Name Vd Bybel.Indd

Name Vd Bybel.Indd

Die Pad van Waarheid tot die Lewe Die oorspronklike Name met Betekenisse. Mates, Gewigte en Groottes. Tanakh en Nuwe Verbond Saamgestel deur: Gerrie C Coetzee Nagesien deur: Hanlie Coetzee 1 ‘n Volledige betekenis-lys van al die moontlikhede uit Hebreeus en Aramees is weens sy grootte nie moontlik in hierdie hulpmiddel tot Die Pad van Waarheid tot die Lewe, Afrikaanse vertaling van die Boodskap van die Magtige Skepper-God, nie. Ons doel is slegs om vir u die rykdom van die betekenisse van die oorspronklike name, langs die Bybel neer te sit waar u dit handig kan gebruik in u studie om die Ware, Lewende en Skepper-God, , in waarheid te ken. Hierdie boekie en die inligting daarin mag nie verkoop word nie. Gerrie C Coetzee 2 Name en Plekke in die Tanakh - Agi’am Uitspraak van Eiename: Die uitspraak van die name moet volgens Afrikaanse uitspraak gedoen word en nie Engels nie. Veral die ‘g’ klank moet altyd as ‘n keelklank uitgespreek word en nooit soos in die Engelse ‘ghoen’ nie. “gh” word as die Engelse ghoen uitgespreek. Die spelling van die woorde is gedoen met die uitspraak in gedagte. ‘n ‘H’ aan die begin van ‘n woord word amper sonder uitsondering ook as ‘n sagte ‘g’ uitgespreek. Die klem is meestal op die laaste lettergreep. ’ in ‘n woord word as die “’n” klank uitgespreek of as ‘n rus. ` vooraan ‘n woord is die Hebreeuse `Ayin en word in die moderne uitspraak soms nie uitgespreek nie. In die antieke uitspraak is dit egter ‘n g-klank. Meer akkuraat sal u almal as ‘g’ uitspreek in die Tanakh. ‘kh’ word in baie gevalle as ‘g’ uitgespreek, maar aan die einde van ‘n woord as ‘k’. YHWH - YAHUAH - Die enigste Adonai - my Meester lewende God se persoonlike Adoni-Bezek - meester van weerlig Naam - EK IS (tydloos). Adonikam - my meester het opgestaan -Nesi - YAHUAH my Banier Adoniram - my meester is verhoog / -Rafah - YAHUAH wat jou meester van hoogtes gesondmaak Adoni-Tzedek (Adóni-Sedek) - my -Shaddai - YAHUAH wat meer is meester is onpartydig en opreg as genoeg Adoniyah (Adónia) - my Meester is Yah -Tzidkenu - Yahuah ons Adoram - my meester is verhewe Onparydigheid en Opregtheid Adrammelekh - eer van die koning -Tzva'ot - YAHUAH van die (afgod van Ashur) leërmag Adri’el (Adriël) - trop van die Magtige -Yir'eh - YAHUAHsal voorsien / God sal daarna kyk `Adullam (Adullam) - regverdigheid Abanah (Abána) - klipperig vir die mense `Ad’adah (Adáda) - fees / grens Afek - omheinde plek / fort `Adah (Ada) - ornament Afekah (Afeka) - fort / omringing Adalya (Adálja) - ek sal opgetrek word Afiag - ek sal maak om asem te haal na Yah Afik - selfde as Afek Adam - mens / rooierig Agag - hoër gaan / vlam Adamah (Adama) - die aarde Agan - moeilikheidmaker Adami-Nekev - gronderige sloot Agashbai (Ahasbái) - broer van die wat `Adayah (Adája) - het versier my omring Adbe’el (Adbeël) - wonderwerk van die Agashverosh (Ahasvéros) - ek sal stil en Magtige God arm wees (titel nie naam) Addar - uitermatig eervol / genoeg [Akhshirash in Aramees] `Adin - delikaat Ag’av (Agab) - vader se broer `Adino die Etzniet - sy spies, die skerpe Agaz (Agas) - besitter / hy het gegryp `Aditayim (Adítaim) - dubbel prooi Agazyah (Ahásia) - houvas / Admah (Adma) - rooi grond het gegryp Admata - ‘n getuienis vir hulle Age - ek sal vermeerder `Adna (Adna) - plesier / rus Agi’am (Ahíam) - moeder se broer 3 Agi’ezer - `Anah Agi’ezer (Ahiëser) - broer van hulp `Akko - om in te kort / sy reguitheid Agihud (Ahihud) - broer van majesteit `Akkuv (Akkub) - verraderlik Agikam (Ahíkam) - my broer het `Akrabbim - skerpioene opgestaan Allammelekh - Eike van die koning Agilud (Ahilud) - kind se broer Almódad - nie gemeet nie Agima’atz (Ahímaäs) - my broer is `Almon - weggesteek wraak / woede `Almon-Divlatayim (Almon-Diblataim) Agiman (Ahíman) - broer van ‘n porsie / - die twee koeke wegsteek geskenk Alon-Bakhut - Huilende Eikeboom Agimelekh (Ahiméleg) - broer van die Alruin - mandrake plant koning Alush - ek sal knie (brood) Agino’am (Ahínoam) - my broer is `Alvah (Alwa) - boosheid aangenaamheid `Alvan (Alwan) - lank Aginadav (Ahinadab) - my broer is `Am’ad (Amead) - uithou / mense van vryheid tyd Agira (Ahira) - my broer is die bose `Amalek - die wat in ‘n vallei bly Agisamakh (Ahísamag) - my broer is Amam - bymekaarkomplek / hulle ondersteuning moeder Agishar (Ahísar) - my broer sing Amanah (Amána) - ondersteuning Agitofel - broer van dwaasheid Amaryah (Amárja) - het belowe Agituv (Ahítub) - broer van goedheid `Amasa (Amása) - ‘n las / vrag Agiyah (Ahía) - broer (aanbidder) van `Amash’sai (Amásai) - lastig Amatzyah (Amásia) - is magtig Aglav - vetheid / vrugbare plek Ami - gekoopte slaaf Agm’ta (Agmeta) - Ekbatana (Ar.) - ‘n Amittai - my waarheid huis vir somerverblyf = somer Ammah (Amma) - ‘n el hoofstad van Persië `Ammi’el (Ammíël) - my familie is die Agogiet (Ahohiet) - broer van rus Magtige God Agur - bymekaargemaak `Ammihud - volk van grootheid Aguzat (Ahussat) - besitting `Amminadav - mense van vryheid Agyo (Agjo) - broederlik / vaderlik `Ammishaddai - volk van Shaddai Agzai (Agsai) - my beskermer `Ammon - stamgebonde Aharon (Aäron) - ligbringer Amnon - getrou Ahawa - ek sal bestaan (lewe) `Amok - om diep te wees `Ai (Ai) - ‘n hoop murasies Amon - meester ambagsman `Akhan - een wat moeilikheid maak `Amorra (Gomorra) - ondergaan / ‘n `Akan - gedraai / skerpsiende vernietigde hoop `Akhbor (Akbor) - muis `Amos (Amos) - las of lasdraer Akhish (Agis) - net ‘n man Amotz (Amos) - sterk Akhor (Agor) - moeilikheid Amrafel - sêer van duisternis `Akhsah (Agsa) - enkel ketting `Amram - hoë mense Akhshaf(Agsaf) - ek sal getoor wees Amtzi (Amsi) - my sterkte Akhziv (Agsib) - misleiding Anagarat - gekerm van vrees Akkad - subtiel `Anah (Ana) - antwoord 4 `Anak - Asnat `Anak (Enak) - nek Arpakhshad (Arpágsad) - hy het die Anammelekh - beeld van die koning bors-bottel vervloek = vesting van (afgod van Ashur) die Galdeërs `Anamiete - droefheid van die waters Artag’shashtra (Artasásta) - Ek sal die `Anan - hy gee om / onverdiende guns bederfde kook / myself in die winter `Ananyah (Ananja) - bedek opwek (Stam van woord vir trots) `Anat - antwoord Artza (Arsa) - aards `Anatot - antwoorde op gebed Arubbot - vensters `Anav (Anab) - vrugte Arumah - ek sal verhoog word `Anayah (Anája) - het geantwoord Arvad (Arwad) - ek sal losbreek `Aner (Aner) - seun `Arvatiet (Arbatiet) - bewoner van `Anim - fonteine die wildernis `Ar - ‘n stad Aryeh (Arje) - leeu `Arad - vlugteling / wilde donkie Aryok (Aríog) - soos ‘n leeu Arag - reisiger Asa - een wat genees Aram - hoog opgelig (Sirië) Asaf - bymekaarmaker Aram-Naharayim (Mesopotámië) - `Asah’el (Asahel) - die Magtige God hoogland tussen 2 riviere het gemaak Aran - vreugdevol `Asayah (Asája) - deur Yah gemaak Ararat - die vloek omgedraai `Ashan (Asan) - rook Arariet - bergbewoner Ashbel (Asbel) - man in God / vloei Arav (Arab) - lokval Ashdod (Asdod) - kragtig / sterk vesting `Aravah (Araba) - woestyn / wildernis Asher (Aser) - geluk / voorspoed Aravnah (Arauna) - vreugdevolle gejuig Asherah - Fenisiese godin / Astarte / van of beeld daarvan Arba - vier / vierde Ashima (Asíma) - skuld / ek sal verlate Arbiet - 'n hinderlaag maak (‘n afgod) Ard - ek sal onderwerp / vlugteling Ashkelon - die vuur van berugtheid / Ar’eli (Areëli) - heldhaftig / leeu van die ek sal geweeg word Magtige God Ashkenaz (Askenas) - verstrooide vuur / Argov (Argob) - klipagtig / hoop klonte man wat besprinkel is Aridai - die leeu is genoeg Ashnah (Asna) - ek sal verandering Aridata - leeu van die bevel veroorsaak `Ari’el - leeu van die Magtige God / Ashp’naz (Aspenas) - ek sal die vuurmaakplek op God se altaar besprinkelde prominent maak Arisai - leeu van my baniere `Ashtarot - ster [godin in Kena’an] Arkiete - knaag `Ashtoret (Astárte) - ster [godin van Armoni - een van die paleis vrugbaarheid en oorlog] Arnon - bruisende stroom `Asht’rot-Karnayim - ster van die 2 Arodi - ek sal onderwerp horings / pieke `Aro’er (Aroër) - bouvalle Ashur (Assur) (Assirië) - ‘n tree Arpad - ek sal versprei word Asnah (Asna) - ek sal gehaat word Asnat [Osnat] (Asenat) - behoort aan die godin Neit 5 Aspata - `Ayat Aspata - die verleides vergader Avidan - my vader is regter Asri’el (Asriël) - ek sal prins van die Avi’el (Abíël) - die Magtige God is my Magtige God wees Vader Assir - gevangene Avi’ezer (Abiëser) - behulpsaam / my Atad - doringboom / steek vader is hulp `Atalyah(u) (Atália) - geteister deur Avi’ezri (Abiësriet) - my vader is hulp `Atarot - krone Avigayil (Abihail) - my Vader is magtig `Atayah (Atája) - het gehelp Avigal (Abígail) - my vader is vreugde Ater - stom gemaak / binder Avihu (Abihu) - Hy is my vader `Atlai - vir wie teister `Avim (Awiete) - verderwers `Atrot-Addar - krone van eer en lof Avima’el (Abímael) - my vader is die `Atrot-Shofan (Atrot-Sofan) - krone van Magtige God wat met geweld gevat is Avimelekh (Abiméleg) - vader van die Atzalyahu (Asália) - het eenkant koning gesit (afgesonder) Avinadav (Abinadab) - my vader is Atzel (Asal) - edel / opsy gesit gewillig / vrygewigheid `Atzmon (Asmon) - sterk Avino’am (Abinóam) - my vader is `Ava (Awa) - vernietig / bederf verheug / vader van aangenaamheid Avagta (Abagta) - Godgegewe Aviram (Abiram) - my vader is verhoog `Avarim (Abarim) - streke anderkant Avishag (Abísag) - my vader is ‘n `Avda (Abda) - werk swerwer `Avde’el (Abdeël) - dienskneg van die Avishai (Abísai) - my vader is ‘n Magtige God geskenk `Avdi (Abdi) - dienskneg van Avishalom (Abísalom) - my vader is `Avdon (Abdon) - slawerny vrede `Aved-N’go - Dienskneg van Ishtar Avishua (Abisúa) - my vader is (Nebo) (Baveloniese afgod) beskerming Avel (Abel) - veld `Avit

View Full Text

Details

  • File Type
    pdf
  • Upload Time
    -
  • Content Languages
    English
  • Upload User
    Anonymous/Not logged-in
  • File Pages
    41 Page
  • File Size
    -

Download

Channel Download Status
Express Download Enable

Copyright

We respect the copyrights and intellectual property rights of all users. All uploaded documents are either original works of the uploader or authorized works of the rightful owners.

  • Not to be reproduced or distributed without explicit permission.
  • Not used for commercial purposes outside of approved use cases.
  • Not used to infringe on the rights of the original creators.
  • If you believe any content infringes your copyright, please contact us immediately.

Support

For help with questions, suggestions, or problems, please contact us