SA-GENEALOGIE Poslys Argiewe 2015 Jaargang XII Maand 6 Junie 2015 Saamgestel deur: Elorina du Plessis KWYTSKELDING Hierdie argief is nie ’n amptelike, wetlike dokument nie, maar ’n samestelling van die e-posse van verskillende lede van die SA Genealogie Gesprekslys soos dit gedurende die tydperk ingestuur was. Die lyseienaars en hulle bestuurspan aanvaar dus geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van gegewens, sienings oor bepaalde gebeure, interpretasie en samestelling van familieverwantskappe, of vir enige aksies of verlies wat daaruit mag voortspruit nie, en stel voor dat persone wat hierdie bron gebruik, self eers die gegewens kontroleer. Junie 2015 Bundels (Zomermaand) Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 7113 Datum: Mon Jun 1, 2015 Daar is 10 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1a Re: Dokumente in Bloemfontein MENTZ, Susara Johanna, VILJOEN by "Elmien Wood" 2 Maandbyeenkoms GGSA Wes-Kaap Tak, Saterdag 13 Junie 2015 by "Simone Kay" simonelkay 3a Wat beteken "remit"? by martinalouw 3b Re: Wat beteken "remit"? by "Annemarie Dreyer" [email protected] 3c Re: Wat beteken "remit"? by "Johann Hanekom" johann.hanekom 3d Re: Wat beteken "remit"? by "Johan van Breda" cjohanvanbreda 3e Re: Wat beteken "remit"? by "Colin Möhr" mohr.colin 4 Eric SWARDT by "Par Excellance" duplessislouw 5.1 File - netiket.txt by 6 NASATE GENL. DE LA REY by "Daniel Jacobs" danielmalanjacobs Messages 1a Re: Dokumente in Bloemfontein MENTZ, Susara Johanna, VILJOEN Mon Jun 1, 2015 1:56 am (PDT) . Posted by: "Elmien Wood" Ek dink ek het die ouers van Johanna Frederika Viljoen gekry; Willem Wouter Viljoen en Johanna Susanna Booysen. Hulle is op Kroonstad getroud en het op Heilbron geboer. Weet iemand of Kroonstad en Heilbron se doopregister op FamilieSearch is? Ek is seker dit is die regte ouers, maar ek sou dit graag wou bevestig met die doopinskrywing. Groete Elmien d1 Willem Wouter VILJOEN x Johanna Susanna BOOYSEN Viljoen, H. C. (2012). Viljoen Familieregister. (Dl. 2). Hugenote Genealogiereeks no. 6. Franschhoek: Hugenote-Vereniging van Suid-Afrika. d1 Hendrik MENTZ x Bedford 9.1.1842 Johanna Magdalena MARX e9 Isaac Nel MENTZ x Johanna Frederika VILJOEN * 1865/1866 d.v. Willem Wouter VILJOEN en Johanna Susanna BOOYSEN (Viljoen, 2012, Dl. 2, p. 591) eerste huwelik f1 Johanna Susanna Magdalena MENTZ (Vernoem na beide oumas) f2 Hendrik MENTZ (Vernoem na oupa aan vaderskant) f3 Johanna Frederika MENTZ (Vernoem na ma) f4 Willem Wouter MENTZ (Vernoem na oupa aan moederskant) f5 Isaac Nel MENTZ (Vernoem na pa) f6 Anna Sophia MENTZ f7 Susanna Johanna MENTZ f8 Cornelia Ethresea MENTZ f9 Joachim Frederick Sarel MENTZ From: [email protected] [mailto:[email protected]] Sent: 01 June 2015 09:08 AM To: [email protected] Subject: [SA-Gen] Dokumente in Bloemfontein MENTZ, Susara Johanna, VILJOEN Ek besef nou eers dat lyslede wat dalk belang gestel het in die Menz dood in die konsentrasiekamp van Heilbron nie weet wat die uitslag was nie. Sy was die dogter van die egpaar hieronder. Isaac Nel (of Izaak Nel) MENTZ (Isak) * 7.2.1862 (Veg in Tweede Vryheidsoorlog, woon op plaas Eensaam, distrik Vryburg) x Johanna Frederika VILJOEN * 1866 f7 Susanna Johanna MENTZ * 30.5.1897 Marksfontein distrik Heilbron konsentrasiekamp Heilbron 24 Sep 1901 (4j 3m 26d) Broncho Pnemonia (sic!) Death Book nr. 18594 Fol. 445 onderteken deur Alf Smith. Weet iemand dalk wie Johanna Frederika Viljoen se ouers was? Baie dankie aan die wonderlike Bloemfonteiners wat hierdie sterfkennis vir my afgeneem het. Toe ek die afskrif kry het die volgende reels in my kop bly draai Hier struikel die kind wat te vroeg was gebore; hier sterwe die oumens, te swak vir die stryd; Ek het aanvanklik gedink dit was n ouer persoon, maar dit was n dogtertjie van vier jaar wat in die kamp oorlede is. Groete Elmien Elmien Wood Bellville [email protected] <mailto:[email protected]> 2 Maandbyeenkoms GGSA Wes-Kaap Tak, Saterdag 13 Junie 2015 Mon Jun 1, 2015 3:32 am (PDT) . Posted by: "Simone Kay" simonelkay Goeie Dag Mede-Lyslede Maandbyeenkoms Saterdag 13 Junie 2015 Tema: "Bring n Brag" Dit is tak se verjaardag en lede kry die geleentheid om van hulle kosbaarhede/erfstukke te kom ten toonstel. Die indrukwekkende Biblioteek by die sentrum is tot die beskikking van lede, tot aanvang van ons byeenkoms. Waar: SASNEV, Central Ave, Pinelands. Kaart op aanvraag beskikbaar. Toegang: Gratis vir lede & besoekers Kontakpersoon: Voorsitter Andrew Kok 082 500 6758 Groete Simone GGSA, Wes-Kaap Tak 3a Wat beteken "remit"? Mon Jun 1, 2015 3:39 am (PDT) . Posted by: martinalouw Ek sien in Leibbrandt se 'Requesten' vele inskrywings van persone wat lees: "So-en-so (persoon se naam) wishes to remit". Wat beteken "remit" in hierdie konteks? Groete, Martina. (Brisbane) 3b Re: Wat beteken "remit"? Mon Jun 1, 2015 3:42 am (PDT) . Posted by: "Annemarie Dreyer" [email protected] Hallo Martina Nie heeltemal seker van die konteks daar nie, maar normaalweg (in rekeningkundige terme vandag), beteken dit ―betaal‖. Groete Annemarie Dreyer Centurion [http://cdn.sabinet.co.za/HTMLsignature/images/sab_logo.png]<http://www.sabinet.co.za> Annemarie Dreyer Accountant From: [email protected] [mailto:[email protected]] Sent: Monday, June 01, 2015 12:40 PM To: [email protected] Subject: [SA-Gen] Wat beteken "remit"? Ek sien in Leibbrandt se 'Requesten' vele inskrywings van persone wat lees: "So-en-so (persoon se naam) wishes to remit". Wat beteken "remit" in hierdie konteks? Groete, Martina. (Brisbane) 3c Re: Wat beteken "remit"? Mon Jun 1, 2015 4:11 am (PDT) . Posted by: "Johann Hanekom" johann.hanekom Hallo Martina In konteks beteken dit om ‗oor te betaal‘, afgelei van die Latyn ‗mittere‘ wat beteken om te stuur. Meesal vir betalings aan familie of skuldeisers van die Kaapse setlaars . Uit Wikipedia: In 19th century British usage, a remittance man is an emigrant, often to a British colony, supported or assisted by payment of money from his paternal home. As a general term remittance man or remittance woman could mean anyone living away from home supported mainly by their family in a different house, neighborhood, city, or country regardless of their reason for being there. Such a person may be seeking business fortune, education, extended vacation, a new place for the family to move, employment, or safety from personal, family, or legal troubles. Note that in this context, money is being sent in the opposite direction to today's usual usage of the term <http://en.wikipedia.org/wiki/Remittance> remittance, which means money that migrants send back into their home countries. Johann Hanekom Lancaster UK http://www.hanekom.org.uk/gedview/individual.php?pid=I1967&ged=hanekom.ged From: [email protected] [SAGenealogie] [mailto:[email protected]] Sent: 01 June 2015 11:40 To: [email protected] Subject: [SA-Gen] Wat beteken "remit"? Ek sien in Leibbrandt se 'Requesten' vele inskrywings van persone wat lees: "So-en-so (persoon se naam) wishes to remit". Wat beteken "remit" in hierdie konteks? Groete, Martina. (Brisbane) 3d Re: Wat beteken "remit"? Mon Jun 1, 2015 5:41 am (PDT) . Posted by: "Johan van Breda" cjohanvanbreda Martina, remit = geld oorbetaal, aanstuur, remitteer kan ook wees remit a fine = ‗n boete verminder of kwytskeld remit a sentence = ‗n vonnis versag of kwytskeld Nog voorbeelde uit die Precis:- Auret (Jeremias), Assistant, wishes to remit his salary to Anthony van Wombergen, Merchant, residing at Middelburg (and 1750, No. 36). (No. 20.) Auret (Jeremias), Assistant ; married to the widow of the late Bookkeeper, Daniel Rousselet Brousson, Maria Anna Grove, testamentary survivor and holder of the joint Estate ; submits extract from Brousson's will, and wishes to remit such salary as may still be owing by deceased to Jan Cok, Wine Mer- chant in Amsterdam (and 1749, No. 25). (No. 10.) Echten (Johannes van); Ex-Merchant; and Wentzel (Carel David), Bookkeeper in the Company's Hospital, have since 1780 had in hand a sum of Rds. 10 000 belonging to one person and another in Ceylon. They would have remitted the money long ago, had it not been for the placcaat, prohibiting the export of specie. They now ask for permission to transmit the amounts. (Signature.) (No. 60.) Groete, Johan van Breda Kaapstad 2015-06-01 12:39 GMT+02:00 [email protected] [SAGenealogie] < [email protected]>: > Ek sien in Leibbrandt se 'Requesten' vele inskrywings van persone wat > lees: "So-en-so (persoon se naam) wishes to remit". Wat beteken "remit" in > hierdie konteks? > > Groete, > Martina. > (Brisbane) 3e Re: Wat beteken "remit"? Mon Jun 1, 2015 6:47 am (PDT) . Posted by: "Colin Möhr" mohr.colin Beste lys, Jammer vir die Brits taal maar ek haal aan "Within Victorian British culture, this often meant the black sheep of an upper or middle-class family who was sent away (from the United Kingdom to the Empire), and paid to stay away. These men were generally of dissolute or drunken character, and may have been sent overseas after one or more disgraces at home. "Remittance men" also lived in several towns in the American [2] and Canadian West [3][4] There were also 'remittance women' but they are rarely discussed in scholarly works. Many remittance men were sent to the Australian Colonies.A remittance man could be a younger son trying to escape the shadow of elder dominating sons to seek his own fortune and proof of worth. In 19th century British usage, a remittance man is an emigrant, often to a British colony, supported or assisted by payment of money from his paternal home. As a general term remittance man or remittance woman could mean anyone living away from home supported mainly by their family in a different house, neighborhood, city, or country regardless of their reason for being there.
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages384 Page
-
File Size-