Die Rol Van Die Vrye Demokratiese Party (FDP) in Die Politieke Geskiedenis Van Die Federale Republiek Van Duitsland Na 1945

Die Rol Van Die Vrye Demokratiese Party (FDP) in Die Politieke Geskiedenis Van Die Federale Republiek Van Duitsland Na 1945

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION o Attribution — You must give appropriate credit, provide a link to the license, and indicate if changes were made. You may do so in any reasonable manner, but not in any way that suggests the licensor endorses you or your use. o NonCommercial — You may not use the material for commercial purposes. o ShareAlike — If you remix, transform, or build upon the material, you must distribute your contributions under the same license as the original. How to cite this thesis Surname, Initial(s). (2012) Title of the thesis or dissertation. PhD. (Chemistry)/ M.Sc. (Physics)/ M.A. (Philosophy)/M.Com. (Finance) etc. [Unpublished]: University of Johannesburg. Retrieved from: https://ujdigispace.uj.ac.za (Accessed: Date). DIE(ROL VAN DIE VRYE DEMOKRATIESE PARTY ~DP) IN DIE POLITI EKE GESKIEDENIS VAN DIE FEDERALE REPUBLIEK -VAN -DUITSLAND NA 1945)3 6 ( DEUR c?.O MAARTEN PETRUS PR~TQRJJ..!S SKRIPSIE VOORGEL~ TER GEDEELTELIKE VERVULLING VAN , . DIE VEREISTES VIR DIE GRAAD :. MAGISTER IN DIE LETTERE EN WYSBEGEERTE IN GESKIEDENIS IN DIE FAKULTEIT LETTERE EN WYSBEGEERTE AAN DIE RANDSE AFRIKAANSE UNIVERSITEIT .- - - STUDIELEIER: PROF. P.R. KAPP . DESEMBER 1978 II III 11111 II 3 005i!4 8350RAIJ BIn (i) \, GELVELIKE BYSTANV VAN VIE RAAV VIR GEESTESWETENSKAPLIKE NAVORSING (RGN) TENOPSIGTE VAN VIE KOSTE VAN HIERVIE NAVORSING WORP , , -- HIERMEE ERKEN. MENINGS IN:HIERVIE WERK UITGESPREEK -', OF GEVOLGTREKKINGS WAARTOE GERAAK IS, ISIVIE VAN VIE • SKRYWER EN MOET IN GEEN GEVAL BESKOU WORD AS 'N:'WEER­ GAWE VAN VIE MENINGS OF GEVOLGTREKKINGS VAN VIE RGN NIL (ii) SUMMARY Although the Free Democratic Party's (FOP) best performance at the polls was 12,8% of the votes in 1961, the party has played a far more sign~ficant role in postwar German politics than its electoral strength would suggest.,' Due, to its \ participation as junior partner in coalitions with the Christian .~ ; Democratic Union (1949 - 1956, 1961 - 1966L and the Social Democratic Party (1969 to present), the FOP has been rep!esen­ ted in the Federal German Government longer than either the ~DU or SPD. AS it is exceptional for a single party to gain an overall majority in German politics, the two major parties are <;1ependent on the FOP, as the only other party represented: in the ~undestag, for the formation of a coalition government. ll Thus, in a certain sense f the FOP "determines which'of the major parti~s is to form the g?vernment. The purpose of this study is to analyse the development of the FOP from 1945 to the present, whilst emphasiZin~ variations in the party's political role. ,'J.!"o.provide a sufficient back- " ground, the development of G&rman liberalism from the nineteenth century up to 1945 has also been taken into consideration. The German liberal movement has, since Bismarckian times, been divided into two rival sections, namely II national liberalism" (right wing) and IIprogressive liberalismll (left wing). After the Second World War it seemed that for the first time in near- ly a century both wings were to be united in one political structure namely the FOP. It seemed as if the rapid decline of' Liberalism since the turn of the century had at last been checked, factionalism eliminated and greater unity achieved. Factional rivalries, however, reappeared and caused serious strains on the'FDP's internal unity and political efficiency. ~asically.,it was a struggle to achieve an exact position for the FOP in the political spectrum: right of the CDU by uniting all nationalistic forces or as a middle party between the CDU and SPD. The first alternative ruled out the possibility of a coalition with the SPD, while the second kept (iii) the options open to either side. In the long :run "left-wing liberalism" has become predominant in the FOP, which paved the way for the formation of the Sf0 - FOP coalition in 1969, after which the "national-liberal" wing was practically annihilated. Ideologically the FOP has therefore virtually progressed to a synthesis of liberalism and socialism. -The FDP has always been faced with the problem of providing an independent profile in the party structure in a political process by which ideological d~fferences between "< the FOP, SPD and CDU were becoming more and more blurred. The pr~sent situation is that the FDP offers an alternative political style rather than an alternative program. The FOP is presently confronted with the dilemma of a political check­ m~te situation, caused by its nine years' alliance with the SPO. If this alliance is severed, the FDP runs the risk of loosing its left-Wing support to the SPO, without being certain of regaining support from the right, as in the eyes of the : forces to the right the FDP has lost its credibility. The FDP is thus in danger of loosing its individuality and eventually being absorbed by the, S·PD .• (Lv) \ VOQRWOORD Vank wo~d h~e~mee betu~g teenoon d~e RAAV VIR GEES­ TESWETENSKAPLIKE NAVORSING IRGN) v~~ 'n beu~~toeken­ ningwat h~e~d~e~tud~e moontt~k gemaak het. Ve~de~ wit ek ook my dank teenoo~ die RANVSE AFRIKAANSE UNIVERSITEIT be~uig wat oo~ aan my 'n beun~ be~k~kbaa~ ge~tel het. Ten ~totte oak 'n woo~d van dank aan PROF. P.H. KAPP, my ~tudieteie~, wat my by h~e~d~e • ~tud~e. van huip en a.dv Le.s: bed~en he«, (v) INHOUDSOPGAWE OPSOMMING/SUMMARY ................................ ( ii) VOORWOORD ........................................ (iv) JI09FSTU;K . < I Inleiding ................................. .~' II Di~ ontwikkeling van die Duitse lioerale partypolitiek v66r1945 ........•.•...•.<,--~' 6 III Die ontstaan en vesJliging van die Freie ". Demokrati's-;he Part ei (FDP), 1945-1949 ..•~ . 15 IV Die FDPtydens die Eerste Bundestag, 1949-1953 : . 26 V Die FDP tydens die Tweede Bundestag, 195-3 - 1957................................ 34 t : VI Die FDP tyd~ns die Derde Bundestag, 1957 - 1961 •.......•..•...•....• : ....•..•. 44 " VII Die FDP tydens die Vierde Bundestag, .1961 - 1965 •••.•••.•.•••..•..•.•...•••.•• 51 VIII Die FDP tydcns ~ie Vyfde Bundestag, 1965 - 196 9 .•••..•....•.•.••..••.•.•••.•• 58 IX Pie FOP tydcns die Sesde Bundestag, 1969 - 1972 •••• _. ••••••.•••• •••••••• '. • • • • 66 X Die FDP sedert 1972 ....................... 75 XI Die organisatoriese struktuur van die FDP •• 82 XII Die FDP en die kiesstelsel ............... 87 XIII Wnardebepaling .....,.•..•...••...•....~ ••.•• 91 BIBLIOGRAFIE ...................................... 97 1. HOOFSTUK· I INLEIDINO Die vraag kan seker met reg gestel word waarom In studie soos hierdie onderneem word waarin die fokus geplaas word op In politieke party wat in sy beste verkiesingsvertoning (1961) slegs 12,8% van die uitgebragte stemme op hom.kon verenig1) . Die stelling kan 'egter gemaak word dat die,Freie Demokratische . Partei' (Vrye Demokratiese Party) 'n politleke invloed in die na-oorlogse Duitse geskiedenis uitgeoefen het ver buite :ver- 'houding tot sy relatief geringe steun by die stembus 2). Hierdie feit verkry meer betekenis as daarop gelet word dat die Freie o Oemokratische Partei(FDP) sedert die vorming van die Bundes- : republik Deutschland in 1949 slegs vii die periode Februarie : 1956 tot Oktober 1961 en Oktober 1966 tot September 1969 nie deel van die Duitse regering uitgemaak het nie. Sedert die :vorming van die Bundesrepublik was die FDP tot op datum vir In . '.- periode van 20~ jaar in die regering ve r t.eenwoordi.q', terwyl . in die geval van die twee hoofpartye, die:Christlich Demo- ~ . '.- :. kratische Union (CDU), tesame met sy Beierse seksie die Christ- o lich Soziale Union (CSU), vir 'n periode van twintig jaar . (1949-1969) in die regering verteenwoordig was; en die Sozial­ :Oemokratische Partei Deutschlands (SPO) vir In periode van twaalf jaar (1966 tot die hede). Hoewel die FDP in aIle gevalle die junior vennoot in 'n koalisieregering uitgemaak het, was die sterkste party van sy steun afhanklik ten einde die regering staande te hou - hieruit volg dit vanself dat hoewel die FDP nie daarin sou slaag om sy beleidsrigtings ten volle prakties :te verwesenlik nie, hy miQstens daarin sou slaag om 'n sterk 1), Information zur politischen Bildung, No. 167, Mei 1976, p; 4. 2) 'Information zur politischen Bildung, No. 167, Mei 1976, p , 17. :' 2. invloed uit te oefen ten opsigte van die beleid van die koali­ sieregerings waarvan hy deel gevorm het. ;. 'aogen~emde situasie moet gesien word binne die perspektief van die feit dat in die politiek van die Bundesrepublik dit nie In normale verskynsel is dat een party in In verkiesing In volstrek­ te meerderheid verwerf nie. In die verkiesing van 1953 het die \ COU In volstrekte meerderheid van een setel'behaa13) (hierdie situasie is bereik nieteenstaande die fait dat die COU nie die absolute meerderheid van die uitgebragte stemme op hom verenig het nie - In persentasie stemme is uitgebring oppartye wat nie vir p~rlementere verteenwoordiging gekwalifiseer het nie). In die 1957 verkiesing het die COU In volstrekte meerderheid van stemme en setels verwerf4). Sedert die 1961 verkiesing tot die hede is die FOP benewens die CDU/CSU en ~ie SPD die enigste verdere party S ,wat oor verteenwoordiging in die Bundestag beskik )• "Hieruit blyk die sleutelrol van die FOP in die proses van koalisievor­ ming.Die CDU of S~D moet met :die FOP In koalisie vorm, of an­ dersyds In "Grosse Koalition" tussen die hoofpartye vestige , . Laasgenoemde is egter In hoogs uitsonderlike situasie en het net in die periode 1966 - 1969 in die praktyk gerealiseer. As een van die hoofpartye nie oor I·n· volstrekte meerderheid beskik nie, is dit die pr~ktiese noodsaaklikheid derhalwe dat In koalisie : met die FOP gevorm moet:word ten einde stabiele regering moontlik te maak. Op diewyse vorm die FOP die balans binne die Ouitse partysisteem wat deur sommige skrywers as' In "twee-en- In-half"­ party-sisteem gekarakteriseer word6) • In Vraag waarop daar egter In antwoord in hierdie studie gevind moet word, is of die FOP binne die Ouitse politieke sisteem oor 3) G.

View Full Text

Details

  • File Type
    pdf
  • Upload Time
    -
  • Content Languages
    English
  • Upload User
    Anonymous/Not logged-in
  • File Pages
    108 Page
  • File Size
    -

Download

Channel Download Status
Express Download Enable

Copyright

We respect the copyrights and intellectual property rights of all users. All uploaded documents are either original works of the uploader or authorized works of the rightful owners.

  • Not to be reproduced or distributed without explicit permission.
  • Not used for commercial purposes outside of approved use cases.
  • Not used to infringe on the rights of the original creators.
  • If you believe any content infringes your copyright, please contact us immediately.

Support

For help with questions, suggestions, or problems, please contact us