UBUGCISA

oor uitstaande Suid-Afrikaanse kunstenaars, Ons kuns, (circa 1950) dat sy vader en Wen- ning vriende gebly het ‘...tot Wenning se dood’, Pier Wenning hoewel DC nie vir Wenning gaan afsien het toe eensame, talentvolle laasgenoemde terug na Pretoria is, óf Wenning se begrafnis bygewoon het nie. baanbreker Gregoire, wat Wenning se werk baie goed geken het, was van mening dat ‘...geen kuns- versameling in Suid-Afrika volledig kon wees sonder minstens een van sy somber oliesketse, DR FRANCOIS VERSTER - tragies, nie net pen-en-ink- of potloodtekeninge, pastelle of Kultuurhistorikus en argivaris, soos mens by die etse nie’. Kaapse Argief afsterwe van ’n Twee opvallende dinge aangaande hierdie geliefde verwag nie, stelling deur Gregoire is eerstens dat hy van lizabeth Eybers het geskryf, ‘Ek weet maar ook gesien mening is dat Wenning se olieverfskilderye Enet dat die skemering traer is uit die perspektief ‘somber’ is en tweedens beklemtoon hy en glimmender en blou soos perlemoer.’ van die verlies wat Wenning se veelsydigheid as kunstenaar. Die Was Wenning soos ’n vlugtige die kunstenaar se sogenaamde somberheid van Wenning se werk vuurhoutjievlam in die skemer, of die dood vir die land se is toe te skryf aan sy Europese agtergrond - hy vroeë glimmering van die dagbreek? kunste was en is. het in die Haagse Styl geskilder (hy is immers Pieter Wenning (1873-1921) se Foto van Wenning in Tokai, Harco Wen- in Den Haag gebore) en daarom het hy verkies begrafnisdiens is intertyd bygewoon geneem deur sy seun, Harco ning skryf dat sy om landskappe in die Kaapstad-omgewing met deur etlike bekendes, soos dit ’n skilder vader se werke sy grys winters te skilder. Hoewel dit nie waar van sy statuur betaam - sy seun, Harco, ná sy dood skielik is dat hy nooit helder kleure gebruik het nie, noem die name van sekere blink sterre aan uiters gesog was en dat mense wat Wen- het sy palet nie so radikaal verhelder soos sy ons kunshemel, soos JH Pierneef, Fanie Eloff ning blatant uitgebuit het gedurende sy landgenoot (1853-1890) s’n en die broers George en Gordon Pilkington sukkelbestaan as kunstenaar, tóé skielik almal nie (mens dink, byvoorbeeld, aan Van Gogh se met trots in sy boek, My father. Wenning groot kenners en aanhangers van sy werk vroeë werk, The potato eaters) en dit kan as was toe 48 jaar oud en mens kan net won- was. Oor DC Boonzaier kon Harco min ’n punt van kritiek teen Wenning gebruik word der tot welke mate sy kuns sou ontwikkel goeds kwytraak, en waarskynlik met goeie dat hy nie probeer het om die helder Afrika het indien hy tagtig jaar of ouer sou geword rede - ook Scholtz erken dat die oukêrel sonlig uit te beeld nie, soos Strat Caldecott het soos Picasso, Michaelangelo, Titiaan of hardvogtig en egosentries was. Boonzaier (1886-1929) en ander dit gedoen het nie. Roualt. Ook die Boonzaiers, Gregoire en sy het Wenning nie altyd behandel met die So ’n argument hou egter nie rekening met vader DC Boonzaier, van wie in vorige uit- agting wat hy as mens en kunstenaar verdien Wenning se temperament nie - Wenning was gawes van KB verslag gedoen is, het onder- het nie. Tóg, as mens Scholtz se goed-ge- ingetoë, selfs swaarmoedig by tye, hoewel nie skeidelik 85 en 96 oud geword. negatief nie, veral nie jeens sy mede- Professor J du P Scholtz, persoon- mens nie. Nogtans het hy, soos so like vriend van Wenning en die Wenning h soos die spreekwoordelike vars baie ander kreatiewe geeste, dikwels Boonzaiers en kenner van hul werk, bri nuwe lewe in die iwat geykte kunslewe aan selftwyfel gely en sy gewoonte om skryf in sy boek, Oor skilders en geblaas deur af te wyk van die sentimentele skilderye oor en oor te verander, tot- skrywers, dat niemand met sekerheid dat hy soms van hulle totaal vernietig kan sê wat ’n kunstenaar sou bereik Vioriaanse realisme (Gregoire noem dit die het, getuig hiervan. het indien hy/sy nog ’n dekade of ‘fotografie rep’) Wenning kon weens finansiële wat kon geskep het nie. Hy skryf dat redes eers op 41-jarige leeftyd voltyds sodanige spekulasie eintlik min sin het skilder. In 1916 het hy, met DC ‘…die soort gedagtes wat jy in ’n gesprek konstrueerde mededelings oor Wenning Boonzaier se ondersteuning, na Kaapstad gereis uitgooi om te hoor hoe ander daarop rea- en Boonzaier se verhouding in oënskou en nadat hy ’n ateljee in Nuweland gehuur geer’. Hy sluit af deur te sê dat ons dank- neem, is dit duidelik dat Boonzaier beslis het, op tipiese intense wyse ‘...vurig en onon- baar behoort te wees vir alles wat dié wat Wenning se talente hoog aangeslaan het derbroke...’ (Gregoire se raak beskrywing van vroeg dood is, vir ons nagelaat het. en op sy hardhandige manier probeer het Wenning se werksetiek) begin werk. Hierdie Hoewel mens allermins van Scholtz wil om die fynbesnaarde Wenning aan te spoor ingesteldheid (weer word mens aan Van Gogh verskil, is dit nogtans menslik om te lamen- en selfs kopers vir sy werke te vind. Soos herinner) het tot sy dood gelei, aangesien hy teer oor die tragiese dood van kunstenaars die geval was met Gregoire, het DC egter dikwels in reënweer geskilder het. Sy swak soos Vincent van Gogh - en ‘ons eie’ Pieter toenemend oorheersend en kwetsend gestel, wat die rede was waarom hy na Suid- Willem Frederick Wenning. Die feit dat opgetree, sodat Wenning, nes Gregoire Afrika geïmigreer het, kon hierdie toestande Harco Wenning sy verhaal begin met die uiteindelik gerebelleer het. Wenning was nie oorkom nie. dood van sy vader dui daarop dat hy hierdie egter te veel van ’n ‘jintelman’ om DC nie te Gregoire was van mening dat Wenning se gebeurtenis as monumentaal beskou het vergewe nie. Gregoire skryf self in die boek werk deur die meeste mense in die plaaslike

Cape Libr., Jan/Feb 2007 50 kunswêreld beskou is as behorende tot die Bo links: Selfportret, Olieverf op doek akademiese verlede, maar dat hy beslis ’n baie belangrike plek in die land se kunsont- Bo middel: Pionier Huis, 1920. Olieverf, wikkeling gespeel het. Toe Wenning op die 40 x 47 cm. ( Die huis is in 1964 geres- toneel verskyn het, was kuns hier weliswaar toureer en daarna tot nasionale monument nog skaars in ’n ontwakingsfase. Wenning verklaar) het soos die spreekwoordelike vars bries Bo: Blou blompot met pronk-ertjies, 1916. nuwe lewe in die ietwat geykte kunslewe Olieverf op doek, 32 x 23 cm geblaas deur af te wyk van die sentimentele Victoriaanse realisme (Gregoire noem dit die Links: Hibiskus in grys blompot, Olieverf ‘fotografiese resep’) hoe teenstrydig dit ook op doek, 16 x 20 cm. Die donker onder- al mag klink. Hy het, soos slegs bona fide toon van die skildery is duidelik waar- kunstenaars kan, daarin geslaag om eenvou- neembaar aan die regterkant daarvan dige alledaagse dinge sodanig uit te beeld Onder links: Doors Erasmus Huis, 1912. dat die sogenaamde gewone mens ook die Olieverf op doek, 24.5 x 45 cm latente skoonheid daarin kan herken. Dit kon hy doen deur middel van ’n gewaagde vrye hantering van die kwas - gewaagd vir tussen dié twee waarneembaar is. Van Gogh sy tyd en omgewing, soos Van Gogh dit ook se ongeïnhibeerde gebruik van impasto en nie lank voor hom in Europa gedoen het nie. die invloed van die glimmende lig van die Die voorbrand wat die Impressioniste vir Van Suide van Frankryk kontrasteer met Wenning Gogh gemaak het, al was dit van beperkte se ingetoënheid en strewe na balans. Ook waarde, was hier aan die suidpunt verskil die omgewing waarin hulle van Afrika redelik onbekend en onderskeidelik geleef het, geografiese allerweë deur meningsvormers soos en kultureel, hemelsbreed. Sou mens Edward Roworth (1880-1964) as kunstenaars soek om met hierdie twee ‘moderne kuns’ - bedoelende gemors individueel te vergelyk, sal jy waarskynlik - bestempel. beter kandidate vind, veral gekies uit die Wenning was gesteld daarop om breë spektrum van Europese kuns. sy persoonlike styl te behou en was Nogtans is daar genoeg ooreen- dus onwillig om na tydgenote se komste tussen hulle, gesien uit ’n meer werk te kyk. Hy het wel bewon- beperkte Suid-Afrikaanse perspektief, dering gehad vir, onder andere, sy om sodanige vergelyking te tref. Hul streeksgenote Mauve en Mesdag, Nederlandse afkoms, sensitiwiteit, en ook Japanese houtsneewerke altruïsme, integriteit, hardkoppige en skilderye. Sy bewondering vir individualisme, onkonvensionaliteit Oosterse minimalisme was nog en etlike ander ooreenstemmende ’n ooreenkoms met Van Gogh, hoewel laas- Die ooglopende raakpunte tussen Wenning eienskappe en veral die feit dat beide nie genoemde ook tydgenote soos Gauguin se en Van Gogh is ook deur die kunshistorikus deur hul tydgenote na waarde geskat is nie, werke bewonder het. DC Boonzaier was dit Dr AC Bouman bespreek: [Wenning toon] ‘... bly opvallend eenders. Natuurlik kan die met Wenning eens dat ’n kunstenaar daarop heelwat ooreenkoms met die groot moderne meeste van hierdie eienskappe by vele ander bedag moes wees om nie deur ander se style Hollandse skilder Vincent van Gogh, wat ook kunstenaars bespeur word, en is daar baie beïnvloed te word nie en hy het hierdie oor- vir ’n betreklike kort tydjie gewerk het en ge- tragiese voorbeelde van miskenning deur tuiging ook op Gregoire probeer afdwing. meen het om sy tyd te gebruik’. Bouman dink die oningeligte publiek, maar wanneer mens egter dat daar meer verskille as ooreenkomste dink aan die tipiese voorbeeld hiervan is Van  Kaapse Bibl., Jan/Feb 2007 51 UBUGCISA as een van ons grotes besk ou kan w ord. Ongelukkig is h y oorlede sonder dat h y ooit Re gs: Ou eik, Vineyard Hotel k on droom dat h y as sodanig gewaardeer Nuweland. Getinte potlood- sou w ord. skets, 9 x 11 in Vincent van Gogh het eens aan sy broer, Theo , opgemerk dat die dood nie die ergste Onder: Die Bo-Kaap, ding is wat ’n kunstenaar kan oork om nie. Kaapstad. Getinte tekening Ook het die einste Van Gogh opgemerk Onder re gs: Karikatuur van dat h y homself as ’n w egbereider vir jong Wenning deur DC Boonzaier kunstenaars besk ou. Hierdie prof etiese w oorde is inderdaad ook op Pieter Wenning Heel onder: Rietdakhuis van toepassing. Plumstead, Kaapstad. Skets met kwas 11 x 8 in Naskrif: Oor die biogr afieë v an Wenning kan genoem word dat Harco se boek - w at wel heelw at interessante inligting oor die Wenning- f amilie verskaf - te veel v an ’n juigkommando- poging is w at in sentimentaliteit verv al. Harco huiwer nie om Gre goire Boonzaier en Lipp y Lipshitz se boek te kritiseer oor ’n ‘gebrek aan goeie navorsing’ nie, en w aarskynlik met goeie rede. Hulle weergawe v an Wenning se verhaal bied nogtans ’n ander perspektief , soos gesien deur mede-kunstenaars. Scholtz se boek is uiter aard deur ’n prof essionele navorser geskryf en is ge volglik, hoe wel nie uitsluitlik op Wenning gef okus nie, nietemin die objektiefste weer- gawe v an ver al die belangrik e in vloed w at DC Boonzaier in Wenning se le we as ontluik ende, maar ‘onontdekte’ kunstenaar gespeel het - daardie ‘Driemaandetoets’ w at Wenning met vlieënde v aandels geslaag het toe hy in Kaap- stad kom skilder het, w as inderdaad te dank e aan DC Boonzaier se geloof in sy potensiaal.

Bronneverwysings Gogh steeds die beste kandidaat, Anoniem. Gr eat modern masters.- Time wêreldwyd gesien. Dink mens aan Warner Bks., 2003. Suid-Afrika, meld Wenning homself aan - of eerder sy nagedagtenis, Berman, E. Art and artists of South Africa.- Southern Book, 1993. soos uitgebeeld deur die enk elinge wat hom w el v erstaan en waardeer Bouman, AC. Painters of South Africa.- HA UM, [194-]. het: Die Boonzaiers, Scholtz en sy eie seun Harco . Ook kunstenaars Bouman, AC. Kuns in Suid-Afrika.- HA UM, 1938. soos Nita Spilhaus en kunsk en- ners soos Bernard Lewis het hom Fuchs, RH. Dutch .- Thames and ondersteun deur dik en dun, maar Hudson, 1978. die algemene pub liek moes eers Harmsen, F. Looking at South African art.- deur kunshandelaars oortuig w ord Van Schaik, 1985. van die hoë kwaliteit (en han- Ons kuns, uitgegee deur Lantern en die delswaarde) van sy w erk. SA UK, Pretoria, geen datum. Wenning se beste w erk e het Rewald, J. Studies in Post-Impr essionism.- bestaan waarv oor gans te v eel betaal is aan hom die eretitel besorg van ‘Vader van Thames and Hudson, 1986. - v eel hoër as vir sy beste w erk e tydens sy ons moderne kuns’, maar die soort klakk elose Scholtz, J du P. Oor skilders en skryw ers.- leeftyd. Die einste Bouman prys Wenning heldev erering waaraan sy seun Harco hom Taf elberg, 1979. nogtans hoog aan in Kuns in Suid-Afrika skuldig maak, doen egter nie eer aan die Scholtz, J du P. : his Ca pe deur daarop te wys dat daar ’n ‘Wenning- skilder nie. Bouman waarsku in Painters of y ears.- Taf elberg, 1976. kultus’ ontstaan het (dit was so wat twintig South Africa dat daar na Wenning se dood ’n Scholtz, J du P. DC Boonzaier en Pieter jaar na die kunstenaar se dood) en dat mate van oorwaardasie van sy w erk ontstaan Wenning: Verslag van ’n vriendska p.- Wenning se tegniek (toe) deur jonger het, waarskynlik b loot om die pryse daarvan Taf elberg, 1973. skilders nageboots is. Hiervan kan afgelei op te jaag, hoew el daar ook etlik e v oorbeelde Shone, R. The Post-Impr essionists.- w ord dat Wenning beslis sy merk gemaak van ‘...dull and wholl y insignificant specimens...’ Octopus, 1979. het in ons kunsgeskiedenis en derhal w e Wenning, H. My father.- Timmins,1976.

Cape Libr., Jan/Feb 2007 2 0 0 7 52