te voeg. 1 punt vir korrekte toonsoortteken (Db majeur) ½ punt vir elke korrekte noot (8 note x ½ = 4) (5) 1.7 Skryf die G pentatoniese toonleer opgaande, sonder toonsoortteken. Gebruik die altsleutel en heelnote. 1 punt vir korrekte sleutel ½ punt vir elke korrekte noot (6 note x ½ = 3) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 4 MUSIEK V1 (NOVEMBER 2014) 1.8 Gee die Afrikaanse betekenis vir elk van die volgende musiekterme: 1.8.1 Andantino Bietjie vinniger of stadiger as andante 1.8.2 Dolce Soetvloeiend 1.8.3 poco rit. Bietjie stadiger 1 punt elk (3) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (NOVEMBER 2014) MUSIEK V1 5 VRAAG 2 BEANTWOORD VRAAG 2.1 OF VRAAG 2.2. 2.1 Gebruik die onderstaande openingsmotief om ʼn agt-maat melodie in AB-vorm te voltooi vir die instrument van jou keuse. Dui die instrument waarvoor jy skryf aan en voeg dinamika en artikulasietekens by. Instrument: _______________________ Moontlike antwoord: Die melodie sal volgens die kriteria hieronder nagesien word: BESKRYWING PUNTE- KANDIDAAT TOEKENNING SE PUNT Vorm en kadenspunte 4 (2 + 2) Musikaliteit 10 Dinamiek en artikulasie 5 Korrekte notasie 7 (1 per maat) Instrument en toepaslike omvang 4 TOTAAL 30 ÷ 2 = 15 [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 6 MUSIEK V1 (NOVEMBER 2014) OF 2.2 Gebruik die onderstaande openingsmotief om ʼn agt-maat melodie in AB-vorm te voltooi vir die instrument van jou keuse. Dui die instrument waarvoor jy skryf aan en voeg dinamika en artikulasietekens by. Instrument: _______________________ Moontlike antwoord: Die melodie sal volgens die kriteria hieronder nagesien word: BESKRYWING PUNTE- KANDIDAAT TOEKENNING SE PUNT Vorm en kadenspunte 4 (2 + 2) Musikaliteit 10 Dinamiek en artikulasie 5 Korrekte notasie 7 (1 per maat) Instrument en toepaslike omvang 4 TOTAAL 30 ÷ 2 = 15 [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (NOVEMBER 2014) MUSIEK V1 7 VRAAG 3 Bestudeer die Taizé-lied hieronder deur J. Berthier en beantwoord die vrae wat volg. (a) 3.4 (b) (e) (c) (d) (f) (g) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 8 MUSIEK V1 (NOVEMBER 2014) 3.1 Besyfer die akkoorde gemerk (a) tot (d), byvoorbeeld C: Ib of I6 of G/B. (a) D: I OF D (b) D: V OF A (c) D: vi OF Bm (d) D: ii6 OF iib OF Em/G (4) 3.2 Noem die nie-harmoniese note gemerk (e) en (f). (e) Deurgangsnoot (f) Onderste wisselnoot 1 punt elk 3.3 Noem die kadens by (g). Skryf die toonsoort, akkoordprogressies en die naam van die kadens neer, byvoorbeeld C: I – V, onvolmaakte kadens. (g) D: V – I, volmaakte kadens 1 punt vir korrekte toonsoortteken en akkoordprogressie 1 punt vir korrekte benaming van kadens 3.4 Herskryf maat 2 in klavierpartituur (reduksie). Maak seker dat jy die korrekte transponering(s) gebruik waar van toepassing. ½ punt vir elke korrekte stemparty (SATB) (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (NOVEMBER 2014) MUSIEK V1 9 VRAAG 4 BEANTWOORD VRAAG 4.1 OF 4.2. 4.1 Voltooi die onderstaande vierstemmige harmonisering deur gepaste akkoorde in die gegewe styl te gebruik. Gebruik ten minste EEN nie-harmonienoot in enige van die partye wat jy byvoeg. Moontlike antwoord: F: I V I IV I ii V I Die harmonisasie sal volgens die kriteria hieronder nagesien word: BESKRYWING PUNTE- KANDIDAAT SE TOEKENNING PUNT Keuse van akkoorde 8 (8 akkoorde) (Minus ½ punt per fout) Nie-harmonienoot 1 Korrektheid: notasie, 6 stemvoering, verdubbeling (Minus ½ punt per fout) en spasiëring TOTAAL 15 [15] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 10 MUSIEK V1 (NOVEMBER 2014) 4.2 Voltooi Boogie Woogie deur die leë mate te voltooi. Maak seker dat jy die styl van die gegewe materiaal voortsit. Moontlike antwoord: Jou antwoord sal volgens die kriteria hieronder nagesien word: BESKRYWING PUNTE- KANDIDAAT SE TOEKENNING PUNT Keuse van akkoorde 8 (8 akkoorde) (Minus ½ punt per fout) Korrekte notasie, 12 stemvoering en (Minus ½ punt per fout) spasiëring (8 akkoorde) Algehele indruk 10 TOTAAL 30 ÷ 2 = 15 [15] TOTAAL AFDELING A: 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (NOVEMBER 2014) MUSIEK V1 11 AFDELING B: ALGEMENE MUSIEKKENNIS Beantwoord die vrae in hierdie afdeling in die spasies wat op die vraestel voorsien is. VRAAG 5: (VERPLIGTEND) Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–E) langs die vraagnommer (5.1–5.10) in die blokkie voorsien. 5.1 D 5.2 A 5.3 C 5.4 B 5.5 E 5.6 B 5.7 A 5.8 B 5.9 D 5.10 E (10 x 1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 12 MUSIEK V1 (NOVEMBER 2014) BEANTWOORD ÓF VRAAG 6.1 ÓF VRAAG 6.2 EN DAN VRAAG 6.3. VRAAG 6: MUSIEKTEATER, MODERNE KONSTRUKTE EN ROCK EN POP WESTERSE KUNSMUSIEK EN JAZZ 6.1 MUSIEKTEATER Skryf ʼn paragraaf oor die eienskappe vir elk van die volgende liedere. My Fair Lady – The Rain in Spain West Side Story – Maria My Fair Lady: Komponis: Frederick Loewe The Rain in Spain is ʼn trio wat deur Eliza, Higgins en Pickering gesing word Eliza Doolittle (sopraan) is ʼn jong blommeverkoper. Henry Higgins (meestal gesproke dialoog) Kolonel Pickering (bariton) is ʼn kenner van Indiese dialekte. Die lied is in tweeslagmaat en gee uitdrukking aan geluk en opgewondenheid Tipies van die lied is die vrolike ritme van ʼn habanera (ʼn Kubaanse dans in tweeslagmaat) Die lied eindig met ʼn hartstogtelike Spaanse dans in drieslagmaat en met die uitroep ‘Olé’ 4 eienskappe x ½ punt elk (2) West Side Story: Komponis: Leonard Bernstein Maria word gesing deur die hoofkarakter Tony nadat hy haar ontmoet het en uitgevind het wat haar naam was. Die lied begin waar Tony ʼn paar keer haar naam noem. Die naam ‘Maria’ word 27 keer gepraat of gesing. Dit begin in B majeur en moduleer na Eb majeur Begin stadig en in vrye tempo. Tempo verander na matig. Herhaalde gebruik van triole. Tydmaatteken: enkelvoudige vierslagmaat Dinamiek: sag, matig hard, crescendo’s Solis, klavierbegeleiding, koor 4 eienskappe x ½ punt elk (2) OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (NOVEMBER 2014) MUSIEK V1 13 INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK 6.2 MUSIEKTEATER Kies EEN Inheemse en EEN Moderne styl musiekblyspel en skryf ʼn paragraaf oor die belangrike kenmerke van elk. Inheems: Moderne styl: Kiba/Mmapadi Umabatha – welcome Msomi Indlamu Ipintombi Famo Sarafina! Mxongolo Umoja Tshikona African Footprints Tshigombela Inheemse musiekblyspel (Kies EEN): Kiba/Mmapadi: Die woord Kiba word in Noord-Sotho gebruik vir ‘slaan’ en is ook die naam van die grootste trom wat vir hierdie genre gebruik word Kiba-musiek word slegs in sommige dele van Suider-Afrika gevind, veral in die noordelike dele van Suid-Afrika in die Limpopo provinsie. Kiba-musiek het hoofsaaklik ontstaan as ʼn manlike kunsvorm wat deur mans domineer word. Bestaan uit agt tot tien pypblasers waarvan een die leier (bekend as malokwane) en drie tromspelers is. Tromme word selde deur mans gespeel, aangesien ʼn stel tromme deur ten minste drie vrouens gespeel word wat bestaan uit ʼn groot trom (kiba), ʼn medium-grootte trom (moropa wa diatla) en twee ongeveer identiese klein tromme (ditinti) Mmapadi is ʼn dans-genre vir vrouens van Limpopo 4 kenmerke x ½ punt elk (2) Indlamu: Indlamu is ʼn tradisionele Zoeloe-dans. Die danser lig sy een voet hoër as sy kop en sit dit hard neer sodat sy voet op die swak pols land. Twee dansers, geklee in krygsvelle, voer die indlamu roetines uit terwyl hul mekaar se bewegings identies naboots. Staan ook bekend as die Zoeloe oorlogsdans. Word gewoonlik by troues gedans. Indlamu verwys ook na die kort tradisionele rok wat met krale versier word en eie is aan die jong Swazi meisies wanneer hul die Umhlanga (Rietdans) dans. 4 kenmerke x ½ punt elk (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 14 MUSIEK V1 (NOVEMBER 2014) Famo: Famo is ʼn tipe musiek vanaf Lesotho afkomstig. Bestaan hoofsaaklik uit sang wat begelei word deur ʼn trekklavier, trom en af en toe ʼn bas. Ontstaan in die drinkkamers waar die rondtrekkende werkers van Lesotho ontspan het nadat hulle by die myne gedurende die 1920’s gewerk het. Bestaan uit ʼn manlike of vroulike sanger en ululasie. Liedjies verwys soms na die stadslewe en vroulike sangers kan deur middel van sang hul manlike teenhangers uitdaag. 4 kenmerke x ½ punt elk (2) Mxongolo: ʼn Xitsonga-dans opgevoer deur ouer mans tydens tradisionele feesvieringe. Begelei deur sang. Stadige voetstamp word bygevoeg. Sluit ook lofsang in. 4 kenmerke x ½ punt elk (2) Tshikona: Tshikona is ʼn koninklike dans wat hoofsaaklik deur mans gedans word.

View Full Text

Details

  • File Type
    pdf
  • Upload Time
    -
  • Content Languages
    English
  • Upload User
    Anonymous/Not logged-in
  • File Pages
    55 Page
  • File Size
    -

Download

Channel Download Status
Express Download Enable

Copyright

We respect the copyrights and intellectual property rights of all users. All uploaded documents are either original works of the uploader or authorized works of the rightful owners.

  • Not to be reproduced or distributed without explicit permission.
  • Not used for commercial purposes outside of approved use cases.
  • Not used to infringe on the rights of the original creators.
  • If you believe any content infringes your copyright, please contact us immediately.

Support

For help with questions, suggestions, or problems, please contact us